Die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel was baie beter voor die koms van demokrasie, het Agang-leier Mamphela Ramphele Vrydag gesê. “Die studente van 1976 het gesterf in die geveg teen minderwaardige onderwys, en dit [Onderwys] is erger vandag,” het sy aan studente by die Universiteit van die Witwatersrand gesê. “Ek het nooit gedink ek sou ooit dit sê
G4S dalk swaar beboet oor geweld by tronk
Die departement van korrektiewe dienste het 29 kennisgewings van boetes aan die privaat sekuriteitsmaatskappy G4S beteken nadat voorvalle van geweld by die Mangaung-maksimumsekuriteitsgevangenis sedert 14 September voorgekom het. Die gevangenis word privaat deur G4S Africa bedryf. G4S is ‘n Britse multinasionale sekuriteitsmaatskappy met sy hoofkwartier in Crawley, in die Verenigde Koninkryk. Dit is die wêreld
NYDA-hoof gearresteer vir bedrog en geldwassery
Die voormalige hoof van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap (NYDA), Andile Lungisa, en drie medebeskuldigdes het kort voor middagete Vrydag by die hof opgedaag. Die vier het in die beskuldigdebank in die gespesialiseerde handelshof gewag dat hul saak aangehoor word. Andile Lungisa en drie ander is Vrydag in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog en geldwassery, het
Lees verder: NYDA-hoof gearresteer vir bedrog en geldwassery
Zuma wens alle grootouers geluk
Pres. Jacob Zuma het alle grootouers ‘n gelukkige grootouer-dag toegewens. Oupa- en ouma-dag word Sondag gevier. ”Ons moedig alle Suid-Afrikaners, en veral jongmense, aan om hul grootouers te respekteer en beskermers van grootouers se regte en welstand te wees,” het die president in ‘n verklaring gesê. ”Ek wens alle grootouers namens die regering en die
Tweede skoolseun in Pretoria sterf aan onbekende oorsake
’n Gr. 9-leerling aan die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria is Vrydag in die hospitaal oorlede aan onbekende oorsake. Zander Delport (15) was ‘n nasionale atletiekkampioen en enigste kind. Sy dood volg kort op die hakke op die raaiselagtige dood van Jason Kuin (15), ’n gr. 9-leerling aan die Hoërskool Waterkloof in Pretoria. Dirk Taljaard,
Lees verder: Tweede skoolseun in Pretoria sterf aan onbekende oorsake
Maak seker jou motor sluit om diewe te fnuik
Al hoe meer motoriste word deur misdadigers geteiken wat die afstandsbeheer van hul ryding se sluitstelsel blokkeer. Motoriste moet hul motor se deure liefs nagaan nadat hulle dit met die afstandsbeheer gesluit het, sê kapt. André Beetge van die polisie in Port Elizabeth, waar dié misdaad toeneem. As die afstandsbeheer geblokkeer is, sluit die deure
SEB-fronte geteiken
Die praktyk van fronte vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is onvergeeflik, het president Jacob Zuma Donderdag gesê . By die eerste nasionale beraad oor breëgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) in Midrand, het Zuma gesê “fronte is onvergeeflik want dit verwring ons bemagtigingsprentjie en gee ‘n indruk van vordering waar daar nie is nie”. “Dit is
Konsensuele seks tussen kinders nou wettig
Nege regters van die Grondwethof het eenparig beslis dat artikels 15 en 16 van die Wet op Strafreg (Seksuele Oortredings en Verwante Aangeleenthede) ongrondwetlik is. Konsensuele seks, soen en vry tussen kinders van 12 tot 16 jaar sal dus nie meer as misdade beskou word nie. Die hof het bevind die artikels die waardigheid en
Swart vrou doodgeskiet nadat sy op Withuis afjaag
‘n Swart vrou het Donderdagaand glo probeer om met ‘n motor deur ‘n hek by die Withuis te jaag, het die Amerikaanse TV-netwerk ABC gisteraand berig. Dit was ‘n geïsoleerde voorval en blyk nie ‘n terroriste-aanval te wees nie, het ‘n polisiehoof wat die media in Washington te woord gestaan het ná ‘n voorval vroeër die
Lees verder: Swart vrou doodgeskiet nadat sy op Withuis afjaag
Jeugliga agter Ramaphosa vir president
Die ANC-jeugliga het sy steun aan Cyril Ramaphosa, adjunkpresident van die ANC, toegesê om Suid-Afrika se volgende president te word. “Dit is die regte ding om te doen. Dit is die enigste manier waarop die ANC sy interne demokratiese prosesse kan uitbou,” het Mzwandile Masina, sameroeper van die liga se nasionale taakspan (NTT), aan die
