Die feit dat Zimbabwe sowat $300 miljoen se voedselhulp nodig het hierdie jaar as gevolg van ‘n massiewe daling in produksie van mielies is te danke aan die verflenterde landboubeleid van die regerende party, het die opposisieparty Dinsdag gesê. President Robert Mugabe het vroeër wit boere van hul plase afgejaag en hul grond gekonfiskeer om
Jenner en Dolezal se knuppels in die linkse hoenderhok
Kyk, as daar één ding is wat jy nie vir ‘n feminis moet sê nie, sou dit wees dat die manlike en die vroulike brein wesentlik verskil. Volgens feministe is dit ‘n infame leuen, en is daar hoegenaamd geen onderskeid in terme van denke en emosies te tref tussen die manlike en vroulike psiges nie.
Lees verder: Jenner en Dolezal se knuppels in die linkse hoenderhok
AU militêre raadgewers na Burundi
Leiers op die beraad van die Afrika-unie in Sandton, Johannesburg, het ingestem om militêre kundiges na Burundi te stuur nadat die land die afgelope tyd deur geweld geskud is oor president Pierre Nkurunziza se omstrede besluit om vir ‘n derde termyn te staan. Die AU se vrede- en veiligheidskommissaris, Smail Chergui, het aan verslaggewers gesê
Weermag ontken berigte van gyselaarskap vir al-Bashir
Die weermag het Dinsdag berigte verwerp dat Soedan Suid-Afrikaanse soldate as gyselaars aangehou het om die inhegtenisneming van President Omar al-Bashir te verhoed. Daar is tans Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag troepe in Darfoer ontplooi. “Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het met uiterste ontsteltenis van die verslae in verskeie mediabronne kennis geneem wat beweer dat SANW-troepe gyselaar
Lees verder: Weermag ontken berigte van gyselaarskap vir al-Bashir
Al-Bashir se vliegtuig styg op van Waterklooflugmagbasis
Soedan se president, Omar al-Bashir het glo klaring gekry om vanaf ‘n Suid-Afrikaanse lughawe op te styg in weerwil van ‘n geslaagde dringende aansoek dat hy in die land moet bly. Bashir se bemanning het glo pas klaring ontvang van die beheertoring by die Waterklooflugmagbasis en sy vliegtuig maak gereed om op te styg. Die
Lees verder: Al-Bashir se vliegtuig styg op van Waterklooflugmagbasis
Bejaarde in Reddersburg oorval
Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n klag van huisbraak nadat ‘n bejaarde vrou gister in die vroeë oggendure in haar meenthuis op Reddersburg oorval en met ‘n skerp voorwerp gedreig is. Polisiewoordvoerder, Ikobeng Hlubi, sê nog niemand is in hegtenis geneem nie nadat die 73-jarige Marie de la Rosa Sondagoggend kort na 12:00 in
Vergete ‘Wit Zoeloe’ deur die Koningshuis onthou
Die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, Judith Macgregor, het aangekondig dat Koningin Elizabeth die Tweede die Orde van die Britse Ryk (OBE) aan die Suid-Afrikaanse musikant en anti-apartheidsaktivis, Johnny Clegg, toegeken het. Sy sê in ‘n verklaring dit is in erkenning vir Clegg se dienste aan die kunste, mense en kinders wat kwesbaar is en vir
Lees verder: Vergete ‘Wit Zoeloe’ deur die Koningshuis onthou
Mugabe loods aanval teen SA, Nigerië by AU-spitsberaad
President Robert Mugabe het hom gister op die AU-beraad in Sandton skerp uitgelaat oor Afrikaleiers wat tot net twee ampstermyne beperk word. President Zuma het voorheen aangedui dat hy slegs twee termyne sal dien. Mugabe het ook bedekte ‘n aanval op Suid-Afrika en Nigerië geloods. Albei lande het die VN-resolusie 1973 in 2011 gesteun, wat
Lees verder: Mugabe loods aanval teen SA, Nigerië by AU-spitsberaad
Al-Bashir-lasbrief toets vir Internasionale Strafhof
Die Suider-Afrikaanse Litigasiesentrum het om ‘n dringende hofbevel aansoek gedoen om Soedan se president Omar al-Bashir in hegtenis te laat neem. Die Internasionale Strafhof het ‘n lasbrief vir Bashir se inhegtenisname uitgereik. Bashir word as ‘n Chinese oliebondgenoot beskou en die kwessie is ook ‘n toets vir die Internasionale Strafhof se geloofwaardigheid. Die ANC het
Lees verder: Al-Bashir-lasbrief toets vir Internasionale Strafhof
‘Het einde van Nederland is nabij’
De linkse elite is nu net zo blind voor de islam als ze destijds voor het communisme was. Ook in zijn tweede boek, over Zuid-Afrika, draagt PVV-Kamerlid Martin Bosma dit credo uit. Tegenwerpingen dat een moslimmeerderheid zich in Nederland echt niet aftekent, ziet Bosma als het bewijs van een ‘linkse tunnelvisie’. Alles werd goedgepraat om
