Die Inkatha Vryheidsparty het ‘n beroep op die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela gedoen om haar verslag oor die veiligheid-opgraderings by president Jacom Zuma se Nkandla-woning onmidellik vry te stel. Die voorsitter van die party, Blessed Gwala het op ‘n massavergadering, nie ver van die huis af nie, gesê belastingbetalers is daarop geregtig om te weet
Noordwes-premier hits swartes teen boere aan oor watertekort
Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het die watertekorte wat deur swak munisipale bestuur veroorsaak word, aan “sabotasie deur wit rassiste” toegeskryf. ‘n Boer wat na bewering ‘n waterklep laat sluit het, is te blameer vir die probleme met die watertoevoer in Swartruggens en die Boroleiodorp, het Modise Sondag gesê. “Daar word beweer dat die
Lees verder: Noordwes-premier hits swartes teen boere aan oor watertekort
Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening
deur Leon Lemmer Chris Jones is ‘n teoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy het onlangs ‘n artikel oor versoening in Die Burger (28 Des, p 15) gepubliseer. Daar word berig dat hy die hoof van die US se kantoor vir moraliteit en morele leierskap is. ‘n Mens mag hom dus seker op sy
Lees verder: Voetsole en veldskoene: Chris Jones oor versoening
Inval van die imbesiele
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek dink nie daar was al ooit ‘n tydvak wat só deur dom mense oorheers is soos Suid-Afrika oor die afgelope aantal dekades nie. Dit geld sowel die land as Afrikanerinstellings en -kultuur. Om die braaivleisvuur word daar veel neerhalends gesê
Beskermd: Bodem11: Die modderland
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Dinkskrum waarsku dat NWO wankel
Die Altantic Council, ‘n prominente dinkskrum in Washington DC, waarsku dat ‘n “buitengewone krisis” die enigste manier sal wees om die “Nuwe Wêreldorde” te red. Nie-regerings akteurs soos Edward Snowden is volgens die dinkskrum die grootste bedreiging. Die Atlantic Council word beskou as ‘n hoogs invloedryke organisasie met noue bande met die groot beleidmakers regoor
Odendaalsrus sonder krag
Sekere dele van Odendaalsrus in die Vrystaat is sonder elektrisiteit nadat vier substasies gister onder koperdiewe deurgeloop het. Die Mathjhabeng-munisipaliteit sê daar is sedert die begin van die week meer as R2,5 miljoen se koper by substasies gesteel, het RSG berig. Volgens die munisipaliteit is die diefstal reeds by die polisie aangemeld.
Bodem 10: Die geskarrel
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 9 en alle vorige episodes. Waarskuwing: Skokkende en eksplisiete leesstof. By voorbaat vra ek om verskoning vir my lesers. Dit was nooit my begeerte om so ʼn scenario te beskryf nie, net soos wat dit my innigste wens is dat so iets nooit mag, nooit sál, gebeur nie. Maar die
VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR
‘n Senior VN-amptenaar is besig om paniek te saai oor ‘n “volksmoord” in SAR. John Ging waarsku dat die risiko van ‘n volksmoord in die mineraalryke Sentraal Afrikaanse Republiek hoog is nadat 8 mense dood is. Dié toestand is glo geskep deur Franse magte wat strydende faksies ontwapen en hulle dan kwesbaar maak vir uitwissing,
Lees verder: VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR
Aanslag van multinasionale farma is volksmoord, sê minister
Minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi sê ‘n beplande veldtog deur multinasionale farmaseutiese maatskappye teen die voorgestelde Suid-Afrikaanse patentwette is “volksmoord”. ” Hierdie dokument kan baie Suid-Afrikaners ter dood veroordeel ,” het hy gesê. “Dit is geen oordrywing. Dit is ‘n plan vir volksmoord.” Die Mail & Guardian het Vrydag berig dat die dokument glo opgestel
Lees verder: Aanslag van multinasionale farma is volksmoord, sê minister
