Die polisie in Noordwes soek steeds na vier rowers in verband met die moord op ‘n beesboer van Potchefstroom. Die 68-jarige Koos van der Leeuw is op 18 Augustus in die Mediclinic Sandton dood nadat hy vroeër die oggend in ‘n rooftog by die Potchefstroom Abbatoir geskiet is. Polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê die polisie volg
Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit
‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk. Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word. Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het Donderdag opgeruk na die administrasiekantoor, maar optoggangers is glo nie deur die staalhekke op die
Lees verder: Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit
Zuma vergader met regbank
President Jacob Zuma het die onderneming gegee dat die regering voortaan hofbevele sal respekteer en daaraan gehoor sal gee. Zuma het Donderdag ‘n vergadering tussen die regbank en die regering – die heel eerste in die demokratiese bestel – gelei ná klagtes oor beweerde onregverdige aanvalle op die land se howe. Zuma het gesê die
Koekemoer-moord: Verdagte verskyn
Die swartman wat verdink word van die moord op en verkragting van die 15-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag in die Bloemfontein-landdroshof. Koekemoer se ma, Natasha, het op 7 April op haar bebloede lyk in hul woonstel op ‘n hoewe in Bainsvlei afgekom. Die aangeklaagde, in sy dertigs, is vantevore in Delportshoop
Spanning tussen Koreas ontlont
Noord- en Suid-Korea het vandeesweek ooreengekom om die onlangse spanning op die Koreaanse skiereiland te ontlont ná insidente by die grens. Albei lande se weermagte was op ’n gereedheidsgrondslag geplaas nadat verlede Donderdag se oor-en-weer skietery. Die krisis het Donderdag breekpunt bereik nadat Noord-Korea vier grofgeskutrondes op Suid-Korea afgevuur het. Die Suide het die grofgeskut
Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue dat China se ekonomie van sy huidige insinking sal herstel. China is die grootste verbruiker van grondstowwe en kommoditeite en Suid-Afrika se grootste enkele handelsvennoot maar ‘n verlangsaming in die Chinese ekonomie kan daartoe lei dat minder grondstowwe uit Suid-Afrika ingevoer word. Chinese aandele het verder teruggesak
Lees verder: Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel
Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’
Die swart man wat ‘n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in ‘n hospitaal aan ‘n skietwond oorlede. Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens ‘n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. Die moordenaar, ook bekend as Bryce Williams, het ‘n geskiedenis van dreigemente van geweld teen
Lees verder: Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’
Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut
Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig. Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die inligting in ‘n geskrewe reaksie op ‘n parlementêre vraag bekendgemaak. Nhleko sê die polisiediens probeer
Lees verder: Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut
Wit fotograaf beseer in TUT-onluste
‘n Wit vrouefotograaf is beseer toe sy deur ‘n klipgooier aangeval is tydens geweld wat Woensdag by die Tshwane universiteit van Tegnologie (TUT) in Pretoria uitgebreek het. Christine Vermooten, ‘n fotograaf by die Citizen, is glo deur swart oproermakers met klippe beseer en na die hospitaal gehaas. Volgens onbevestigde berigte is haar enkel gebreek. ‘n
Prasa ‘stel teleur’ sê OB
Die openbare beskermer sê die voormalige hoof uitvoerende beampte van Prasa se onlangse optrede en uitsprake oor haar verslag het haar verras en teleurgestel. Thuli Madonsela het haar verslag oor die spooragentskap vroeër vandeesweek vrygestel waarin Lucky Montana keer op keer uitgewys word as die persoon wat toegelaat het dat wanadministrasie van honderde miljoene rand
