Motorfietshelms wat nie die ore van die gebruiker toemaak nie, voldoen nie aan basiese veiligheidsvereistes nie, het die Nasionale beheerliggaam vir verpligte spesifikasies (NRCS) Dinsdag gesê. Die NRCS-woordvoerder Mirriam Moswaane het gesê die "pispotstylhelms (waarna normaalweg verwys word as Chips, German, Beanie of Cruiser) voldoen nie aan die verpligte spesifikasies – spesifiek seksie 5.1a wat
Valutahandel in SAOG-lande gaan makliker gemaak word
Die SAOG-streek Vooruitgang word gemaak om dit vir reisigers makliker te maak om buitelandse geldeenhede in SAOG-lande om te ruil, het die Suider-Afrikaanse posdiensoperateursassosiasie (Sapoa) Dinsdag gesê. "Die proses is nou in die implementeringsfase," het Sapoa se uitvoerende direkteur Kaynet Moyo gesê. Dit volg na 'n kwartaallikse vergadering in Februarie van Sapoa-beamptes. Die vergadering is
Lees verder: Valutahandel in SAOG-lande gaan makliker gemaak word
Niehaus bedank uit ANK
Carl Niehaus Die voormalige ANK-woordvoerder Carl Niehaus het bedank uit die regerende party, het die ANK Dinsdag aangekondig. "Die ANK is ingelig omtrent die bedanking van Carl Niehaus uit sy posisie in die organisasie. Die ANK aanvaar sy bedanking," het die nasionale woordvoerder Jessie Duarte gesê. банюФильчаков прокурор харьков
Lekota wil Mthethwa dagvaar oor lyfwagte
Nathi Mthethwa Die KVP-leier Terror Lekota oorweeg regsoptrede teen die minister van veiligheid en sekuriteit, Nathi Mthethwa, se besluit om sy lyfwagte weg te neem, het die party gesê. "Ons oorweeg regsoptrede teen die minister," het die party se woordvoerder Phillip Dexter aan Sapa gesê. Mthethwa het Maandag die aankondiging gedoen dat daar geen rede
Mouton se vingerwysing oorbodig
Mouton se reaksie op Gustav Venter se skrywe het n paar tong-in-die kies-gedagtes by my laat opkom.
So vind ek Mouton se "aanval" op Gustav Venter se Christenskap ietwat irrelevant. Waarom moet sommige mense alewig kruidjie-roer-my-nie houdings inslaan as dit by godsdiens kom?
Mouton se reaksie op Gustav Venter se skrywe het n paar tong-in-die kies-gedagtes by my laat opkom.
So vind ek Mouton se "aanval" op Gustav Venter se Christenskap ietwat irrelevant. Waarom moet sommige mense alewig kruidjie-roer-my-nie houdings inslaan as dit by godsdiens kom?
Mugabe koop huis van R56m in Hong Kong
Zimbabwiese president Robert Mugabe het 'n huis van $5,6 miljoen (R56,5 miljoen) in Hong Kong gekoop, het Brittanje se Sunday Times gesê. Volgens anonieme bronne in Zimbabwe, het die koerant 'n tussenganger geïdentifiseer wat gesê het dat hy gehelp met die koop van 'n drieverdiepinghuis, in 'n ommuurde kompleks in 'n eksklusiewe gebied in Hong
Oliepryse gemeng in Asiese verhandeling
Oliepryse was Dinsdag gemeng in Asiese handel in 'n mark wat afgetrek is deur 'n swakglobale ekonomiese vooruitsig, het analiste gesê. New York se vernaamste termynkontrak, vir ligte , soet ru-olielewering in Maart het gedaal met 71 sent tot $36,80 per vat gedurende die middag. Vloerhandel op die New York Merchantile Exchange (Nymex) was Maandag
Niehaus en die endemiese korrupsie in SA
Die geval Carl Niehaus is maar bloot die jongste in 'n reeks waartydens die geldgierigheid, oneerlikheid en korrupsie van linkse politici op die lappe gekom het. Voorheen was daar Winnie Mandela, Allan Boesak, Tony Yengeni, Shabir Shaik en die parlementêre reisskandaal.
Die geval Carl Niehaus is maar bloot die jongste in 'n reeks waartydens die geldgierigheid, oneerlikheid en korrupsie van linkse politici op die lappe gekom het. Voorheen was daar Winnie Mandela, Allan Boesak, Tony Yengeni, Shabir Shaik en die parlementêre reisskandaal.
Bestuur van TUT en stakende personeel na KVBA
Die bestuur van die Tswhane Universiteit vir Tegnologie (voorheen die Pretoria-tegnikon) en stakende personeel gaan waarskynlik Dinsdag 'n verteenwoordiger van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie ontmoet, het die ministerie van onderwys gesê. Die besluit is Maandag geneem na 'n vergadering van 6 ure lank tussen die twee partye en die minister van onderwys,
Niehaus het geen doktorsgraad en hou van gratis vakansies
Voormalige ANK-woordvoerder Carl Niehaus het nie 'n doktersgraad soos hy beweer het nie, en het 'n R100 000 se vakansie in Mauritius gratis gekry, het twee koerante Dinsdag gesê. Volgens Beeld het Niehaus nie 'n doktersgraad in teologie gekry by die universiteit van Utrecht in Nederland soos wat hy beweer het nie. Dit was gedurende
Lees verder: Niehaus het geen doktorsgraad en hou van gratis vakansies
