Schumi word 45, steeds in koma

Die Formule Een-legende, Michael Schumacher word vandag 45 terwyl hy steeds in ‘n koma in ‘n Franse hospitaal lê, nadat hy erge kopbeserings in ‘n ski-ongeluk opgedoen het. Sy dokters sowel as familie se monde wou nie enige verklarings oor sy huidige toestand maak nie. Hy het in die Franse Alpe verongeluk by Meribel waar hy

Lees verder: Schumi word 45, steeds in koma

Een slagoffer van wit verkragter wek simpatie, duisende ander geïgnoreer

Honderde mense het by die Siloam Ministries-kerk in Dalpark aan die Oos-Rand bymekaargekom om ‘n biddiens vir die vermoorde Jasmine Pretorius by te woon. Sy het gesterf aan die hand van ‘n wit verkragter. Duisende onskuldige wit slagoffers van swart verkragters word daagliks botweg deur die media geïgnoreer en doodgeswyg. Die vier-jarige dogtertjie se liggaam

Lees verder: Een slagoffer van wit verkragter wek simpatie, duisende ander geïgnoreer

Suid-Kaap kuslyn is onbewaak, oop

Herman van Niekerk, die bedryfsbestuurder van Maritime Risk Solutions – ‘n private sekuriteitsfirma vir maritieme veiligheid – sê die dwelms wat by Hartenbos uitgespoel het, behoort waarskynlik aan een van die groot misdaadsindikate in die land. “Hierdie ouens kom deur Knysna en die nabygeleë gebiede, want hulle is basies soos oop poorte … Niemand behartig

Lees verder: Suid-Kaap kuslyn is onbewaak, oop

Vermoorde Rwandese intel-hoof wou glo praat oor volksmoord

Die man wat die Rwandese intelligensiehoof vermoor het, is glo bekend by die Rwandese gemeenskap in Suid-Afrika. Kolonel Patrick Karegeya , 53 , is Woensdag dood aangetref op ‘n bed in die Michelangelo Towers-hotel in Sandton. Hy het Sondag by die hotel sy bespreking opgeneem. Sy moordenaar, volgens ‘n lid van die Rwandese gemeenskap in

Lees verder: Vermoorde Rwandese intel-hoof wou glo praat oor volksmoord

Suid-Kapenaars gevra om uit te kyk vir vreemde items in die see

Die polisie in die Suid-Kaap het vakansiegangers gevra om uit te kyk vir vreemde items wat in die see dryf. Dié oproep volg nadat sakke wat vermoedelik met kokaïen ter waarde van R50 miljoen gevul is, op die strand tussen Mosselbaai en Klein Brakrivier uitgespoel het. Die polisie sê die sakke is na ‘n laboratorium

Lees verder: Suid-Kapenaars gevra om uit te kyk vir vreemde items in die see

Dodetal op paaie hoogste in SA se geskiedenis

Die dodetal vir 2013 se feesseisoen gaan die hoogste in die Suid-Afrikaanse geskiedenis wees. Die aantal sterftes kan so hoog wees soos 1736, sê ‘n bestuursvaardigheidspesialis Rob Handfield-Jones. Handfield-Jones was Vrydagoggend op AM Live waar hy gesê het in 2008/2009 was die voorlopige dodetal tydens die feesseisoen 937. Hy sê dié syfer kan met 15% styg tot

Lees verder: Dodetal op paaie hoogste in SA se geskiedenis

Vrae heers oor dood van Rwandese intelligensiebeampte

Vrae heers oor die dood van ‘n voormalige Rwandese senior militêre intelligensiebeampte, wat verwurg in sy kamer in ‘n spoghotel aangetref is, het die SABC berig. Kolonel Patrick Karegeya is op Nuwejaarsdag dood aangetref. ‘n Lid van die opposisieparty in die sentrale Afrika-land sê Karegeya is vermoor, maar die Rwandese hoë kommissaris in Suid-Afrika ontken

Lees verder: Vrae heers oor dood van Rwandese intelligensiebeampte

Lina Spies oor Flip Buys se Afrikaner

Ek het al kommentaar gelewer (Praag 8 Des) op Flip Buys se onlangse opmerkings oor die Afrikaner (Maroelamedia 4 Des). Die Burger en Beeld het heelwat later dit wys geag om Buys se teks te herpubliseer. Lina Spies het pas in ‘n brief daarop gereageer (Die Burger, 2 deser, p 13). Spies is ‘n gevierde

Lees verder: Lina Spies oor Flip Buys se Afrikaner

Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is

Natuurliefhebbers is ontstoke oor die Nasionale Krugerwildtuin se besluit om ‘n olifantbul vankant te maak nadat ‘n paartjie aangeval is in hulle voertuig. Die aanval het by ‘n watergat by Pretoriuskop gebeur terwyl die twee die olifant afgeneem het. Die paartjie is ongedeerd maar die man is vir skok behandel. Die 30-Jarige Britse toeris is

Lees verder: Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is

Fidel Castro se stryd teen die VSA in Afrika

Deur Madelein Jacobs Onlangs was Fidel se broer Raul Castro in Suid-Afrika vir die begrafnis van Mandela. Hier het President Obama sy blad geskud. VSA President John F Kennedy sou dieselfde gedoen het. JFK het op 23 Oktober 1963 gese: “… there is no country in the world including any and all the countries under

Lees verder: Fidel Castro se stryd teen die VSA in Afrika