‘n Wit Britse man wat “vlot Britse Engels” praat lei die al-Sjabaab kommando’s wat dorpe in die noorde van Kenia aanval. Sowat 60 mense is dood in die aanvalle wat deur die wit Brit gelei word, het getuies gesê. Verskeie mense in Mpeketoni het gesê die bende se leier was ‘n blanke en praat Engels
Enkele swaeltjie help Anton van Niekerk met selektiewe moraliteit se somer
Anton van Niekerk is die mede-outeur van nog ‘n forumartikel in Die Burger (18 deser, p 15). Soos gebruiklik staan daar langs sy foto dat hy “‘n professor in filosofie en direkteur van die sentrum vir toegepaste etiek … aan die Universiteit Stellenbosch” (US) is. Hierdie keer is dit duidelik dat hy sy mes in
Lees verder: Enkele swaeltjie help Anton van Niekerk met selektiewe moraliteit se somer
Nar in rooi oorpak verander parlement in totale sirkus
Julius Malema, die oorgewig EFF-leier, het die parlement Woensdag in ‘n totale sirkus verander met ‘n noupassende rooi oorpak, vuis in die lug en tierende persoonlike aanvalle. Malema het klaarblyklik vir vermaak gesorg, maar kon niks van substansie lewer nie. Hy het die gewone kwessies teen Zuma herhaal wat sy linkse wit poppemeesters aan hom
Lees verder: Nar in rooi oorpak verander parlement in totale sirkus
Kernkrag is uitgemaakte saak sê minister van energie
Kernkrag is nou ‘n uitgemaakte saak om die land se energie-tekort te verlig, sê die minister van energie Tina Joemat-Pettersson. Sy het by ‘n New Age sake-ontbyt Woensdag gesê: “Kernkag sal gebruik word. Hierdie versekering het tot nou toe ontbreek.” Sy het verwys na President Jacob Zuma se bevestiging in sy staatsrede Dinsdagaand. In sy
Lees verder: Kernkrag is uitgemaakte saak sê minister van energie
Myners stroom terug ten spyte van Amcu se nuwe eise
Ten spyte van Amcu se nuwe eise aan platinumprodusente, is werkers reeds besig om terug na die platinummyne te stroom in afwagting op die hervatting van mynbou-aktiwiteite. Die wêreld se voorste drie platinumprodusente, Impala Platinum, Anglo American Platinum en Lonmin, het bevestig dat al hoe meer mense begin terugkeer werk toe ondanks die staking. Die
Lees verder: Myners stroom terug ten spyte van Amcu se nuwe eise
Skaliegasontginning kan waterstelsel vernietig waarsku WWF
Die regering se plan om voort te gaan met skaliegasontginning en meer steenkoolmyne gaan ’n vernietigende uitwerking op Suid-Afrika se watertoevoer hê, sê die Wêreldnatuurfonds (WWF). Die WWF sê kritieke waterproduksie-gebiede en waterstelsels word deur steenkoolmyne bedreig. “Die Karoo word as ’n sensitiewe gebied beskou en daar is onsekerheid oor die aantal negatiewe gevolge wat
Lees verder: Skaliegasontginning kan waterstelsel vernietig waarsku WWF
Boer wat stropers se lyke verbrand na 10 jaar gevonnis
’n Boer wat die lyke van twee stropers verbrand het, is Woensdag tot twee jaar tronkstraf gevonnis. Die 59-jarige Douw de Beer se seun het op 22 April 2004 die twee wilddiewe doodgeskiet nadat hulle op hom losgebrand het. Die saak teen die De Beers het tien jaar gesloer. Regter Winston Msimeki het De Beer
Lees verder: Boer wat stropers se lyke verbrand na 10 jaar gevonnis
TV-stasie wat slapende president wys verbied
Uganda se regering het Woensdag een van die grootste TV-stasies verbied om voorts nuus oor hulle president uit te saai. Dié stap kom nadat beelde van President Yoweri Museveni wat in die parlement sit en slaap, uitgesaai is. “Die president het gewoontes, hy mediteer en hulle weet dit, en steeds gaan wys hulle dat hy
Kieshof bevind teen OVK-voorsitter
Die leier van die United Democratic Front, Bantu Holomisa, sê die Kieshof se aanbeveling dat die OVK se voorsitter, Pansy Tlakula, uit haar amp verwyder word, sal dien as waarskuwing vir ander dat niemand bo die reg verhewe is nie. RSG berig dat die hof teen Tlakula beslis het in haar stryd teen sewe opposisiepartye
Straatsmouse in Pretoria met haelgewere uitmekaargejaag
Polisiebeamptes gewapen met haelgewere het ‘n skare straatsmouse in die Pretoria Woensdag uitmekaargejaag. Tshwane-metropolisie en die SA Polisiediens het die betogers van Isivuno House, die munisipale hoofkantoor, verjaag met dreigemente van skerppuntaksie. Winkels en banke is gesluit toe die oproeriges met stokke en klippe in Lilian Ngoyi-straat afbeweeg het. Die straat is afgesper, wat veroorsaak
Lees verder: Straatsmouse in Pretoria met haelgewere uitmekaargejaag
