Penny Sparrow het Maandag vlugtig in die Umzinto-landdroshof verskyn. Sparrow, wat neerhalende opmerkings oor swart strandgangers gemaak ná hulle morsige Oujaarsaandpartytjie op Facebook, is aangekla van crimen injuria. Sparrow was stil in die beskuldigdebank terwyl sy deur landdros Vincent Hlatshwayo aangespreek is. Die saak is uitgestel sodat haar nuwe prokureur kan konsulteer met haar. Sy
Uitspraak in kinderporno-saak Woensdag verwag
Die Vrystaatse Hooggeregshof sal waarskynlik Woensdag uitspraak lewer in die kinderpornografie-verhoor. Die aangeklaagde, ‘n man van Sasolburg wat in die hof erken het dat hy ‘n pedofiel is, het vroeër skuld beken op honderde aanklagte, waaronder die vervaardiging, besit en die verspreiding van kinderpornografie en seksuele aanranding. Hy ontken egter aanklagte van verkragting op van
Fedsas bekommerd oor geweld in skole
Geweld in skole is besig om ‘n kopseer te raak omdat onderwysers en kinders met te veel frustrasies worstel. Dit is volgens die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Paul Colditz. Hy het gereageer op die hardhandige onnie-video van ‘n Bloemfonteinse skool wat die rondes op sosiale media doen. Die
Ses in hinderlaag in Mosambiek dood
Ses mense is gedood in ‘n aanval deur Renamo-rebelle in Mosambiek, het die polisie in ‘n verklaring gesê. Dit is die jongste in ‘n reeks gewelddadige skermutselings tussen gewapende opposisielede en regeringsmagte. “Gewapende mans van Renamo het Vrydag ‘n voertuig in ’n hinderlaag gelei en daarop geskiet totdat die voertuig aan die brand geslaan het,”
Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?
Bespiegelinge dat die DA en die EFF moontlik in alliansie sal gaan om sekere munisipaliteite te regeer mag dalk vir baie na ‘n onmoontlikheid lyk, gesien die EFF se radikale standpunte oor sake soos grondonteiening, en so meer. Ook waar die twee partye as onderskeidelik sosialisties en kommunisties geklassifiseer kan word. James Selfe van die
Lees verder: Sydney Gregan: DA-EFF-koalisie: ‘n Huwelik uit die hel?
Tweede dag van BLM-rassegeweld in Milwaukee
Rassegeweld het uitgebreek in Milwaukee, in die Amerikaanse staat Wisconsin, Saterdag ná ‘n swart man noodlottig geskiet is deur die polisie. Polisievoertuie en vier ondernemings is aan die brand gesteek deur BLM-aktiviste, volgens WISN. Die swarte wat glo deur die polisie geskiet is, is geïdentifiseer deur familielede as die 23-jarige Sylville Smith. Smith het ‘n
Twee Suid-Afrikaanse ISIS-simpatiseerders vra borg
Tweelingbroers Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie, wat van terrorisme beskuldig word, sal na verwagting om borgtog aansoek doen by die Johannesburgse landdroshof. Tydens hul laaste verskyning het kol. André Neethling, ‘n provinsiale ondersoeker van misdade teen die staat, getuig teen die 23-jariges, wat na bewering hul arrestasies onwettig wil laat verklaar. Neethling het aan
Lees verder: Twee Suid-Afrikaanse ISIS-simpatiseerders vra borg
DA en EFF in koalisie
Die DA en die EFF staan luidens berigte op die drumpel om ’n historiese koalisieooreenkoms te sluit wat beloof om die munisipale regeringstoneel in Suid-Afrika dramaties te verander (foto hierbo). Rapport berig die pakt, wat na verwagting vandag of môre gefinaliseer sal word, sal beteken dat vyf van die grootste stede in Suid-Afrika, insluitende die
Nog onluste dreig by kampusse
Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie. Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo reeds ‘n besluit oor klasgelde geneem het. Volgens berigte kan protesoptogte al vandag begin, het
Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem
Terwyl Rusland se baan- en veldnommeratlete, insluitende diegene met geen geskiedenis van misbruik van verbode middels nie, uit die Olimpiese Spele Rio 2016 geskop is, is daar ‘n magdom veral swart atlete wat wel toegelaat is om mee te ding in Brasilië ten spyte van hul eie probleme met verbode middels. Benewens die Internasionale Vereniging
Lees verder: Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem
