Kader-ontplooiing in Suid-Afrika is wydverspreid en het gelei tot “die aanstelling van ‘n groot aantal onbekwame mense waarvoor hulle nóg die ervaring nóg die kwalifikasies beskik’. Dit het tot baie ernstige probleme gelei, veral op die vlak van plaaslike regering, waar dienslewering gebrekkig is, met gepaardgaande politieke betogings en onrus waarvan sommige gewelddadig geraak het.
Lees verder: Onbillike regstellende aksie is gelyk aan rassediskriminasie, bevind hof
