“Toeriste koop nie kapana nie. Hulle neem liewer net foto’s asof ons bobbejane is,” kla die 27-jarige mnr. Jonas Ndakolute wat vir die afgelope agt jaar vleis in Windhoek verkoop. Kapana is gebraaide vleis van pasgeslagde beeste vir die swart mark. Ndakolute en ’n ander paar vleissmouse koop hul vleis by plaasboere op naburige plase en
Eurosone verwelkom nuwe lid
Litaue het gister op Nuwejaarsdag na die euro oorgeskakel en die jongste Baltiese land geword wat Europa se geldeenheid aanvaar het. Die euro-sone het sy 19de lidland gekry terwyl vuurwerke die einde van ’n jaar afgesluit het wat gekenmerk is deur kommer oor die VSA se rol in die konflik in die Oekraïne en sy ekonomiese
BBC swig voor koninklike druk
Die Britse uitsaaikorporasie (BBC) word daarvan beskuldig dat dit onder druk van die koninklike familie besluit het om nie ’n kontroversiële dokumentêre program, Reinventing The Royals, uit te saai nie, het AFP berig. Die tydskrif Radio Times, wat die storie gebreek het, voer aan regsverteenwoordigers van die koninklike familie het ter elfder ure ingegryp. BBC-base
Sasolburgse plaasmoordenaars steeds soek
Die Sasolburgse polisie soek steeds na die moordenaar van Johan Fourie, wat buite sy huis op ‘n plaas in die Taaibosch-distrik doodgeskiet is. Polisiewoordvoerder Livhuhani Hani sê die 67-jarige Fourie en sy vrou was Woensdagmiddag in hul huis toe sy ‘n verdagte buite gewaar. “Die slagoffer het toe na buite gegaan om uit te vind
Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen
Die “wonderbaarlike” styging in die matriekslaagsyfer oor die afgelope paar jaar was slegs moontlik omdat meer as die helfte van leerlinge in sommige provinsies nooit eksamen gaan skryf nie. Skole weet dat hulle gaan druip en oorreed hulle daarom om nie eens eksamen te gaan skryf nie. Na bewering “verdwyn honderdduisende leerlinge binne twee jaar
Lees verder: Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen
Kaapse Klopse uitgestel weens logistiek
Vandag se Kaapse Klopseparade in Kaapstad is uitgestel. Die uitvoerende hoof van die Karnavalkomitee, Kevin Momberg, sê hulle het logistieke probleme ondervind om die geleentheid te reël. Die Kaapstadse stadsraad het ‘n paar weke gelede in ‘n verklaring gesê die Klopse sal vanjaar self die parade reël na gesprekke met hulle, het RSG berig. Momberg
Motordiewe pak Vrystaat
Nog drie swart verdagtes is op Thaba Nchu in die Vrystaat aangekeer in verband met die moord op ‘n swarte wat op Oujaarsaand tydens ‘n motorkaping in Phahameng in Bloemfontein doodgeskiet is. Twee swartes is vroeër op Nuwejaarsdag in besit van ‘n gekaapte VW Polo vasgetrek. Die 27-jarige is vyf keer geskiet en sy vriendin is in die voorval gewond.
2015: Wat kan Afrikaners doen?
Hier aan die begin van die nuwe jaar en terwyl die Desembervakansie in sy doodsnikke verkeer, is ‘n mens altyd vol moed vir die berge wat jy nog moet versit. Deesdae moet ‘n mens bloot om in Suid-Afrika te oorleef reeds daardie spreekwoordelike berge versit! Ek het voorheen al verwys na Jan Smuts wat gesê
TT Cloete oor diversiteit en nivellering
‘Tans regeer die swartes nie omdat hulle dit beter as bv die blankes kan doen nie, maar bloot omdat hulle meer (en meer gewelddadig) is.’
‘Tans regeer die swartes nie omdat hulle dit beter as bv die blankes kan doen nie, maar bloot omdat hulle meer (en meer gewelddadig) is.’
Plaasmoord buite Sasolburg
In die jongste voorval van plaasmoorde, is ʼn 67-jarige man op ʼn plaas naby Sasolburg in die Vrystaat doodgeskiet. ‘n Woordvoerder van die SA Polisiediens, Lt. Livhuhani Hani, het gesê dat die man en sy gade ʼn huis op die plaas huur. Die vrou het glo Woensdagaand deur die huis se venster geloer en ʼn
