Eskomkrag van Donderdag duurder

Suid-Afrikaners, veral wit Suid-Afrikaners, sal van vandeesweek meer vir krag moet betaal wanneer Eskom se elektrisiteitstariewe Donderdag verhoog word. Die verhoging vir 1 April sal op kliënte wat direk van Eskom krag koop, van toepassing wees. Munisipaliteite sal eers vanaf die 1ste Julie aan hulle kliënte die verhoging deurgee. Nersa, die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder, het  vroeër

Lees verder: Eskomkrag van Donderdag duurder

Malema besoek Zimbabwe eersdaags

Die ANC-Jeugliga president Julius Malema sal na verwagting Zimbabwe Vrydag besoek, het The Herald koerant Maandag berig. Volgens die koerant, is die doel van Malema se besoek was “om solidariteit te toon met die mense en hul stryd vir volle ekonomiese onafhanklikheid “. Die ANC-jeugwoordvoerder Floyd Shizhambu en ander lede van die leierskap – Kenetswe

Lees verder: Malema besoek Zimbabwe eersdaags

Senegal onthou slawehandel

Senegal het hulle teen slawehandel en ander misdade teenoor die mensdom uitgespreek en wil in die toekoms fokus op die nagedagtenis daarvan eerder as om finansiële vergoeding na te streef. Die eerste van miljoene slawe wat vanaf Afrika na die Amerikas geneem is, was vanaf dié Wes-Afrika land afkomstig wat slawehandel Dinsdag amptelik as ‘n

Lees verder: Senegal onthou slawehandel

N4 se tolhekke dalk ontwrig

Tolhekke op die N4-snelweg in Mpumalanga gaan dalk nie van vandag af beman word nie. Lede van Satawu, die South African Transport and Allied Workers Union, gaan oor looneise staak. Onderhandelings oor loonverhogings met die werkgewer Trac, Trans African Concessions, was glo nie suksesvol nie. Mense wat die stakers goedgesind is, wil ook Woensdag na

Lees verder: N4 se tolhekke dalk ontwrig

Britse koerant berig oor ‘uitwissing van boere’

Die Britse koerant, The Sunday Times, het gister berig oor die “uitwissing van Suid-Afrikaanse boere” en die ANC se volharding in die sing van “vryheidsliedjies” waarin hul ondersteunders tot moord op Boere en Afrikaners aangehits word. Die koerant noem die syfer van 3000 boere wat sedert 1994 vermoor is. In leserskommentaar by die berig op

Lees verder: Britse koerant berig oor ‘uitwissing van boere’

Mosambiek kan nie landmyne pypkan

Vyftien mense is verlede jaar in landmynontploffings in Mosambiek dood. Volgens mnr. Julio Braga, hoof van dié land se nasionale ontmyningsagentskap, is hulle bekommerd oor die sterftes wat nog deur landmyne veroorsaak word. Die myne is geplant tydens die 16 jaar lange burgeroorlog wat in 1992 tot ’n einde gekom het. Mosambiek het onlangs aangedui

Lees verder: Mosambiek kan nie landmyne pypkan

Twee bomontploffings ruk Moskou

Twee bomaanvalle, veertig minute uitmekaar, het Maandagoggend Moskou se ondergrondse treinstelsel geruk. Minstens 37 mense is dood tydens die twee ontploffings wat gedurende oggendspitsverkeer plaasgevind het. Die eerste aanval het ‘n trein in sentrale Moskou se simboliese Lubjanka-moltreinstasie getref. Die Lubjanka-voorstad is die setel van die Russsiese geheimediens. ‘n Tweede ontploffing het daarna die Park

Lees verder: Twee bomontploffings ruk Moskou

Landbou en regering binne ‘n regering

Tydens die provinsiale grondberaad in die Vrystaat, na afloop waarvan Vrystaat Landbou ‘n klag van haatspraak teen die destydse hoof van Veiligheid en Sekuriteit in die Vrystaat, Jack Klaas gelê het, het ‘n spreker sydelings opgemerk dat Robert Mugabe gekry moet word om Suid-Afrika se grondhervormingsprogram te lei. Hy is toegejuig. Dieselfde het by verskeie

Lees verder: Landbou en regering binne ‘n regering