Ses mense is in hegtenis geneem na Dinsdag se gewelddadige oproer by Olievenhoutbosch suid van Pretoria. Die polisie is steeds in die gebied ontplooi. Twee mense is tydens die oproer beseer. Die DA sê die oproer sal voortgaan omdat daar nie genoeg geriewe vir plakkers is nie. Hulle sê die DA is ‘n party wat “omgee”.
Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls
Standardbank is ‘n boete van 7,6 miljoen pond in Januarie opgelê deur die Britse Finansiële Gedragskode-owerheid nadat die bank in Londen se eenheid glo nie ‘n voldoende beleid of prosedures in plek gehad het vir korporatiewe kliënte wat verbind word aan politieke figure nie. Die boete is ingestel sodat maatreël ingestel kan word om korporatiewe figure te
Lees verder: Reserwebank beboet banke oor gebrek aan geldwassery-maatreëls
Oproer in Giyani, Limpopo strand motoriste
Oproeriges van ses nedersettings buite Giyani in Limpopo het die hoofpad met takke versper en het ‘n sloot in die pad gegrawe. Hulle sê die departement van vervoer het al jare gelede beloof om ‘n pad tussen Maphalle en Babangu te bou, maar daar het dadels van gekom. Die oproermakers eis dat ‘n teerpad gebou
Malema sê EFF vir dagga en gays
Die politieke party wat die vinnigste groei, die EFF, het verklaar hy sal dit oorweeg om dagga te wettig. Malema het hom ook ten gunste van gay-regte uitgespreek. Die EFF het dié stap belowe as hulle ná die 7 Mei-verkiesing aan bewind sou kom. Die leier van die party, Julius Malema het tydens ‘n uur-lange
Burgeroorlog dreig in Oekraïne
Die krisis in die Oekraïne het die land tot op die randjie van burgeroorlog gebring, het die Russiese president Vladimir Poetin aan die Duitse kanselier Angela Merkel tydens ‘n telefoonoproep gesê. Poetin en Merkel het die komende krisisgesprekke tussen Rusland, die Oekraïne, die EU en die VSA, geskeduleer vir Donderdag in Genève, bespreek. “Terwyl daar
Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog
Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi het die veldtog “Sidikiwe Vukani! Vote No” van Ronnie Kasrils veroordeel. Kasrils wil Suid-Afrikaners aanmoedig om hul stembriewe in die 7 Mei-verkiesing te bederf of vir oppossisiepartye te stem. Buthelezi het Kasrils se manewales as uiters onverantwoordelik bestempel. Buthelezi het by ‘n IVP-saamtrek naby Vryheid in die noorde van
Lees verder: Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog
Bevry ons van rugby!
deur Skoppensboer [followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Skoppensboer lees ook netnou op praag die artikel oor die nuwe rassekwotas wat die geagte minister van sport, Fikile Mbalula wil afdwing. Daar moet nou 60% swart spelers wees. “Onrealisties!” roep die rugbyskrywers in die koerante uit. Nou wonder Skoppensboer by sigselwers: Rugby, vriend of vyand? Daai Amerikaanse
Snelweg van de toekomst
Een slimme snelweg, die licht geeft en bestuurders via blauwe sneeuwvlokken waarschuwt voor gladheid. Of neem een rijstrook die elektrische auto’s al rijdend oplaadt. Klinkt futuristisch? Nu al worden deze technieken in Nederland ontwikkeld en beproefd. Wie begin 2014 over de N329 bij Oss raast, ziet geen lantarenpalen. Toch is het er niet volledig donker.
ANC steun OVK-voorsitter na korrupsieklag
Die regering sê geen geweld of ontwrigting sal tydens die algemene verkiesing op die Mei 2014 geduld word nie, het RSG berig. Die ANC sê hy is vol vertroue dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie ‘n geloofwaardige en regverdige verkiesing sal aanbied. Die ministers in die veiligheidsgroepering het Maandag die media in Pretoria toegespreek en verklaar dat
Polisie waarsku motoriste om R55 te vermy
Die Tshwane metropolisie het motoriste gewaarsku teen gewelddadige oproer wes van Pretoria. Dit is nie bekend waaroor die protesoptrede gaan nie. Die metropolisie het motoriste afgeraai om die R55 tussen Pretoria-wes en Sandton te gebruik en gewaarsku om alternatiewe roetes te kies. Die pad is tydelik gesluit nadat oproerige inwoners van Olievenhoutbosch, suid van Pretoria
