praag.co.za

Konsensuele seks tussen kinders nou wettig

conhillNege regters van die Grondwethof het eenparig beslis dat artikels 15 en 16 van die Wet op Strafreg (Seksuele Oortredings en Verwante Aangeleenthede) ongrondwetlik is.

Konsensuele seks, soen en vry tussen kinders van 12 tot 16 jaar sal dus nie meer as misdade beskou word nie.

Die hof het bevind die artikels die waardigheid en privaatheid van vroeë adolessente aantas en dat dit ook nie die beste belange van sulke kinders bevorder nie, wat glo teen die Grondwet indruis.

Die artikels het vroeër konsensuele seksuele kontak, liefkosings, soene en vry tussen 12- tot 16-jariges (vroeë adolessente) tot ’n misdaad verklaar. Sedert die wet in werking getree het is verskeie kinders ingevolge daarvan aangekla.

Seksaktiviste het Jeff Radebe, minister van justisie, aangespoor om ’n moratorium op alle ondersoeke, inhegtenisnemings, vervolgings en strafregtelike prosesse in verband met art. 15 en 16 sover dit konsensuele vroeë adolessente betref, te plaas.

Women’s Legal Centre, een van die partye in die geding, het gesê daar is ’n baie hoë persentasie onbeplande tienerswangerskappe, maar dit is nou nie meer “ondergronds” nie.

Dié stelling is vreemd aangesien die staat se maatskaplike uitkerings aan vroeë adolessente wat swanger raak, nog nooit ondergronds was nie.

Prof. Tom Coetzee, strafregkenner van Potchefstroom, het aan Beeld gesê deur die twee artikels “het die wetgewer ’n eeue oue fase waardeur elke kind gaan, naamlik seksuele ontwaking, op ’n absurde en vreemde manier strafbaar gemaak.”

 

Comments

81 responses to “Konsensuele seks tussen kinders nou wettig”

  1. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Dit kom maar weereens neer dat morele waardes die onderskeidende faktor gaan wees in die toekoms van ons kinders en wie gee hulle dit? Ons die ouers. Die regering met sy kamtige onafhanklike pilare is so ver af in die pad van Sosialisme en liberaal gekonstipeerdheid dat hulle die toekoms van die jeug opneuk net om PC te wees waar morele en etiese waardes ‘n groot nee-nee is.

    1. kyk.fyn Avatar
      kyk.fyn

      Net nuuskierig: die resolusie van jou kenteken prentjie is so bietjie swak. so ek kan dit nie lees nie selfs al “zoom”ek in. Wat staan daar?:… “five pillars of…?”

      1. Götterdammerung Avatar
        Götterdammerung

        Behold the five pillars of the liberal faith: Hysteria, Denial of Reality, Thought Control, Name Calling, Projection of Guilt

  2. Marthinus Avatar
    Marthinus

    O dinges, dit was ‘n misdaad om te vry toe ek 16 was?!

    1. Bolletjie blond Avatar
      Bolletjie blond

      He he ek ook….!

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Bolletjie nou is of was jy nog heeltyd ‘n misdadiger soos ek ook? Sal ons sondes moet gaan bieg voor die priester.

        1. Bolletjie blond Avatar
          Bolletjie blond

          More Seg, het jy toe ‘n nagrus ingewerk gisteraand? Sal maar moet gaan bieg jong, oeps hoop net die prieser was ook nie ‘n misdadiger nie!

          1. Adi Avatar
            Adi

            Van vandag af kan ouers wat hul 12-jarige kinders wil verbied om seksueel aktief te wees, vervolg word vir menseregteskendings.

          2. Bolletjie blond Avatar
            Bolletjie blond

            Adi, ek stem, wil nie weet hoe gaan als opeindig nie, kry die ouers baie jammer, dankie tog myne is groot vet & gesond, en uit die huis!

