Van die vyftigerjare af sing die ANC nog dieselfde deuntjie. Ons gaan armoede uitwis, swartes ophef, 'n kommunistiese stelsel daarstel, die "rassistiese wittes" wegjaag en uitwis. Wel, groot gaan die val van die ANC wees. Hierdie is maar net die begin. Die streke van Niehaus, Zuma en ander ANC's bewys een ding – die Freedom Charter en die verbintenis van die ANC tot die kommunistiese ideologie is niks minder as vals nie. Dit is weereens 'n hebsugtige elite, wit of swart, wat eintlik net hulself wil verryk – ten koste van die massas wat hul aanhang. Die toestand in SA onder die ANC-regime bewys dit ook.
Mandela en die ou ANC-kw?la