Skewe-Beeld se agenda

deur Hannes Engelbrecht Beeld, daardie Johannesburgse pamfletjie wat vinniger lesers verloor as ‘n kat na ‘n vlooibad, se agenda ruk nou hande uit. Sedert die liggewig Adriaan Basson oorgeneem het as redakteur is byna elke Afrikanerinstelling ‘n teiken. Uit die binnekringe word reeds gefluister dat die lang messe uit is vir sy arrogansie. Die jongste

Lees verder: Skewe-Beeld se agenda

Honderde kopieë van Anne Frank se dagboek in Tokio geskend

Honderde kopieë van die “Anne Frank se dagboek” en verwante boeke oor haar is gevandaliseer in biblioteke in Tokio. Biblioteek-amptenare het die polisie in kennis gestel dat minstens 265 kopieë by 31 biblioteke se bladsye uitgeskeur is. Die voorval het Amerikaanse Joodse menseregtegroep, die Simon Wiesenthal-sentrum, genoop om ‘n beroep te doen dat ondersoek na die

Lees verder: Honderde kopieë van Anne Frank se dagboek in Tokio geskend

Eskom roep noodtoestand uit

Suid-Afrika se elektrisiteitsvoorsiening is op ‘n mespunt weens swak beplanning en gebrekkige onderhoud. Donderdag is ‘n noodtoestand uitgeroep toe vier opwekkingseenhede van Eskom uitgeskop het. Die kragvoorsiener het Donderdag aangekondig dat hulle ‘n beroep op groot verbruikers – maatskappye en industrieë – gedoen het om hul verbruik met ‘n minimum van 10% in te kort in

Lees verder: Eskom roep noodtoestand uit

Beeld voer haatveldtog teen die Puk

Dit blyk dat regte, egte Nazi’s, van die soort wat tans die verkose regering in die Oekraïene destabiliseer met geweld, Naarpers se goedkeuring wegdra. Maar ‘n paar lawwe en vervelige studente by die Puk het volgens die smeerkoerant ‘n doodsonde begaan om ‘n “Nazi-saluut” te wys tydens… ontgroening. Ja, u het reg gelees! Ontgroening. Die

Lees verder: Beeld voer haatveldtog teen die Puk

Oproeriges by Howards-kampus met traanrook verwilder

Oproerige studente het weer klasse by die Universiteit van KwaZulu-Natal se Howards kollege-kampus in Durban ontwrig. Swart studente is ontstoke oor die uitkering van geld uit die Nasionale Studente Finansiële Skema wat hulle glo hulle toekom. Die polisie moes van traanrook en pepersproei gebruik maak om die klipgooiers en vandale uiteen te jaag. Vroeër die

Lees verder: Oproeriges by Howards-kampus met traanrook verwilder

RSG noem sluipmoord ‘politieke onverdraagsaamheid’

RSG het die jongste voorval van politieke geweld, ‘n politieke sluipmoord in KwaZulu-Natal, as ‘n voorbeeld van “politieke onverdraagsaamheid” beskryf. In 1946 het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies erken dat sulke optrede per definisie ‘n misdaad onder die internasionale reg is wat die beskaafde wêreld veroordeel, en medepligtiges daaraan strafbaar maak. Die Konvensie

Lees verder: RSG noem sluipmoord ‘politieke onverdraagsaamheid’

‘Links kan niet zonder islamitisch stemvee’

Turkse verkiezingsposters in Den Haag hebben opnieuw veel ophef veroorzaakt. Ook bij vorige verkiezingen was er verontwaardiging over de teksten en nu is het weer raak. Vier jaar geleden was iedereen in polletiek Den Haag het erover eens dat campagnevoeren in een andere taal dan Het Nederlands onrechtstatelijk alsook onwenselijk was. De nummer 11 van

Lees verder: ‘Links kan niet zonder islamitisch stemvee’

SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies

Die polisie se okkulte-eenheid het Woensdag die ondersoek na die dood van die twee swart skoolmeisies in Dobsonville, Soweto, oorgeneem. Die twee meisies is dood aangetref, geklee in hul skooluniforms. Hulle het snymerke op hul hande en nekke gehad. Die polisie het skeermesse, kerse en hul tasse langs hulle gevind. ‘n Polisie woordvoerder, Tebello Mosikili sê

Lees verder: SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies

‘Wit verkragter’ se vrou bipolêr

’n Wit man van Bethal in Mpumalanga wat reeds in ‘n Naspers-mediaveldtog skuldig verklaar is dat hy ses swartes gehuur het om sy jong vrou te verkrag voordat hy dit self gedoen het, is tans in aanhouding. Die beskuldigde het gister in die landdroshof in Bethal verskyn. Hy het aansoek gedoen om borgtog. Volgens die beskuldigde ly sy

Lees verder: ‘Wit verkragter’ se vrou bipolêr