‘n Man is in hegtenis geneem vir die beweerde verkragting van sy 3-jarige nefie in Lichtenburg, het die Noordwes polisie Sondag gesê. Kaptein Adele Myburgh het gesê die 22-jarige man sal na verwagting Maandag in die landdroshof op Lichtenburg verskyn. Hy is aangekla vir die verkragting van die baba Vrydagoggend. Die kind se ma het
Lees verder: Man in hegtenis oor verkragting op 3-jarige nefie

Ongelukkig kon ek laasweek se gesprek met mnr. Jacob Zuma nie bywoon nie, hoewel ek aktief daaraan gewerk het dat dit moes plaasvind.
Helen Zille se onredelike aanval op dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus toon net weer: 'n jakkals verander van haar, maar nie van kleur nie. Die DA, wat steeds deur die Engels-liberale Prog-kliek beheer word, is in wese anti-Afrikaans en verwag van Afrikaners dat hulle hul taal, kultuur en identiteit moet aflê om deel te word van die multikulturele, Engelstalige "reënboognasie" wat biskop Tutu en ander marionette van die Britte en Amerikaners aan ons land voorhou.