Metrorail moes inderhaas elf treinstasies tussen Philippi en Nyanga op die Kaapse Vlakte sluit weens oproerige pendelaars. Intimidasie en geweld deur gefrustreerde reisigers is aangemeld nadat duisende gestrand is omdat vandale sinjaalkabels by ‘n sleutelkruising gesteel het. Sowat 80 treine in die gebied is erg ontwrig, en die skade word op byna twee miljoen rand
Lees verder: Kaapse treinstasies gesluit weens oproerige pendelaars
