Malema sê EFF vir dagga en gays

Malema se verkiesingsvragmotor waarmee hy van plakkerskamp tot plakkerskamp ry
Malema se verkiesingsvragmotor waarmee hy van plakkerskamp tot plakkerskamp ry

Die politieke party wat die vinnigste groei, die EFF, het verklaar hy sal dit oorweeg om dagga te wettig.

Malema het hom ook ten gunste van gay-regte uitgespreek.

Die EFF het dié stap belowe as hulle ná die 7 Mei-verkiesing aan bewind sou kom.

Die leier van die party, Julius Malema het tydens ‘n uur-lange internet gesels-sessie op die sosiale netwerk, Facebook gesê die party is nie teen dagga as sulks gekant nie.

Hy sê ook dat die party die e-tolstelsel onmiddellik sal skrap indien hy die verkiesing wen.

Nadat sekere ondersteuners die kwessie van gays aangeroer het, het die EFF gesê hulle steun gay-regte.

52 thoughts on “Malema sê EFF vir dagga en gays”

  1. Met al die beloftes is dit mos die man om voor te stem! Hy haat nie wittes nie! Hy wil ons net doodmaak omdat dit lekker is! Hy’s eintlik lief vir ons!
    (Sapa)
    Johannesburg – EFF leader Julius Malema says he does not hate white people, and there will not be a white genocide under his rule.
    “I do not hate white people. I want us to share in the countries [sic] wealth which is in the hands of the minority,” he said in an online chat on social networking site Facebook on Tuesday.
    “There will never be a white genocide under our rule.”
    Malema said South Africa was meant to be shared.
    “White people are more than welcome to play a role in the EFF. SA is for them too.”
    Malema was responding to questions from the public for an hour on Tuesday ahead of the 7 May general election. Many of the questions remained unanswered.
    Malema said the EFF was against corruption.
    “All leaders found guilty of corruption will not be allowed to operate in a leadership position within the EFF,” he said.
    Malema himself faces fraud and corruption charges related to a R52m contract being awarded to On-Point Engineering. The State alleged that Malema substantially benefited from the tender payment to On-Point, using it to buy a farm and a Mercedes-Benz. It claimed that Malema’s Ratanang Family Trust was an indirect shareholder in On-Point. His case was due to be heard in September in the Limpopo High Court in Polokwane.
    In March, The Star reported that charges against four of his alleged business associates had been dismissed.
    Malema had made representation to the National Director of Public Prosecutions (NDPP) to have the charges against him dropped. The NDPP had not yet made a decision.
    Malema was also trying to settle his tax bill to avoid being barred from Parliament.
    On 10 February, Malema was provisionally sequestrated by the North Gauteng High Court in Pretoria.
    Malema and anyone else who did not want the order to be made final had until 10:00 on 26 May to give reasons as to why this should not happen.
    On Tuesday, Facebooker Tommy Thomo Talana asked Malema who will lead the EFF in Parliament if the final sequestration order is granted.
    “That will never happen,” said Malema.

        1. Venyn, jaloesie, afguns – 3 baie lelike eienskappe. Wel, ek is bly jy is terug – nou kan ons weer lekker glimlag en soms sommer kliphard uitbars van die lag – dankie.

          NS: Ek kry deesdae gereeld akute gal-aanvalle … maar herstel sommer tjop-tjop weer.

          1. Moet julle gou dit sê..daai rooi taxi wat so ruk terug gejaag het asof hy oppad hel toe is….ek dink hy het gearriveer want ek sien hom nie meer nie!

          2. Kan wees dat die rooi taxi gearriveer het JAVR 🙂 Dalk het die einste rooi taxi bietjie agter geraak met die werk, en moet die nou naarstiglik inhaal voor die baas agterkom.

        1. Dankie hoor. Trippie, ek het inderdaad ‘n WONDERLIKE lewensmaatjie! Wil nou nie te soetsappig klink nie, maar na al ons jare is sy nogsteeds iemand wat my ogies laat blink wanneer ek haar sien! (En, ek laat haar nogsteeds lag! LOL! Al is dit nou meer oor my verstrooidheid!?)

          Ons het ons nukke en grille maar, sy is ‘n vrou vir wie ek nogsteeds ‘n deur oopmaak en ‘n stoel uittrek. Dit sê NIKS van my nie – dit sê hoeveel grasie sy het. Ek hoop ek bly haar waardig.

          Moet byvoeg: Raafswart hare, melkwit vel en kersierooi, muskus-gegeurde pruil-bekkie! Man! :-))

          1. Mensig, weet jy wat is vir my altyd so mooi – en ek kan my verkyk en verlustig daaraan – wanneer paartjies al jare getroud is, en dieselfde deernis en respek vir mekaar steeds het.

