‘n Hoëvlakafvaardiging van Suid-Afrikaanse besigheidsleiers sal na verwagting Maandag vergaderings hou in Zimbabwe en fokus op die land se planne vir ekonomiese herstel, het die Verenigde Sakekamer van Suid-Afrika (BUSA) gesê. “Die doel van BUSA se besoek is om inligting te kry van die koalisieregering van Zimbabwe oor planne vir die ekonomiese herstel en die
Lees verder: Verenigde Sakekamer van SA stuur afvaardiging na Zimbabwe

Ongelukkig kon ek laasweek se gesprek met mnr. Jacob Zuma nie bywoon nie, hoewel ek aktief daaraan gewerk het dat dit moes plaasvind.
Helen Zille se onredelike aanval op dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus toon net weer: 'n jakkals verander van haar, maar nie van kleur nie. Die DA, wat steeds deur die Engels-liberale Prog-kliek beheer word, is in wese anti-Afrikaans en verwag van Afrikaners dat hulle hul taal, kultuur en identiteit moet aflê om deel te word van die multikulturele, Engelstalige "reënboognasie" wat biskop Tutu en ander marionette van die Britte en Amerikaners aan ons land voorhou.
Dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus het gereageer op 'n aanval op hom en sy party deur me. Helen Zille van die DA in die jongste uitgawe van