TLU SA sê hy is verheug oor die feit dat NERSA voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie, maar dit is onaanvaarbaar dat Eskom nou met meer beurtkrag dreig. NERSA het besluit om nie Eskom se aansoek vir ‘n tariefverhoging van 9,58% toe te staan nie. Die president van die unie, Louis Meintjes,
Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly
Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot ‘n volskaalse humanitêre krisis gelei het. Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat beweer dat die aanvalle internasionale reg oorskry. Human Rights Watch het die Verenigde State beskuldig
Lees verder: Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly
‘n Knuppel in die gay hoenderhok
Na aanleiding van die Amerikaanse hooggeregshof se uitspraak dat gay-huwelike nie teen die Grondwetlike bepalinge van die Verenigde State indruis nie, sien ons wêreldwyd ‘n oplewing van pro-gay vreugevieringe en aktiviste wat mekaar op die skouer klop oor hul oorwinning. Orals word die kleurvolle gay vlag gehys (en die Konfederale vlag gestryk), homoseksuele stelle het
Nog dodelike malaria in Pretoria gediagnoseer
’n Vrou van Hartbeespoort is verlede maand uit die bloute met ‘n dodelike vorm van malaria gediagnoseer, het Rekord Noord berig. Dokters het die 29-jarige Anneli Wydeman vir tien dae in ’n gekontroleerde koma gelaat om haar lewe te red. Sy is op 12 Junie uit in die Netcare Montana-hospitaal ontslaan en is stadig besig
Britse premier sê stryd teen ISIS nie teen Islam
Die Islamitiese Staat het volgens berigte in die afgelope jaar meer as 3000 mense in Sirië tereggestel. Die Britse Eerste Minister, David Cameron het in ‘n parlementêre toespraak die versekering gegee dat hy “ekstremisme” sal verslaan, maar bygevoeg dat nie ‘n stryd teen Islam is nie. Cameron sê dit is nie ‘n oorlog tussen Islam
Lees verder: Britse premier sê stryd teen ISIS nie teen Islam
Vrystater enigste klimaatsafgevaardigde uit Afrika
Die Universiteit van die Vrystaat se Sentrum vir Ramprisikobestuur se direkteur, Andries Jordaan, was verlede week die enigste verteenwoordiger van Afrika op die Verenigde Nasies se spesialiskomitee by ‘n werksessie oor klimaatsweerbaarheid in Genève, Switserland. Hy is deur die VN-sekretaris Ban Ki Moon, as deelenemer genooi. In ‘n eksklusiewe onderhoud met OFM-nuus, het Jordaan gesê
Lees verder: Vrystater enigste klimaatsafgevaardigde uit Afrika
Namibiese egpaar oorleef huisaanval
Mnr. Willem Burger (70) en sy vrou, Alta (70), is Vrydagoggend in hul huis op Lüderitz deur twee swartes aangeval en ernstig aangerand, het die Republikein berig. Burger is die eienaar van die OK Grocer op die dorp. Dit was Vrydag sy beurt om die winkel oop te sluit. Hy het omstreeks 05:15 sy huis
Uitspraak verwag oor H-woord
Uitspraak word na verwagting Dinsdag in die Gelykheidshof in Upington gelewer in die saak teen die Noord-Kaapse premier Sylvia Lucas. Lucas word daarvan beskuldig dat sy ‘n rassistiese skelwoord tydens ‘n amptelike geleentheid gebruik het. Die klag is deur die KhoiSan-groep se Stanley Peterson by die Menseregtekommissie ingedien. Peterson voer aan dat Lucas tydens haar
Karoo-leeu uiteindelik gevang
Die rondloper leeu in die Karoo is uiteindelik vasgetrek. Die driejarige leeumannetjie wat as Sylvester gedoop is, het boere in die omgewing die afgelope drie weke op hol gehad omdat hy selfs ervare spoorsnyers ontduik het. Hy het blykbaar deur ‘n stormwatersloot van die Karoo Nasionale Park ontsnap. Die dier het ‘n bloedspoor van negentien
Meer onbestendigheid in Lesotho na sluipmoord
Adjunk-president Cyril Ramaphosa is dringend na Lesotho gestuur om met die premier Pakalitha Mosisili, te beraadslaag ná kommer oor meer politieke onbestendigheid in die Britse bantoestan. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sê dit volg nadat drie opposisiepartyleiers uit die land gevlug het en die onlangse moord op die voormalige weermagbevelvoerder in Lesotho, brigadier Maarparankoe Mahao. Die Verenigde
