85% van Afrikaners wil Australië toe emigreer

Volgens ‘n meningspeiling wat sedert 15 Maart op die webblad Netwerk24 gehou word, wil 85% van alle lesers Australië toe emigreer. Hoewel Netwerk24 hom as ‘n liberale, multikulturele medium projekteer, word die blad hoofsaaklik deur blanke Afrikaanssprekendes, dus Afrikaners, gelees. Die peiling volg op die polemiek na aanleiding van die Australiese minister van binnelandse sake,

Lees verder: 85% van Afrikaners wil Australië toe emigreer

Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek

Christi van der Westhuizen is ‘n dosent in sosiologie aan die Universiteit Pretoria (UP). Voorheen was sy bv ‘n joernalis by Vrye Weekblad. Sy is bekend vir haar skerp kritiek op blankes, veral Afrikaners, haar simpatieke begrip vir wat swartes ook al doen en haar fanatieke aanhang van feminisme, veral die lesbiese vleuel. Op Praag

Lees verder: Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek

Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Jason Lloyd wat hom op Facebook as Media24-joernalis aangebied het, het gister verklaar: Ek ondersteun grondonteiening sonder vergoeding 100%. Pieter Groenewald van die VF+, die DA en al die ander regses moet kennis neem. Die tyd het aangebreek dat die onreg van die verlede reggestel moet word. Die ANC-regering het ‘n morele, historiese, politieke en

Lees verder: Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika

Veral sedert Donald Trump se verkiesing as president in November 2016 is daar heelwat meer belangstelling as vroeër in die Amerikaanse middelklas en werkersklas; dus in die nie-elite, gewone Amerikaners, veral die blankes wat as kiesers steeds in die meerderheid is. Kyk byvoorbeeld Henry Olsen se boek, The working class Republican: Ronald Reagan and the

Lees verder: Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika

Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer in oorlog met hom. Verder — tensy jy verraad bedink — sal jou doel, soos

Lees verder: Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?

Dit kan moontlik nut hê om by die kern van die saak te probeer uitkom. Die kern van die saak is geleë in die grondwet van Suid-Afrika. (‘n Interessante woordverskynsel is dat die ANC nou ‘n nuwe grondwet wil opstel wat juis betrekking het op die onteiening van  grond.) Die eerste belangrike punt wat gemaak

Lees verder: Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?

Gustav Venter: Woernael 5 — Witwarm

Ek het sopas die bestelling geplaas vir die eerste besending van my bundel rubrieke wat ek saamgevat het onder die titel Witwarm. Vriend Rudolf Maré het reeds twee bestel en vir vier betaal. ʼn Skrywer het goeie vriende nodig. Hy het vriende en baie ander dinge nodig. Ek het darem die goeie vriende. Hierdie rubrieke

Lees verder: Gustav Venter: Woernael 5 — Witwarm

Brief: Grondonteiening ons eie skuld?

Gister het die parlement ‘n EFF-mosie om die grondwet te verander ten einde blanke plase sonder vergoeding te onteien, met ‘n groot meerderheid aanvaar. Dit is natuurlik ‘n logiese uitvloeisel van De Klerk se eerlose oorgawe. Tydens die 70’s het Pik Botha in die VVO verklaar dat apartheid nie moreel verdedig kan word nie. Die

Lees verder: Brief: Grondonteiening ons eie skuld?

Dan Roodt: Kultuurmarxisme tref Potch, of hoe intellektuele sifilis in ons land versprei

Ek moet sê, ek raak taamlik bevry van die hoofstroommedia. As ek nie iets in die alternatiewe media lees nie, weet ek nie daarvan nie. Dis nie dat ek nooit CNN kyk nie; ek het lankal opgehou TV kyk. Ek hou van Afrikaans, maar ek kan nie eens TV in Afrikaans uitstaan nie. Soms gebeur

Lees verder: Dan Roodt: Kultuurmarxisme tref Potch, of hoe intellektuele sifilis in ons land versprei

Leon Lemmer: Antwoord aan Elma Potgieter

Elma, Afrikanus, Gustav Venter en Dan Roodt het reeds antwoorde verskaf en ek brei hiermee daarop uit. Ons as blankes, insluitende Afrikaners, is nie magteloos nie. Sedert 1994 het ons nie meer beduidende politieke mag nie, maar die mag om bv idees te formuleer en versprei, het ons steeds en dit is wat ek probeer

Lees verder: Leon Lemmer: Antwoord aan Elma Potgieter