Afrikaners roer, sê Engelse kommentator

Stanley Uys skryf in sy rubriek op Politicsweb dat Afrikaners aan die ontwaak is. Hy sê voorts dat ‘n moontlike belastingboikot en teenstand die ANC behoort te bekommer. Lees die volledige artikel. для пускоДанильченко Юрий Брониславович

Lees verder: Afrikaners roer, sê Engelse kommentator

VF+ verwelkom nasionale taalwet

“Die Vryheidsfront Plus verwelkom die uitspraak van die Pretoria Hooggeregshof waarin die regering gelas word om binne twee jaar sy grondwetlike plig na te kom in terme van die daarstelling van regulasies wat die gebruik van amptelike tale vasstel. Dit dien as baken vir die bevordering van die regverdige hantering van amptelike tale in Suid-Afrika,”

Lees verder: VF+ verwelkom nasionale taalwet

Sasco val in by ‘Skiet die boere’

Die VF Plus-jeug het Woensdag, 17 Maart 2010, ‘n kriminele klagte amptelik by die Potchefstroom Polisiestasie teen SASCO se voorsitter op die Puk-kampus, Shimone Ramathosa, gelê vir haatspraak. Dit volg nadat Ramathosa in sy toespraak voor honderde studente gesê het “Skiet die boere”. Die VF Plus-jeugleier, Jan van Niekerk, het die gebruik van die slagspreuk

Lees verder: Sasco val in by ‘Skiet die boere’

Fourie du Preez Japan toe

Die Bulle se skrumskakel, Fourie du Preez, het Woensdag ‘n kontrak met sy span tot 2011 gesluit, waarna hy klubrugby in Japan gaan speel. Du Preez, wat volgende week 28 word, sal tot die einde van die Super 15 vir die Bulls beskikbaar wees. Die speler het ook ‘n kontrak met die Springbokke geteken wat

Lees verder: Fourie du Preez Japan toe

‘SA is teelaarde vir mensehandel’

Suid-Afrika se oop, kosmopolitiese samelewing is ‘n teelaarde vir mensehandel, het die Verenigde Nasies (VN) Woensdag gesê. “Suid-Afrika word vir mensehandel gebruik weens die land se (tegniese en reis-) infrastruktuur. “Die land se kosmopolitiese samelewing word gebruik om misdaad te fasiliteer,” het Johan Kruger, die VN se kantoor oor dwelms en misdaad (UNODC) se nasionale

Lees verder: ‘SA is teelaarde vir mensehandel’

Produktiewe landbougrond in die ANC se visier

Sogenaamde grondhervorming wat gelei het tot die ineenstorting van Zimbabwe, is besig om vorm aan te neem in die nuutste verklarings van die ANC. Dr. Joe Phaahla, adjunkminister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, en Thozi Gwanya, direkteur-generaal, het Woensdag gesê dit is immoreel dat mense wat grondloos is moet toekyk hoe sommiges met duisende hektaar

Lees verder: Produktiewe landbougrond in die ANC se visier

Mulder praat oor koringprys, Afrikaans en landbouhervorming

Enkele uittreksels uit dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye en VF Plus-leier, se toespraak by die Malmesbury-Landbouvereniging, Dinsdagaand, 16 Maart 2010. Koringtarief “Regerings in ontwikkelde lande soos Amerika en in Europa betaal groot subsidies aan hulle koringboere. Dit maak vrye handel, soos die Wêreld Handelsorganisasie dit voorstaan, onmoontlik. Daarom ondersteun ek ‘n

Lees verder: Mulder praat oor koringprys, Afrikaans en landbouhervorming

Westinghouse wil korrelbed ondersteun

Westinghouse Electric, wat grotendeels deur Japan se Toshiba besit word, maar in die VSA gesetel is, gaan moontlik ’n bykomende investering in die tegnologie van die korrelbedkernreaktormaatskappy PBMR maak, het ’n werknemer Woensdag gesê. Die regering het verlede maand gesê hy gaan finansiële ondersteuning vir die projek staak nadat die PBMR nie daarin kon slaag

Lees verder: Westinghouse wil korrelbed ondersteun

Taxigeweld ruk heeltemal hand uit

Taxigeweld in Johannesburg is besig om heeltemal hand uit te ruk, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad, Santaco, Woensdag gesê. PhilipTaaibosch, die sekretaris-generaal van Santaco, het Woensdag gedurende ’n nuuskonferensie gesê die geweld spruit uit frustrasie dat die regering die rol van die industrie in die land verontagsaam. Sowat 60 taxi-operateurs is sedert die naweek weens

Lees verder: Taxigeweld ruk heeltemal hand uit

‘Nigerië moet verdeel word’

Daar is niks wat die etniese geweld in Nigerië sal kan stop nie, behalwe as die bevolking in Christen- en Moslemstate verdeel word, het Libië se leier gesê. Moeammar Gaddafi het aan ‘n groep Afrika-studenteleiers in Triplo gesê dat die geweld in Nigerië van ‘n godsdienstige aard is en dat dit ‘n radikale oplossing vereis.

Lees verder: ‘Nigerië moet verdeel word’