Die betoging teen die samestelling van die Suid-Afrikaanse Springbok rugbyspan, wat op Dinsdag, 11 Augustus in George plaasgevind het, het volgens ‘n klag wat op Dinsdag, 18 Augustus by die Mosselbaai polisie aanhangig gemaak het, ‘n “rassistiese” nadraai gehad. Die bruin leier van ‘n drukgroep, Dawid Kamfer van Mosselbaai, beweer ‘n persoon het hom rassistiese
Motors: Ja en nee vir Hyundai
Hyundai is een van die snel groeiendste motormaatskappye ter wêreld. Ook plaaslik het Hyundai baie veld gewen, eers met redelike produkte teen ‘n baie billike prys en toe later met uitstekende produkte teen mededingende pryse. Vandag, bykans 15 jaar later, is Hyundai ‘n gevestigde vervaardiger in Suid-Afrika met puik produkte wat enige dag kan kers
Safarigids deur leeu doodgebyt in Hwange
`n Safari-gids is dood in die Hwange Nasionale Park nadat `n leeu hom verskeur het. Volgens amptenare is die 40-jarige Quinn Swales in die Zimbabwiese park doodgebyt. Die insident het in dieselfde park gebeur waar die leeu Cecil verlede maand deur `n Amerikaanse boogjagter, Walter Palmer, doodgeskiet is. Swales het `n fotografiegroep gelei toe die
Weerdiens waarsku dat klimaatsverandering kom
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het bekend gemaak dat meer negatiewe uitwerkings van klimaatsverandering in die land gaan voorkom, veral in Mpumalanga en Limpopo. Dit het aan die lig gekom by ‘n klimaatsverandering-konferensie in Mbombela. Die konferensie is georganiseer deur die Departement van Omgewingsake, die provinsiale departement van Landbou, Landelike Ontwikkeling en Grondadministrasie. Dit is deel van
Byna 200 000 Zimbabwiese verblyfaansoeke goedgekeur
Die Suid-Afrikaanse regering het Dinsdag gesê hulle sal die uitreiking van werk- en studiepermitte vir 200.000 Zimbabwiërs wat aansoek gedoen het om verblyf teen die einde van volgende maand voltooi. Die Minister van Binnelandse Sake Malusi Gigaba het Maandag gesê 99,7 persent (197.303) van die byna 200.000 aansoeke is binne die eerste ses maande van
Lees verder: Byna 200 000 Zimbabwiese verblyfaansoeke goedgekeur
Dele van Vrystaat sonder water oor wanbetaling
Virginia, Welkom, Hennenman, Ventersdorp en Alanridge moet Maandagoggend sonder water klaarkom nadat Sedibeng-water die watertoevoer na die Matjhabeng-munisipaliteit opgeskort het. Sedibeng tot dié stap oorgegaan weens wanbetaling. Die munisipaliteit skuld glo sowat R945 miljoen. Betalende inwoners is ontstoke en sê dis onaanvaarbaar dat verbruikers wat getrou hul munisipale rekeninge betaal, nou op dié manier behandel
Twee renosters in Vrystaat geskiet
‘n Renostereienaar en talle helpers is warm op die spoor van drie stropers wat gisteraand twee renosters op die plaas Brakfontein tussen Wesselsbron en Bultfontein geskiet het. Japie Pienaar sê die bul en koei is nie onthoring nie, maar wel ernstig gewond. Hy sê hy hoop dat sy koei gered kan word, veral omdat sy
Rand se vooruitsigte bedroewend
Negatiewe sentiment teenoor ontluikende markte en ‘n verlangsaming in Chinese groei, het die Rand ‘n knou toegedien. Globale beleggers het hul risiko probeer beperk deur geldeenhede en aandele in ontluikende markte te verkoop met vernietigende gevolge vir die Johannesburgse aandelebeurs asook die Suid-Afrikaanse geldeenheid. Goud het gestyg sowel as harde geldeenhede soos die Amerikaanse dollar
NWU pak sonkrag-uitdaging
Ingenieurstudente aan die Noordwes-Universiteit pak vanjaar ‘n groot bul by die horings wanneer hulle in Oktober skouers skuur met die groot name in sonenergie. Die studente sal dan in die Bridgestone Wêreld Solar uitdaging in Australië meeding, het OFM berig. Hulle spring weg in Darwin in die noorde van Australië – 45 voertuie van 25
Twee polisiebeamptes voor vir motorkaping
Twee Bloemfonteinse polisiebeamptes wat glo ‘n taxi gekaap het, sal Dinsdag na verwagting weer in die plaaslike landdroshof verskyn. Mojalelfa Bonties van die Parkweg-polisiekantoor en Delikile Nomandla van die Bloemspruit-polisiekantoor, is vroeër op borgtog van R800 elk vrygelaat. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê hulle het glo ‘n taxi gehuur en toe in ‘n woordewisselling met die
