Guinee se voormalige eerste minister Ahmed Tidiane Souare en twee voormalige ministers is Maandag gearresteer, het hulle families gesê. Souare, wat ook die minister van mynwese was in 2005 en 2006 is by sy huis gearresteer, asook voormalige ministers Ousmane Sylla en Lounceny nabe. Geen redes is gegee vir die arres van die drie mans
Lees verder: Guinee se voormalige eerste minister gearresteer

Ek kan nou al van julle hoor: “Aggenee net nie opstelle nie”. Komaan, om ’n opstel te skryf is nie so sleg nie. Die skryf van opstelle is wel nie lekker wanneer julle nie verstaan wat van julle verwag word en wanneer opstelle net vir die onderwyser geskryf word en nie vir julself nie. Wanneer julle iets vir julself doen, doen julle gewoonlik meer moeite daarmee. Die volgende stelling: “Wat geskryf is sonder moeite is gewoonlik leeswerk sonder plesier”, is hier van toepassing – wanneer die onderwyser opstelle moet lees waarin gesien kan word dat min of geen moeite gedoen is nie, hoe kan julle verwag om goeie punte daarvoor te kry?