Die Egiptiese weermag sê hy gaan voort met ‘n militêre offensief in die Sinai Skiereiland teen die Islamitiese Staat. Die gebied is tussen Israel, die Gaza-strook en die Suez-kanaal geleë. Hewige gevegte het vandeesweek tussen Egipste en ISIS-militante waarin meer as ‘n honderd mense omgekom het. Lugaanvalle op stellings van die Islamitiese Staat het tot
Groot polisieteenwoordigheid weens oproer oor Mamelodi-busdiens
Daar is ‘n groot polisieteenwoordigheid by die busdepot in Mamelodi in Pretoria na oproeriges ‘n nuwe busdiens onder klippe gesteek en bestorm het. Minibus taxi-bestuurders is ontstoke oor die bekendstelling van die Autopax-busdiens in die gebied. Drie busse is beskadig, het Gauteng se departement van vervoer se woordvoerder Octavia Mamabolo aan News24 gesê. Taxi-operateurs, wat
Lees verder: Groot polisieteenwoordigheid weens oproer oor Mamelodi-busdiens
Winkelgroep verbreek bande met Trump
Die winkelgroep, Macy’s het alle bande met Donald Trump verbreek, nadat hy uitgevaar het politieke korrektheid en onwettige immigrante wat dwelms, misdaad en verkragting na die VSA bring. Trump se uitlatings word as ‘n klein bonus vir die Demokrate beskou wat meeding met die Republikeine om Latino-stemme te trek. Ten spyte van die opskudding, het
Linden, Jhb: Nog ‘n verkragting deur swart SA polisieman
‘n Swart offisier van die Lindense polisiestasie in Johannesburg word daarvan beskuldig dat hy ‘n vrou in aanhouding verkrag het. Sersant Derick Phanyana word tans aangehou, terwyl sy borgaansoek in die Randburgse Landdroshof tot 7 Julie 2015 uitgestel is. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het bevestig dat hulle ‘n saak van verkragting teen die 45-jarige polisieman ondersoek. “Daar
Lees verder: Linden, Jhb: Nog ‘n verkragting deur swart SA polisieman
Man van Noordwes weer voor oor kinderporno
‘n Noordwes man sal vandag weer in die Lichtenburg Landdroshof verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie. Bert Viljoen is een van ses mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is. Dit nadat polisie ‘n wenk van Interpol ontvang het. Die ander verdagtes, waaronder twee onderwysers en ‘n afgetrede skoolhoof,
Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus
Internasionale markte het opwaarts beweeg en die euro het nie verder verswak nie omdat beleggers glo dat Griekeland steeds ’n manier sal kry om deel van die eurosone te bly. Die regering het ‘n referendum vir Sondag 5 Julie uitgeroep en kapitaalbeheermaatreëls ingestel nadat dit duidelik geraak het dat die land se premier nie genoeg
Derde konstruksie-ongeluk op Sandton-perseel
Twee konstruksiewerkers is by die Nelson Mandela-plein in Sandton beseer nadat ‘n plafon op hulle geval het. Dit is die derde soortgelyke ongeluk die afgelope maand op persele wat deur JHI Properties bestuur word. Die uitvoerende bestuurder van JHI Properties, Nomzamo Radebe, sê die werkers is beseer toe die plafon van `n winkel op hulle
Nuwe toltariewe tree in werking
Die nuwe toltariewe en maandelikse perk vir geregistreerde gebruikers in Gauteng tree more in werking, het RSG berig. Dit is die eerste stap van die hersiene e-tol-bedeling wat op 20 Mei deur adjunk-president Cyril Ramaphosa bekendgemaak is. Die Suid-Afrikaanse nasionale padagentskap, SANRAL sê gebruikers wat vir e-tol geregistreer is, sal van more af R225 per
TLU: Eskom se dreigemente onaanvaarbaar
TLU SA sê hy is verheug oor die feit dat NERSA voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie, maar dit is onaanvaarbaar dat Eskom nou met meer beurtkrag dreig. NERSA het besluit om nie Eskom se aansoek vir ‘n tariefverhoging van 9,58% toe te staan nie. Die president van die unie, Louis Meintjes,
Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly
Volgens Dokters Sonder Grense (MSF) is die meeste van die infrastruktuur in Jemen so beskadig na herhaaldelike lugaanvalle, dat dit tot ‘n volskaalse humanitêre krisis gelei het. Druk is besig om toe te neem teen die Saoedi-koalisie, met menseregte-organisasies wat beweer dat die aanvalle internasionale reg oorskry. Human Rights Watch het die Verenigde State beskuldig
Lees verder: Hulporganisasies pleit dat Jemen-burgerlikes ly
