Lyke van Air France-vlug gekry

Familielede van sommige van die 228 passasiers aan boord van Air France se Vlug 477 hoop nog dat hul geliefdes lewe. Familielede is tans in ’n hotel in Rio de Janeiro saamgedrom om na nuus oor die soektog na die vliegtuig te luister. Sommiges was verlig dat lyke gekry is, maar ander hoop steeds. Dit

Lees verder: Lyke van Air France-vlug gekry

Soedan se leier besoek Zimbabwe

President Omar al-Bashir van Soedan, wat deur die Internasionale Strafhof veroordeel is vir oorlogsmisdade en menseregteskending, het Zimbabwe se president Robert Mugabe Sondag ontmoet. Al-Bashir is die eerste sittende staatshoof wat deur die ISH veroordeel is. Mugabe het gesê hy was nie bewus daarvan dat die Soedannese president sou opdaag nie. Zimbabwe is nie onder

Lees verder: Soedan se leier besoek Zimbabwe

Afrikaner het die reg op enkele universiteite

Afrikanerstudente, asook die Afrikanervolksgemeenskap in die algemeen, beskik oor die reg om twee of meer universiteite te behou. Hierdie reg kom ons toe op grond van ons belastingbydrae en ons geskiedkundige rol om Afrikaanse universiteite op te rig, te organiseer en ook deur skenkings te befonds.

Lees verder: Afrikaner het die reg op enkele universiteite

Ontevrede werker brand baas se huis af

'n Ontevrede werker is Vrydag inhegtenis geneem nadat hy sy werkgewer se huis in Hydepark in Johannesburg afgebrand het. Die hele huis het afgebrand, het inspekteur Moses Maphakela gesê. Die man was glo ontsteld toe hy verneem dat die taak waarvoor hy aangestel is, afgehandel is en dat sy dienste nie langer meer nodig sal

Lees verder: Ontevrede werker brand baas se huis af

‘n Hou in die maag?

Die VN se antwoord op die jongste kerntoets wat Noord-Korea onderneem het, is 'n hou in die maag. Letterlik, want die VN beplan om luukse goedere wat duur drank en voedsel insluit van die Noord-Koreane te weerhou met die nuutste sanksievoorstelle. Die Veiligheidsraad se gedagte om Kim Jong-Il, wat glo 'n lekkerbek is, se gunstelinggeregte

Lees verder: ‘n Hou in die maag?

Betoging teen Swaziland in Johannesburg

Image

Koning Mswati III van Swaziland

Sogenaamde "pro-demokratiese groepe" sal vandag 'n betoging buite die konsulaat van Swaziland in Johannesburg hou wat beswaar teen die inhegtenisname van 'n menseregte-advokaat maak.

Lees verder: Betoging teen Swaziland in Johannesburg

Australi? klap Chinese hand weg

Die Chinese regering se grootste investering in 'n Westerse maatskappy, 'n aanbod van $19,5 miljard vir 'n aandeel in die Brits-Australiese mynreus Rio Tinto, het Vrydag ineengestort.en daarmee 'n einde gebring aan China se ambisies om groter inspraak in die ontginning van die wêreld se natuurlike grondstowwe te verkry. Die raad van Rio Tinto het

Lees verder: Australi? klap Chinese hand weg

Zambi? herstel elektrisiteit n? onkruidprobleem

Image

Werkers by die Kafue Gorge-kragstasie in Zambi?

Die Zambiese elekrisiteitsverskaffer ZESCO het kragopwekking by sy hoofkragsentrale hetstel en elekrisiteitsinvoer vanuit Suid-Afrika en Namibië ná landwye kragonderbrekings beëindig, het die maatskappy Donderdag verklaar.

Lees verder: Zambi? herstel elektrisiteit n? onkruidprobleem