Rassisme sal hoegenaamd nie in die diverse sport, boks, geduld word nie, het die waarnemende uitvoerende beampte van Boks SA, Loyiso Mtya, gister gesê. Dit was in reaksie op ‘n berig gister in die swart koerant, die Sowetan, oor ‘n blanke vroueondersteuner wat haar van rassistiese aanmerkings bedien het om Thomas Oosthuizen Saterdagaand tydens sy
Treine loop weer ná onluste
Metrorail-treine tussen Johannesburg en Vereeniging is weer aan die gang, het ‘n woordvoerder Dinsdag gesê. “Treine loop normaalweg,” het die woordvoerder vir Metrorail, Sibusiso Ngomane, gesê. Maandag is treindienste tussen Vereeniging en Johannesburg opgeskort nadat ‘n goederetrein deur inwoners van Thembelihle deur betogers oor dienslewering aan die brand gesteek is. Geen beserings is tydens die
Cope-LP se vrou gearresteer
Lydia Mnguni, vrou van die Cope-LP Paul Mnguni, is op aanklag van openbare geweldpleging in hegtenis geneem kort nadat die polisie ’n skare van sowat 3 000 mense met rubberkoeëls uitmekaar gejaag het. Nog 13 mense by ’n protesoptog in Maboloka, 20 km noord van Brits, is saam met haar in hegtenis geneem. Dit was
Belgiese burger tydens plaasmoord keelaf gesny
Die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA) het sy skok en afgryse oor die reeks van vyf plaasmoorde in Februarie in Limpopo uitgespreek, wat nou ook die barbaarse wrede moord op ‘n Belgiese burger, Etienne Cannaerts, ingesluit het. Cannaerts is vasgebind en keelaf gesny. “Ons harte gaan uit na die naasbestaandes van al die slagoffers, en ook aan
Plaasmoorde steeds in volle swang
Gedurende Februarie vanjaar is vyf mense op plase in Limpopo vermoor. Hieronder tel ‘n Belgiese burger wat vasgebind en met ‘n knipmes keelaf gesny is. Dit was nie die enigste plaasmoorde in Februarie in die land nie, en van die begin van die jaar af is verskeie wrede plaasmoorde landswyd gepleeg. Trouens, so algemeen word
Herrie se kerrie
Herrie is nogal gesteld daarop om die polisiëringsforum-vergaderings by te woon. Dan weet ‘n man nogal wat in die buurt aangaan, en kan ‘n man voorsorg tref. Hier kom dit aan die lig waar word die meeste motors gesteel, en waar word die meeste in huise ingebreek, en so aan. Nou een dag blom die
Aardbewings: Word hulle al hoe erger en gereelder?
Met die verwoestende aardbewing wat Haïti vroeg vanjaar getref het, gevolg deur ‘n nog sterker aardbewing in Chili en die 2004 aardbewing wat die Ooste getref en ‘n reuse tsunami tot gevolg gehad het nog vars in die geheue, kan die indruk dalk gespek word dat verwoestende aardbewings nou meer gereeld voorkom. Aardbewings neig om
Lees verder: Aardbewings: Word hulle al hoe erger en gereelder?
Vreemdelinge in eie land
Wanneer in die elektroniese media na berigte oor Nederland gekyk word, lyk dit soms of dit oor Suid-Afrika handel. In ‘n artikel wat deur Trouw gedra word, word die opmerking gemaak dat die afloop van die afgelope dekades se liberale greep op Nederland baie Nederlandse Christene laat voel het hulle is vreemdelinge in hul eie
Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?
In die laat 70’s en die 80ger jare van die vorige eeu het regerings wêreldwyd hul hande vol gehad met terreurbewegings soos die Rooi Brigades, Montenero’s, die Bader-Meinhoff’s, Japannese Rooi Leër, Swart September en ander wat met Carlos (die Jakkals) as fasiliteerder internasionaal hande gevat het. Die volgende ernstige generasie transnasionale terreur het van Osama
Lees verder: Nuwe generasie internasionale terreur ontbloot?
Rassespanning heers op Amerikaanse kampus
Rassisme vier glo hoogty by die Universiteit van Kalifornië in San Diego en die atmosfeer op die kampus is gespanne nadat wit studente die spot gedryf het met Swart Geskiedenis. Ontstoke swart studente het verlede week uit ‘n vergadering met die administrasie geloop omdat die universiteit nie strenger wou optree teen wat hulle as wit