          3. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Bolletjie nee die slaap bly maar ‘n probleem, het die melk storie met peper weer probeer, maar kon dit nie inkry nie.Tyd sal dit reg maak. Ja die priesters is soms die grootste sondebokke. Sorry vir my ongemanierdheid. More seg.

          4. Bolletjie blond Avatar
            Bolletjie blond

            Ai Seg, dit sal kom, maar as ‘n mens oor moeg is, dan sukkel jy, drink maar ‘n knersie ietsie sterkers vanaand. Ek onthou ons ds. se seun het altyd die nagmaal wyn gesteel, en hy was die stoutse kind gewees in die hele gemeenskap, en vandag is hy ‘n ds.!

          5. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Bolletjie jong ek het seker die beste part van vyftien + jare laas iets onder die prop sterker as Coke gedrink. Ek drink geweldig baie water en so af en toe ‘n coke en dit is dit.

          6. Bolletjie blond Avatar
            Bolletjie blond

            Seg, dit kan gedoen word, ek is nou eers 6 maande,ontslae van die voggies, maar voel soos ‘n ander mens, rooibos tee’tjie staan nou maar in.

          7. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Bolletjie nee wat ek het gesien om te betaal vir ‘n kopseer is nie so aangenaam nie. Ek het na 35 jaar opgehou rook ook vir twee jaar toe weer begin en nou weer van die twakkies af van begin Februarie. Sal dit nie weer vat nie.

          8. Bolletjie blond Avatar
            Bolletjie blond

            Seg, nee kyk daai twakkies is maar ‘n monstertjie by homself, weet waarvan jy praat…..!Eish

          9. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Baie gesonder. Wonder nou waarom mens sulke goed aan jou eie liggaam doen? Maar nou ja as mens jonk is is die verantwoordelikheid ook nie altyd daar nie.

  3. JohannSchutte Avatar
    JohannSchutte

    Implisiet is dit natuurlik nou onwettig om Sannie te keer om op 12 populariteit na te jaag deur ‘anal’ te beoefen. Ek bedoel, indien `n twaalfjarige die mensereg het om na hartelus te spyker, het sy/hy seker ook die reg tot die implementering van `n persoonlike repertorium.

    Kan ons ook aflei dat daar nou verkragtingsake teen twaallfjariges sal volg?

  4. Willy Avatar
    Willy

    Sjoe ek was lyk my al vroeg ‘n misdadiger. En ek het dit nie eers geweet nie. Gelukkig is my naam nou in ere herstel danksy die uitspraak van die Grondwethof.

    1. Bolletjie blond Avatar
      Bolletjie blond

      Willy, ek kan ook nie glo ek was so jonk al ‘n misdadiger nie, my ouma draai in haar graf om!

      1. Willy Avatar
        Willy

        En Bolletjie ek was ‘n dief ook want die koshuislewe het my laat vrugte steel haha. My ouma draai nie net om nie sy sal sommer regop staan. Sy was nogal kwaai gewees. Ek onthou op haar begrafnis toe haar kis sak was daar weerlig in ‘n wolk so na die weste se kant. Toe hoor ek my oupa wat hier langs my staan sê: Lyk my sy het veilig aangeland!

        1. Bolletjie blond Avatar
          Bolletjie blond

          Of die weerlig was vir jou bedoel, ouma weet wat het jy aangevang, nee kyk die outjies het maar vrugte vir my gesteel, en as hul gevang geword het, was dit hulle probleem, hulle gatte het lekke gebrand, en ek het lekke vrugte ge-eet!

          1. Willy Avatar
            Willy

            Ja dit was die goeie ou tyd gewees!

          2. Bolletjie blond Avatar
            Bolletjie blond

            Jip, vandag word jy geskiet!

  5. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    Nog n Bybelse wet waai………

  6. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Hier kom ‘n groot befokken ontploffing

  7. Andrea Avatar
    Andrea

    O vet, ons kinders mag spyker maar hulle moet net nie rook nie! Wel, daar is nie meer veel om weg te gee nie, is daar?

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Aaag !
      “Screw them all.”

