Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf

Naspers-liefling en die rektor van die Universiteit van die Vrystaat Jonathan Jansen het weer sy totalitêre, swart rasseheerskappy oor die kampus bevestig deur wittes opnuut van rassisme aan te kla. ‘n Koerantadvertensie waarin “nie-regstellende aksie” verblyf vir vroulike studente in Bloemfontein aangebied word, het Jansen genoop om sy swart, ondemokratiese voorkeure uit te stal. Hy gaan

Lees verder: Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf

‘Inklusiewe’ Afrikaans

Deur Thys Human In Beeld en Burger is daar weer ‘n berig oor ‘n klompie akademici of iets wat pleit dat Afrikaans “inklusief” gemaak word. Ek kon nie mooi uit die berig agterkom presies wat hulle daarmee bedoel nie, maar ek het so ‘n vuil spesmaas dat hulle eintlik wil hê dat alle Afrikaanssprekendes as “Afrikaners”

Lees verder: ‘Inklusiewe’ Afrikaans

Krejcir: Intelligensie-beampte in hegtenis geneem

Vyf mense onder wie ‘n senior intelligensie-beampte wat moontlike bande met die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir het, verskyn vandag in die Alexandra-landdroshof, noord van Johannesburg. Hulle staan tereg op verskeie aanklagte wat poging tot moord en regsverydeling insluit, het RSG berig. Die intelligensie-beampte sersant Nandi Nkosi is Donderdag in hegtenis geneem omdat sy na bewering

Lees verder: Krejcir: Intelligensie-beampte in hegtenis geneem

Wateropstand by Brits eis vierde slagoffer

‘n Vierde persoon is op Mothulung naby Brits in Noordwes dood nadat die polisie op oproeriges losgebrand het. Die 36-jarige Enock Seimela het Sondagnag aan sy wonde beswyk. Die polisie en oproermakers het verlede week gebots nadat inwoners die strate ingevaar het oor ‘n watertekort. Die inwoners het betoog omdat hulle steeds nie lopende water

Lees verder: Wateropstand by Brits eis vierde slagoffer

Shoprite verloor miljoene met Mandela se begrafnis

Shoprite het na bewering miljoene verloor met Mandela se afsterwe toe hulle besluit het om hul deure te sluit op 15 Desember verlede jaar. Baie kleinhandelaars was toe op die dag van die begrafnis van die voormalige president. Dit het Shoprite ‘n geraamde R260 miljoen gekos om sy winkels op die dag van Mandela se begrafnis te

Lees verder: Shoprite verloor miljoene met Mandela se begrafnis

Outa vra dat e-tol opgeskort word

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa het ‘n beroep op die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, gedoen om die e-tolstelsel op te skort. Outa sê die voortdurende verset deur die publiek om op te dok vir ‘n stelsel wat nie na behore werk nie, maak dit onmoontlik om voort te gaan. Outa se voorsitter, Wayne

Lees verder: Outa vra dat e-tol opgeskort word

Nersa beloof geen Eskom-verhogings nie

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika ( Nersa) kyk tans na Eskom se 2012/13-state om te bepaal of die werklike uitgawes waarvoor begroot is, oorskry is. Nersa het egter aangedui dat geen tariefaanpassings op die kaarte is nie. Nersa se reguleerder vir elektrisiteit, Thembani Bukula het Vrydag die versekering gegee dat daar geen aanpassings sal wees

Lees verder: Nersa beloof geen Eskom-verhogings nie

Platinumpryse skiet die hoogte in

Amcu se president Joseph Mathunjwa het lede aangemoedig om te verseker dat ‘n loonstaking by drie groot platinumprodusente, wat Donderdag begin, te alle tye vreedsaam verloop. Amcu-lede by Anglo American Platinum, Impala Platinum en Lonmin, almal met myne rondom Rustenburg in Noordwes het oorweldigend gestem ten gunste van industriële aksie. Dit sal die helfte van

Lees verder: Platinumpryse skiet die hoogte in

ANC sê daar is ‘n leierskapprobleem in Noordwes-munisipaliteit

Regeringsamptenare van Madibengmunisipaliteit, in Noordwes sal binnekort verwittig word van hul lot na ‘n hoë-vlak ANC-vergadering Maandag. Dit is deur die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe aangekondig ná ‘n vergadering met die munisipale amptenare in Brits. Mantashe het gesê daar is ‘n probleem met leierskap in die munisipaliteit en bygevoeg daar moet behoorlike leierskap wees. “Een van

Lees verder: ANC sê daar is ‘n leierskapprobleem in Noordwes-munisipaliteit