Nadat RSG jare lank plaasmoorde en plaasaanvalle doodgeswyg het, het die geweldige toename in wat alleen as ‘n georganiseerde volksuitwissing beskryf kan word, waarskynlik die openbare uitsaaier genoop om wel daaroor te berig. Wat egter opval, is dat die berigte klaarblyklik opsetlik verkeerde inligting bevat. In ‘n vorige berig is ‘n boer wat geskiet is
Boer van Petrus Steyn doodgemartel
‘n Boer van die plaas Groot Waag by Petrus Steyn, Jan de Kock (69) is vermoor toe swart plaasaanvallers hom oorval het terwyl hy in die veld na beeste gesoek het. Sy lyk is met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgemaak, het die Volksblad berig. Sy vrou, Marietjie (67), is nie beseer tydens die aanval nie,
Ons absurde toneel
Deur Joseph Secreve. Soos seker baie mense gaan ek deur verskillende giere, en verdiep myself in diverse stokperdjies van tyd tot tyd. Veral op literêre gebied het ek al sedert my hoërskooljare begin wetenskapfiksie lees, gevolg deur die werke van die sielkundige Carl Jung vanaf my tweede jaar, en daarna verskeie eksistensiële strominge in my
Wat is ‘n universiteit?
Vanoggend lees ek uit verveeldheid ‘n rubriek in Rapport van Jacob Rooi met die openingswoorde: “Hoe verander ’n voormalige wit, Afrikaanse universiteit sy kultuur op só ’n manier dat almal welkom voel? Dit was een van die ontslape prof. Russel Botman se grootste uitdagings, skryf Jacob Rooi” Onwillekeurig kom die volgende gedagte by my op:
Ope brief aan Helen Zille oor Eugene de Kock
Geagte mev. Zille, Die verklaring deur mnr. James Selfe, die skaduminister van Justisie en Korrektiewe dienste van die DA, gister oor die weiering van parool aan Eugene de Kock, het die DA nie slegs in ‘n swak lig gestel nie, maar verlaag die DA tot op die vlak van die ANC waar besluite geneem en
Nabetragting oor Russel Botman
Een van Botman se opdragte… is dat vasgestel moet word hoe die donateur Jannie Marais se stigtingsvereiste, dat die US ‘n Afrikaanse universiteit moet wees, omseil kan word.
Een van Botman se opdragte… is dat vasgestel moet word hoe die donateur Jannie Marais se stigtingsvereiste, dat die US ‘n Afrikaanse universiteit moet wees, omseil kan word.
Nuwe SAUK-hoof wil ‘lisensies’ vir joernaliste sien
Die nuwe bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, gaan volgens die koerant The New Age formeel vir Kommunikasieminister Faith Muthambi vra dat joernaliste voortaan lisensies sal moet hê om te mag skryf. “Ons gaan sulke voorleggings doen. Ek is verbaas dat die SA nasionale redakteursforum dit kan teenstaan. Dit beteken dat hulle nie hul werk
Lees verder: Nuwe SAUK-hoof wil ‘lisensies’ vir joernaliste sien
Swart mensehandelaars wat wit tweeling steel op binnekring-TV
Swart mensehandelaars is op binnekring-TV in Pretoria vasgevang waar hulle ‘n wit tweeling steel in ‘n apteek. Lees verder.
Lees verder: Swart mensehandelaars wat wit tweeling steel op binnekring-TV
EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus
Oproer het Donderdag by Stoffel Park in Mamelodi-Oos uitgebreek. Die swart gebied lyk soos ‘n oorlogsone. Die oproer word deur die EFF gereël sê ‘n ANC-raadslid want daar is ‘n ontwikkelingsplan vir die lokasie en dit is deeglik gekommunikeer aan die inwoners. Die ANC sê die EFF wil soos die helde lyk as die ontwikkeling voltooi is
Lees verder: EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus
AgangSA het R30 miljoen se kontantskenkings gehad
Die voormalige leier van AgangSA, Mamphela Ramphele, het R30 miljoen in kontantskenkings ontvang om die party te begin, sê ‘n woordvoerder. “Mamphela Ramphele het ‘n enorme bedrag ingesamel nadat sy die lengte en breedte van Suid-Afrika deurgereis het om steun vir ‘n nuwe party te kry, en sowat R30 miljoen in kontantskenkings suiwer gebaseer op haar
Lees verder: AgangSA het R30 miljoen se kontantskenkings gehad
