Sachin Tendulkar is optimisties dat die rassetwis wat Indië se toer na Australië in Januarie bederf het, nie 'n donker wolk oor aanstaande maand se toetsreeks teen die wêreldkampioen sal werp nie. Tendulkar het Donderdag aan verslaggewers gesê hy dink nie daar is enige wrywing tussen hulle nie.
Lees verder: Rassetwis hopelik bygel? in internasionale krieket

Verlede maand is Alexander Solsjenitsin begrawe en reeds het president Dmitri Medwedef besluit om hom te vereer vir sy buitengewone bydrae deur 'n straat in Moskou na hom te vernoem.