Genl. Aussares Nico Smith se ideologiese infeksie vloei uit ‘n dodelike kopwond waarmee hy alle Afrikaners probeer aansteek, met sy propaganda-oorlog teen Afrikaners. Sou hy daarin slaag om suksesvol te wees met sy sielkundige terreur-aanval, sal alle Afrikaners onverwyld selfmoord pleeg, en sal Nico Smith ongehinderd sy kommunistiese tempel op die ruïnes van die Afrikaners
Lees verder: Media24-meningsvormer pleit vir Afrikaner-selfmoord

Suid-Afrikaners wat êrens in hul lewe in die Verenigde Koninkryk woonagtig was, het almal hulle gunsteling vakansieplek op daardie modderige eiland met sy ryke verskeidenheid aan mense en die natuur. Myne is die Mere-distrik in Cumbria, veral in die laatsomer, as al die bome met die wonderlikste herfskleure geverf is.