Klaarblyklik is sommige amptenare in die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit besig om die geweld in Bodibe en Itsoseng aan te hits. Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het haar kommer uitgespreek oor dié bewerings. Intussen is sewe winkels wat deur buitelanders besit word, geplunder terwyl ander winkels afgebrand is in die jongste voorvalle van xenofobiese geweld.
Lees verder: ‘Diensleweringsopstand’ is eintlik xenofobiese geweld
