Dit blyk dat regte, egte Nazi’s, van die soort wat tans die verkose regering in die Oekraïene destabiliseer met geweld, Naarpers se goedkeuring wegdra. Maar ‘n paar lawwe en vervelige studente by die Puk het volgens die smeerkoerant ‘n doodsonde begaan om ‘n “Nazi-saluut” te wys tydens… ontgroening. Ja, u het reg gelees! Ontgroening. Die
Oproeriges by Howards-kampus met traanrook verwilder
Oproerige studente het weer klasse by die Universiteit van KwaZulu-Natal se Howards kollege-kampus in Durban ontwrig. Swart studente is ontstoke oor die uitkering van geld uit die Nasionale Studente Finansiële Skema wat hulle glo hulle toekom. Die polisie moes van traanrook en pepersproei gebruik maak om die klipgooiers en vandale uiteen te jaag. Vroeër die
Lees verder: Oproeriges by Howards-kampus met traanrook verwilder
RSG noem sluipmoord ‘politieke onverdraagsaamheid’
RSG het die jongste voorval van politieke geweld, ‘n politieke sluipmoord in KwaZulu-Natal, as ‘n voorbeeld van “politieke onverdraagsaamheid” beskryf. In 1946 het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies erken dat sulke optrede per definisie ‘n misdaad onder die internasionale reg is wat die beskaafde wêreld veroordeel, en medepligtiges daaraan strafbaar maak. Die Konvensie
Lees verder: RSG noem sluipmoord ‘politieke onverdraagsaamheid’
‘Links kan niet zonder islamitisch stemvee’
Turkse verkiezingsposters in Den Haag hebben opnieuw veel ophef veroorzaakt. Ook bij vorige verkiezingen was er verontwaardiging over de teksten en nu is het weer raak. Vier jaar geleden was iedereen in polletiek Den Haag het erover eens dat campagnevoeren in een andere taal dan Het Nederlands onrechtstatelijk alsook onwenselijk was. De nummer 11 van
Beskermd: Bodem 39: Die Vraag
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies
Die polisie se okkulte-eenheid het Woensdag die ondersoek na die dood van die twee swart skoolmeisies in Dobsonville, Soweto, oorgeneem. Die twee meisies is dood aangetref, geklee in hul skooluniforms. Hulle het snymerke op hul hande en nekke gehad. Die polisie het skeermesse, kerse en hul tasse langs hulle gevind. ‘n Polisie woordvoerder, Tebello Mosikili sê
Lees verder: SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies
‘Wit verkragter’ se vrou bipolêr
’n Wit man van Bethal in Mpumalanga wat reeds in ‘n Naspers-mediaveldtog skuldig verklaar is dat hy ses swartes gehuur het om sy jong vrou te verkrag voordat hy dit self gedoen het, is tans in aanhouding. Die beskuldigde het gister in die landdroshof in Bethal verskyn. Hy het aansoek gedoen om borgtog. Volgens die beskuldigde ly sy
Motor van die jaar: Porsche kry dit weer reg!
deur André Olivier Die Porsche Cayman S is die Motor van die jaar 2014! Motorjoernaliste en gesaghebbendes in die motorbedryf het gisteraand vir die tweede jaar na mekaar aanskou hoe Porsche met die mees gesogte prys in die motorwêreld wegstap. Na vele kilometers wat deur 25 van die voorste motorjoenaliste agter die stuur van elk
Waterkloof-twee terug in aanhouding
Die Waterkloof-twee, deel van vier seuns wat waarskynlik in die eerste plek tronkstraf vir ‘n moord wat hulle nie gepleeg het nie moes uitdien net omrede hulle wit is, staar nuwe strafregtelike klagte in die gesig en is terug in aanhouding. Christoff Becker en Frikkie du Preez het reeds voor ’n tugkomitee van die departement
Swart leerling steek maat dood
ʼn Gr.10-leerling is van moord aangekla nadat hy by ʼn skool in Bosbokrand in Mpumalanga ʼn gr.9-leerling glo met ʼn mes doodgesteek het . Volgens die polisie se woordvoerder, brig. Selvy Mohlala, was die twee swartes Maandag na bewering in ʼn argument betrokke. Die gr.10-leerling het toe na bewering tydens die pouse na die gr.9-leerling
