‘n Franse redakteur het meningspeilings heeltemal uit sy koerant gesny nadat hulle versuim het om Brexit, en Trump se oorwinning te voorspel. Die redakteur van een van die mees gewilde koerante in Frankryk se sê hy is van plan om die gebruik van betaalde meningsnavorsers in sy publikasies te staak. Voor die presidensiële verkiesing volgende
Lees verder: Franse redakteur stuur meningsnavorsers in hul peetjie
