Noord-Korea is geen gelyke kernvennoot

Die VSA het dit Woensdag duidelik gemaak dat hy Noord-Korea nié as ‘n kernmoondheid sal erken nie. Dié uitlating volg op Noord-Korea se stelling dat hy bereid sou wees om deel te neem aan ontwapeningsprogramme, mits hy as gelyke vennoot behandel word. “Ons sal Noord-Korea nié as kernmoondheid aanvaar nie. Dié staat bevind hom in

Lees verder: Noord-Korea is geen gelyke kernvennoot

Despoot, diktator, tiran?

Aan die begin van sy openbare loopbaan was Adolf Hitler nie ernstig opgeneem nie, so ook nie die “Klein Korporaaltjie” Napoleon nie. Hitler was ook hierdie klein korporaaltjie van Oostenryk, maar albei het ‘n paar dinge in gemeen gehad – goeie publieke oratoriese vermoëns, die vermoë om die regte boodskap te gee wat die massas

Lees verder: Despoot, diktator, tiran?

Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer

Daar gaan letterlik nie meer ‘n dag verby waar ons nie die koerant oopmaak en lees van iemand wat weereens wreedaardig aangerand, verkrag, gemartel of vermoor is nie. Baie slagoffers van hierdie misdade is boere wat iewers op ‘n plaas tussen niks en nêrens vir ons kos produseer of op ‘n kleinhoewe ‘n bestaan maak.

Lees verder: Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer

Behuising ‘n multidimensionele probleem

Die Department van Menslike Nedersettings se nuwe holistiese benadering tot die skep van volhoubare behuising is sinvol. Hierdie department het wesenlike uitdagings en daarom is dit goed om te sien dat daar nouer saamgewerk gaan word met provinsies en plaaslike owerhede ten einde die komplekse probleem van behuising aan te spreek. Die Vryheidsfront Plus wil

Lees verder: Behuising ‘n multidimensionele probleem

Die Bybel en staatkunde

Die Bybel en staatkunde met die fokus op die periode tussen die Ou en Nuwe Testamente Beide die Ou en Nuwe Testamente het talle voorbeelde en beginsels oor die staatkunde. Dit sluit voorbeelde van regeervorme in, soos teokratiese regering (deur die Rigters), monargies, imperialisme, nasionalisme, oorloë en diplomasie.  Een van die mooi voorbeelde van staatkunde

Lees verder: Die Bybel en staatkunde

Skrik vir die waarheid

Gister reik ‘n klein politieke party ‘n nuusverklaring uit waarin ontsteltenis uitgespreek word oor die meer as 700 mense wat sedert Eugene Terre’Blanche se moord, reeds in Suid-Afrika vermoor is, en skaars ‘n rimpeling veroorsaak het. Die verklaring was skaars uit, of ‘n groot nuusverspreidingsinstansie bel die partyleier verbaas om te verneem waar dié syfer

Lees verder: Skrik vir die waarheid