Vlugtelinge uit DRK stroom na Uganda na hewige gevegte in Kivu

Volgens die Rooikruis in Uganda het bykans 55 000 vlugtelinge het uit die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) oor die grens gestroom. Dit is ‘n drastiese toename van vorige skattings. Die Rooikruis sê die vlugtelinge benodig dringend hulp. Baie van die mense is siek en moes sonder hul besittings vlug. Hulle

Lees verder: Vlugtelinge uit DRK stroom na Uganda na hewige gevegte in Kivu

Britte eis R40m terug na SAPD note steel

Die polisie moet ongeveer R40 miljoen aan ‘n Britse maatskappy oorbetaal nadat geld wat by ‘n polisiestasie gehou is, gesteel is. “Die SAPD is van voorneme om aan die hofbevel te voldoen. Daar moet egter daarop gelet word dat die SAPD aansoek gedoen het om teen sekere dele van die uitspraak te appelleer,” het lt.genl.

Lees verder: Britte eis R40m terug na SAPD note steel

Oud-redakteur Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson Mandela, “Madiba” genoem, ‘n brief in Rapport gepubliseer. Sy brief is nie in sy geheel

Lees verder: Oud-redakteur Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Vandag is Mandela se 37ste dag in die Mediclinic

Gekleurde ballonne, mandjies blomme en Suid-Afrikaanse vlae is van die items wat buite die Mediclinic-harthospitaal in Pretoria gelaat is waar oudpresident Nelson Mandela steeds in ‘n ernstige toestand verkeer. Mense het vandag die muur in Celliersstraat besoek en vir foto’s daarvoor geposeer. Die hoop boodskappe neem steeds toe, met organisasies wat hul beterskapwense daarby voeg.

Lees verder: Vandag is Mandela se 37ste dag in die Mediclinic

Naspers klassiek: Raak lief vir Malema

Onderstaande stuk is op 16 April 2010 in al die Naspersdagblaaie se By geplaas, maar het intussen spoorloos verdwyn en is ook nie in enige van hul argiewe te vinde nie! Dit onthul egter iets van die masochistiese voorskrifte wat hulle vir Afrikaners het, gewoonlik met ‘n Christelike sousie daarby: Raak lief vir diegene wat

Lees verder: Naspers klassiek: Raak lief vir Malema

‘n Misdaad om blank te wees

Op die aand van 26 Februarie, 2012, in die Amerikaanse deelstaat Florida, bemerk ‘n man van Peruviaanse herkoms, George Zimmerman, ‘n agterdogtige karakter wat in sy ommuurde woonbuurt rondsluip. Ten spyte van die reën, loop die verdagte rond en kyk na die huise. Die verdagte is nie ‘n inwoner van die buurt nie. Zimmerman bel

Lees verder: ‘n Misdaad om blank te wees

Die ding met bloed

Voorgedra tydens ‘n vergadering te Villeria, Pretoria, op 13 Julie 2013  My ouma aan moederskant het eenkeer vir my gevra: “Kind, hekel jy dan nooit?” Toe vra ek vir haar: “Ouma, skryf Ouma dan nooit boeke nie?” En ‘n ander keer: “Waaraan sit jy heeltyd en dink?” “Ek dink nie, Ouma, ek luister.” “Waarna luister

Lees verder: Die ding met bloed

Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak

George Zimmerman is gister op alle klagtes vrygespraak nadat hy ‘n ongewapende swart tiener Trayvon Martin in Sanford, Florida, in Februarie vanjaar doodgeskiet het. Indien hy skuldig bevind was, sou die 29-jarige vrywillige patrollielid van ‘n buurtwag, wat beweer dat ter selfverdediging geskiet het, ‘n lewenslange vonnis vir moord of tot 30 jaar vir manslag

Lees verder: Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak

‘Volksvergadering’ in Villeria mobiliseer Afrikaner-aktiviste

‘n Nuwe kultuur van tegnologiese aktivisme, tesame met ‘n herlewing van patriotisme is onder Afrikaners vaardig, te oordeel aan die groot opkoms gister by ‘n sogenaamde “volksvergadering” wat in Pretoria gehou is. Ná die vergadering het mense tou gestaan om hul name te laat opskryf om deel van die huidige Afrikanerbeweging te word. Sprekers wat

Lees verder: ‘Volksvergadering’ in Villeria mobiliseer Afrikaner-aktiviste

Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson Mandela, “Madiba” genoem, ‘n brief in Rapport gepubliseer. Sy brief is nie in sy geheel

Lees verder: Hennie van Deventer oor Nelson Mandela