‘n Frans-Tunisië krimineel wat goed bekend was aan die polisie vir gewapende aanvalle het met ‘n gehuurde vragmotor in ten minste 84 mense ingeploeg in ‘n terroriste-aanval tydens Bastilledag vieringe in Nice. Die man was nie op die Franse intelligensiedienste se lys van terreurverdagtes nie, maar was bekend aan die polisie in verband met misdade
Lees verder: Vyftig kinders, waarvan talle om hul lewens veg in Nice-kinderhospitaal
