Moslems en ateïste begin nuwe veldtog teen Christendom in Suid-Afrika

Die uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof ten gunste van die ateïstiese organisasie OGOD dat openbare skole in Johannesburg nie meer enige Christelike inhoud aan leerlinge mag kommuninkeer nie, waaronder opening met skriflesing en gebed, het gister saamgeval met die kraak van die departement van onderwys se webwerf deur ‘n pro-Islamitiese groep. Die webblad van die

Lees verder: Moslems en ateïste begin nuwe veldtog teen Christendom in Suid-Afrika

Pierre Fouché: Oor leiers

Die V.S. Marine Corps se 1997-boek getiteld Warfighting, stel dit dat oorlog gekenmerk word deur die interaksie van fisiese, morele, en verstandelike kragte. “Moreel” in hierdie sin is nie beperk tot etiek nie, maar het betrekking op kragte wat sielkundig in plaas van tasbaar van aard is. Dit stel verder dat morele kragte moeilik is

Lees verder: Pierre Fouché: Oor leiers

Geweld en misdaad teister Muizenberg

Die polisie monitor die situasie in Capricorn naby Muizenberg in die Kaapse Skiereiland, nadat geweld weer daar opgevlam het. Maandag het ‘n groep oproeriges winkels in die gebied geplunder en buitebande gebrand. ‘n Sestienjarige jeugdige is in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld. Daar was gerugte dat die geweld met taxi-eienaars verbind word, maar

Lees verder: Geweld en misdaad teister Muizenberg

Swart verwoesting in Coligny ryklik beloon deur die provinsiale regering

Die familie van die 16-jarige swart jeudige wat vroeër vanjaar in Coligny in Noordwes dood is, sal Donderdag ‘n amptelike besoek van die burgemeester van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit, Daniel Buthelezi, ontvang. Die woordvoerder van die provinsiale regering, Brian Setswambung, sê die burgemeester sal ‘n sooispitseremonie op die terrein hou waar die Moshoeu-families se nuwe

Lees verder: Swart verwoesting in Coligny ryklik beloon deur die provinsiale regering

Plakkers val brandweer aan wat hul brandende kliniek wil red

Die Kaapstadse brandweer moes pogings laat vaar om ‘n brand in ‘n gemeenskapskliniek in die Joe Slovo-plakkerskamp in Milnerton te blus nadat oproeriges hulle met klippe bestook het. Dit is natuurlik heel gepas dat die verskroeide plakkerskamp waar inwoners hul eie omgewing vernietig, na die Suid-Afrikaanse kommunis Joe Slovo vernoem is. RSG berig dat die

Lees verder: Plakkers val brandweer aan wat hul brandende kliniek wil red

Boere in Rustenburg, Ladybrand aangeval kort na Lichtenburg se gru-moord

In die Rustenburg-omgewing is ‘n boer in nog ‘n plaasaanval in die Noordwes-provinsie aangeval en in die arm geskiet. Drie swart aanvallers het glo die boer oorval toe hy by sy hek op die plaas stilgehou het. Hy en sy minderjarige kind is aangehou. Volgens hom het ‘n geveg toe uitgebreek waarna die boer in

Lees verder: Boere in Rustenburg, Ladybrand aangeval kort na Lichtenburg se gru-moord

Franse polisievrou net buite Parys ontvoer en verkrag

Frankryk begin steier onder multikulturele misdaad en geweld. In die jongste voorval waaroor die koerant Le Parisien berig, is ‘n munisipale polisievrou Donderdagaand deur twee mans ontvoer en verkrag. Sy was besig om in haar privaat voertuig huis toe te ry toe sy oorval is, met ‘n papiersnyer aangehou en deur een van die mans

Lees verder: Franse polisievrou net buite Parys ontvoer en verkrag

Swart gepeupel steek bus aan die brand in Kaapstad

Die Kaapstad Metroraad het die voorval veroordeel toe ‘n groot negemeter MyCiti-bus Sondag in Joe Slovo naby Milnerton aan die brand gesteek is. Volgens die burgemeesterskomiteelid, Brett Herron, het ‘n groep swart jeugdiges na bewering die bus aangeval. Niemand is beseer nie. Busse langs die roete sal tot verdere kennisgewing herlei word. Die motief vir

Lees verder: Swart gepeupel steek bus aan die brand in Kaapstad

Republikeine ontdek geheime fonds vir linkse pro-immigrasie aktiviste

Opregte linkse selflose voetsool-aktiviste of gewone parasiete? Dit is die vraag wat in opgekom het toe die Amerikaanse kongresondersoekers in Maart vanjaar ontdek het dat die Obama-administrasie miljarde dollars aan linkse aktivistiese organisasies geskenk het deur ‘n korrupte geknoeiery by die Amerikaanse Departement van Justisie. “Dit is duidelik dat partypolitiek ‘n rol gespeel het in

Lees verder: Republikeine ontdek geheime fonds vir linkse pro-immigrasie aktiviste

SA se rol in BRICS sink weens gebrek aan navorsing

Indien ‘n mens die verklaring van die Streekverteenwoordiger vir Asië en die Stille Oseaan-gebiede van die FAO ná afloop van die 7de vergadering van die Ministers van landbou van die BRICS-lande op 16 Junie in Nanjing, China, verlede week saamlees met die jongste ekonomiese vooruitskatting van die OECD, dan dink ‘n mens onwillekeurig aan die

Lees verder: SA se rol in BRICS sink weens gebrek aan navorsing