Suidpunt: Om te skryf, of nie te skryf nie?

Ek sit met ‘n etiese probleem. Miskien kan die PRAAG-lesers my help. Is dit geoorloof om aan kompetisies deel te neem van die hoofstroommedia of ander organisasies as jy die geld kan benut vir jou eie saak, agenda of ander belangegroepe s’n? Is dit beter om eerder onafhanklik ‘n pad vir Afrikaans op die web

Lees verder: Suidpunt: Om te skryf, of nie te skryf nie?

Leon Lemmer: Besinning oor nasionalisme en nasiestate

‘n Nasie, volgens die HAT, is ‘n groep enkelinge wat tot dieselfde staat behoort. Hiervolgens is ‘n nasie niks anders nie as die bevolking van ‘n land, dus van ‘n staatkundig-geografiese gebied. Nasionaliteit is die hoedanigheid om aan ‘n nasie/land te behoort. Nasionaliseer is om van private besit staatseiendom te maak. Die nasionalisering van die

Lees verder: Leon Lemmer: Besinning oor nasionalisme en nasiestate

Suid-Afrikaanse EU-hoof lê besoek af by Albie Sachs in Clifton

Die hoof van die Europese Unie in Suid-Afrika, Marcus Cornaro, het besoek afgelê by die terroris en oud-regter, Albie Sachs in die miljoenêrswoonbuurt Clifton, te Kaapstad. Cornaro is ‘n linkse Oostenryker wat voorheen betrokke was by die organisering van sanksies teen Suid-Afrika. Op Twitter het Cornaro gesê dat Sachs “ondersteuning van die EU verdien” vir

Lees verder: Suid-Afrikaanse EU-hoof lê besoek af by Albie Sachs in Clifton

Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’

Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers in die hoofstroommedia opdis nie. Onlangs was dit egter vir my amusant dat dr. Danny

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaanshaat is elke taalstryder se ‘rooi pil’

Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika

As iemand homself om die lewe bring, word dit as ‘n tragiese gebeurtenis beskou. Hy het homself immers ontneem van al die moontlikhede wat verdere lewe kon bied. Voorheen is die woord selfmoord hiervoor gebruik, maar deesdae word voorkeur aan die term selfdood gegee. Hoeveel groter is die tragedie nie as ‘n hele land, soos

Lees verder: Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika

Motors: Bakkiekoning gekroon!

Om oor bakkies te berig, is amper soos om oor rugby, politiek of geloof te gesels! Die onderwerp ontlok hewige konflik en verskillende menings oor wie nou eintlik reg is. Oor die afgelope paar maande het ek n paar van die groot name onder hande gehad en hier volg my indrukke. Kom ons kyk eers

Lees verder: Motors: Bakkiekoning gekroon!

Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou

Blykbaar gaan die hand vol kommunistiese organisasies, waaronder die ANC, EFF, SAKP, BLF, Cosatu, Sadou, Cosas en Sasco, op 2 Februarie nogmaals voor Hoërskool Overvaal teen Afrikaans betoog. Dis ‘n simboliese datum: die dag toe FW de Klerk besluit het om alles op ‘n skinkbord aan ons vyande te oorhandig, ook – soos dit toenemend

Lees verder: Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou

Leon Lemmer: Oor godsdiens en Afrikaners

Ek het onlangs oor ‘n omstrede onderwerp, te wete homoseksualiteit, geskryf (Praag 16 Desember) sonder dat dit erge negatiewe kommentaar ontlok het. Vandag is my tema godsdiens of eintlik religie,* want dit gaan nie uitsluitlik letterlik om diens aan God of gode nie. Die drie religieë wat in die Midde-Ooste ontstaan het en die grootste

Lees verder: Leon Lemmer: Oor godsdiens en Afrikaners

Brief: Afdwing van Engels flankeer met volksmoord

Ek het gister afgekom op ‘n brief wat ek op 28 Februarie 1996 aan Rapport geskryf het vir publikasie op die brieweblad. Dit het nie verskyn nie. Hier volg die brief verbatim wat ek nou vir oorweging stuur aan Praag se brieweblad. Ek was ‘n joernalis by verskeie publikasies voordat ek as aktrise vir Kruik

Lees verder: Brief: Afdwing van Engels flankeer met volksmoord

ANC, EFF, Sadou en ander hou aan om Hoërskool Overvaal te terroriseer

Die ANC, EFF, Sadou en ander organisasies hou vandag aan om Hoërskool Overvaal en sy kinders te terroriseer deur die sing van dreigliedere en die skreeu van rassistiese slagspreuke. Dit volg op gister se betoging voor die skool waartydens volksmoordpropaganda soos “Kill a Boer” en “Shoot the Boer” voor die skool gesing is. Die skool

Lees verder: ANC, EFF, Sadou en ander hou aan om Hoërskool Overvaal te terroriseer