            Mag jou huwelik altyd geseënd wees.

        1. Plesier Leana – die woorde is absoluut universeel. Dis net deur genade dat die Here mens deur die jare dra – in die begin is verliefdheid soos ‘n opium… Maar soos die jare aanstap, besef ‘n mens hoe kosbaar die liefde is. Weet jy Leana, wat vir ons so baie keer verdraagsaam maak vir mekaar se foute en nukke is, dat die Here sê – die Liefde, sal tot in alle ewigheid bestaan! Is dit nie ‘n W-O-W! nie?!!!

    1. JAVR Goeiemore goeiedag en baie welkom terug – mensig
      maar dit was winter hier op Praag sonder jou sonskyn.

      Nou wat jou kommentaar betref – ek dink nie dat ons n meer duidelike uit die perd se bek bevestiging kan kry van die volgehou volksmoord van die swart ANC teenoor die blanke Afrikaners as juis hierdie uitsprake van Malema nie. Kan jy miskien vir ons die volledige inligting gee van waar dit gepubliseer is datum en titel – dit is nou iets wat gebruik moet word vir verspreiding in die buiteland en sommer vir die volksmoord statikuste wat die swart op blanke moorde nog nie as volskaalse volksmoord beskou nie.

      1. Goeiemore Riempies!!! Ek het die artikel op News 24 gekry! Gaan kyk op die “most comments” en daar is meneer se HELE storie! Dit was eergister geplaas. Ek het dit probeer hier opsit maar my kop is so plat so soos ‘n seven single, dra die skilfers in die sak! Jammer. Ek het julle BAIE gemis!

  2. tja, normaliter is dagga in vergelijk tot alcohol wat minder agressie bevorderend.
    Wat de grote hoeveelheid toegevoegde Fertamec doet is wat anders.
    Het problem is dat zuipen, snuiven, slikken en roken van alles wat los en vast zit, nogal eens dwangmatig samensmelten in zekere brede kringen om de uitzichtloosheid te vergroten. Zoals bekend van alcoholisten kunnen zorgen goed drijven.

    Dan willen we voortgaand het gerook van Jamaicanen maar liever niet als richtpunt voor geweld beperkend nemen……Als er geen hijs van een joint wordt doorgegeven/weggegeven valt er een dode……..terwijl sheriff John Brown de handel ‘reguleert’

  3. DEEL ASSEBLIEF HIERDIE BOODSKAP VER EN WYD:

    Afriforum wil Verenigde Nasies(VN) toe gaan oor SA se plaasmoorde.SMS asb. die woorde: “HOE LANK NOG?” na 31488
    Hulle kort blykbaar 2 miljoen sms’e; dan kry hulle ‘n spreekbeurt by die VN.
    Stuur asb. die versoek ook aan jou vriende en familie. Dit kos net een sms. Almal saam kan ‘n verskil maak.
    (Hennie Laas- Hoofbestuurder Mpumalanga Landbou Tel: 017 -8191295 faks: 017-8191297)

          1. Omgedopte oë Dolk. Duidelik het iemand ander gedagtes gehad. Sien my onskuldige kommentaarjie is verwyder, 😉
            Sien jealousy maak “iemand” nasty ne ?

          2. Dis wat gebeur – wanneer mens skewe kommentaar as reguit lees! Nou “raas” jy met my! Hehehe! :-))

          3. Nooit is ‘n LAAAAAAAAAAAANG woord!

            Jy is regtig ‘n Praag sonstraal! Dankies daarvoor!

      1. hy en malemmer se boetie het mekaar, destyds in die township al beken, wonder wat dink “dit” van die stemmery, seker soos die ander vergete Kasrillies, of te wel “rooi ronnie”….
        Sloettie en die EFFer, se ander wit party, mater Wikus, hou van donker tjoklits….

  4. Ou jools sê ook enige iets vir stemme – so twee weke gelede was hy pro e-trol. Nou is die wittes weer sy vriend – ons sal jou nie doodmaak nie solank ons al jou goed kan vat (moet dit natuurlik net die durf waag om jou te verset nie) Hy moet net weggaan en die wit verraairers in die EFF (Dalk NIA agente) saam met hom.

    1. Guest… Ek moet nou glimlag… Dink jy nie dis presies waarom die DA so verbarbaars het nie…?

      Sal ek ‘n m3id op haar nat bek soen – net omdat sy boys-toys laaik? (Ek het my taal aangepas – vir die foto…)

      ;-)) Stof tot nadenke.

Maak 'n opvolg-bydrae