Uiteindelik het die Front National van mevrou Marine Le Pen geen enkele streek in Frankryk kon inpalm nie: soos meningsopnames op die vooraand van die tweede rondte van die verkiesing voorspel het. Nietemin het die steun vir dié regse party skouspelagtig toegeneem en het hy 6,8 miljoen stemme op hom verenig. Vandaar die hoofopskrif van
Lees verder: 6,8 miljoen stemme vir Franse Front National: ”n verloorder wat swaar weeg’
