Die dodetal in die noord-ooste van Mosambiek het tot 56 gestyg nadat begrafnisgangers vermoedelik besmette tradisionele bier gedrink het, het RSG berig. Meer as 200 mense in die Tete-provinsie wat van die bier gedrink het moes óf in die hospitaal opgeneem word, óf mediese ondersoeke ondergaan. Die owerheid sê die tradisionele bier, wat van koringmeel
Lees verder: Dodetal in Mosambiek styg tot 56 na besmette bier
