ANC-moordbeskuldigde kry borg

‘n Voormalige ANC-raadslid, wat teregstaan op die moord op sy vrou, is borgtog van R20 000 in die Bloemfonteinse landdroshof toegestaan. Maphabole Godfrey Maphobole, ‘n voormalige ANC-raadslid van die Tokologo plaaslike munispaliteit, verskyn na verwagting vandag weer in die hof. ‘n Verhoordatum sal na verwagting tydens die verrigtinge vasgestel word. Die 33-jarige staar ondermeer aanklagte

Lees verder: ANC-moordbeskuldigde kry borg

ANC verklaar oorlog teen wittes

Die ANC het oorlog verklaar teen sogenaamde wit “rassiste” in ‘n poging om swart eenheid te bevorder. Die party het ook ander politieke partye gevra om hulle daarvan te weerhou om die swart regime te ondermyn. ‘n Woordvoerder van die ANC, Zizi Kodwa sê oproepe dat President Jacob Zuma uit sy pos verwyder moet word,

Lees verder: ANC verklaar oorlog teen wittes

Sanksies teen Iran opgehef

Iran het Saterdag ’n reusetree vorentoe gegee om sy internasionale afsondering te beëindig, toe sanksies teen die land opgehef is. Die geskiedkundige kernooreenkoms met verskeie wêreldmagte wat in Julie gesluit is, het uiteindelik in werking getree, het AFP berig. Iran se pres. Hassan Rouhani, wie se verkiesing in 2013 gehelp het om die reuse diplomatieke

Lees verder: Sanksies teen Iran opgehef

Taiwan kry eerste vrouepresident

Taiwan se eerste vrouepresident, Tsai Ing-wen, geniet ’n breë mandaat ná haar oortuigende oorwinning in die pas afgelope verkiesings, het AP berig. Haar pro-onafhanklikheidsparty het ‘n nuwe wetgewende meerderheid behaal, maar om die eiland se delikate betrekkinge met China te bestuur, sal ’n groot uitdaging wees. Tsai, 59, het met haar inhuldingsboodskap gesê betrekkinge met

Lees verder: Taiwan kry eerste vrouepresident

Verkeershoof vas vir bedrog

Die hoof-verkeersbeampte van die Maquassi Hills-munisipaliteit op Wolmaransstad in Noordwes verskyn na verwagting vandag weer in die hof op verskeie aanklagte van bedrog. Judas Mahlangu se aansoek om borgtog is vroeër in die landdroshof op Wolmaransstad geweier nadat hy in September verlede jaar versuim het om in die hof te verskyn. Hy het na bewering

Lees verder: Verkeershoof vas vir bedrog

Menslike dele in vrieskas gevind

‘n Swart man (27) van Kuruman verskyn na verwagting vandag in die landdroshof op Mothibistad nadat menslike organe na bewering in sy vrieskas gevind is. Ernest Mabilo doen vandag aansoek om borgtog. Volgens Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Mohale Ramatseba, is ‘n hart en longe verlede Vrydag in Mabilo se vrieskas gevind. Mabilo, wat by ‘n begrafnisonderneming in

Lees verder: Menslike dele in vrieskas gevind

Tuks gesluit weens werkersopstand

Die Universiteit van Pretoria (UP) sal gesluit bly vir registrasie tot verdere kennisgewing ná gewelddadige betogings deur uitgekontrakteerde skoonmakers verlede week op die kampus. In ‘n verklaring, het UP woordvoerder Anna-Retha Bouwer gesê ‘n vergadering met die kontrakwerkers oor hul griewe het Saterdag op ‘n dooiepunt geëindig. Dié werkers stel klaarblyklik nie belang in gelyke

Lees verder: Tuks gesluit weens werkersopstand

Tennis, krieket geskud deur knoeiery

Internasionale tennis is geskud oor bewerings dat die tennisowerhede nie opgetree het teen grootskaalse wedstrydknoeiery nie. Die tennisbase het berigte deur die BBC ontken dat 16 spelers wat deel van die topgekeurde 50 spelers is betrokke is. Volgens dokumente wat in besit van die BBC is, is die spelers na bewering die afgelope dekades gereeld

Lees verder: Tennis, krieket geskud deur knoeiery

Droogte nog nie gebreek nie

Onlangse goeie reënval in droogtegeteisterde dele van die land het nog steeds nie die vlakke van damme en riviere na wense aangevul nie. In die Vrystaat, Noordwes, Noord-Kaap en dele van Limpopo is die droogte nog nie gebreek nie. Die land se sentrale weerkantoor sê die vooruitsigte op buie en donderbuie lyk tot 30 Januarie

Lees verder: Droogte nog nie gebreek nie

Brief: Kabeldiefstal laat helfte van Koster sonder krag; munisipaliteit skuld te veel

Ongeveer die 20 Desember 2015 steel hulle ‘n ondergrondse hooflynkabel in Koster wat omtrent die helfte van Koster kragloos laat. Die munisipaliteit het nie geld om die kabel te koop van hulle gereelde verskaffers nie omdat hulle derduisende rande skuld aan die verskaffer. Een van on belastingbetalersvereniginglede wil toe die kabel uit sy eie sak

Lees verder: Brief: Kabeldiefstal laat helfte van Koster sonder krag; munisipaliteit skuld te veel