  8. Riempies Avatar
    Riempies

    Briljante besluit van die nege regters – hoe gouer
    hulle seksueel aktief raak hoe gouer kry hulle vigs. As die groot swartes tot
    binne in die regering nie verantwoordelikheidssin het nie kan n mens beslis dit
    nie van kinders verwag om in so n klein rukkie in speeltyd by die skool nog
    tydmors met verantwoordelikheid van kondom nie – baie baie goeie besluit.

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Riempies die vigs werk beslis te stadig hier by ons. Wetgewing of nie hulle spyker van laerskool al af. Wie of wat gaan hulle keer. Wet wetgewing in hierdie land is in elke val een m0erse klug en van hulle net op ‘n sekere groep mense van toepassing

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Dit mag voorkom dat dit stadig werk – maar dit is nie die geval nie EN dit is meedoonloos. Ek dink hierdie nuuste beslissing mag dalk self die manier wees om getalle te beheer – om in beheer te bly – hoe sal ons weet?

    2. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Hier kom die volgende “Baby Boom”
      Ek gaan “Prams” vervaardig.
      Iemand dalk nog idees????

  9. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    Middag almal … ek het ook nou so laat hier aangekom … ek sien almal praat van spyker, nou hier is een SPYKER wat ek kwaai laaik … sien bo.

    ***
    NS: Ek wonder nou so by myself, hoeveel van hierdie ouderdomsgroep wat reeds die daad gedoen het, het gebruik gemaak van voorbehoedmiddels (wat vrylik beskikbaar is) … en diegene wat wel swanger geraak het, EN NOU GAAN SWANGER RAAK, kan self die kind onderhou … dan praat ek nie eers van die jonge seun … gaan hy onderhoud kan betaal, of gaan hulle sommer so by mamma en pappa plak ?

    1. Willy Avatar
      Willy

      Nou is ek in twee minds van die spyker ding. Mooi maar so lekker dit weet ek nie.

      1. Guest Avatar
        Guest

        Nou hoef die kinders nie meer weg te kruip …

      2. Trippie Trip Avatar
        Trippie Trip

        Al die goedjies kan nou maar van die mark afgaan … laat die huidige bevoordeeldes teel en teel en soos Riempies hieronder dit stel … vigs op groot skaal.

        1. Boerseun.Z.A.R Avatar
          Boerseun.Z.A.R

          hehehe

        2. Seg Net Avatar
          Seg Net

          It’s not inside it’s on top!!!
          Ryk en leeekker

    2. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Waaaat maaaak julle kinders daar innie kamer?????
      Ons spyker Maaaaa !!!!
      OK, moet net nie rook nie,
      netnou brand julle die huis af.

      1. Trippie Trip Avatar
        Trippie Trip

        Arnie, jy praat so, as tiener en selfs toe ek reeds begin werk het, mog ons nooit eers in ons nagklere voor seuns / mans verskyn het nie – seuns was ook NOOIT in die slaapkamers toegelaat nie.

  10. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    SPYKER … en ek weet die manne gaan my beny.

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Is hy al ingery????

      1. Trippie Trip Avatar
        Trippie Trip

        Dag ek eers jy vra vir Seg Net … NEE Arnie … dis ‘n SY … lyk nie of sy al myle op het nie !!!! LOL

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          D0nner weer amper ry ek Pretoria toe. Waar is daardie motor nou dan was ek daar.

          1. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Ten minste kan ek nou “smile” !

          2. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Het jy nie ore nie SegNet. Trippie het mos gesê die kar staan êrens agter ‘n polisie stasie in een of ander lokasie.
            Hoekom sukkel ‘n mens so met jou ???
            Wanneer gaan haal ons hom???

          3. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Nee ek hou my maar liewer hier uit. Ek ken ‘n probleem as ek een sien. So Arnie reël jy maar die Trip met Trip en hou my daar uit. Jy wil my net uitlok ek ken julle soort.

          4. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Dêm !

      2. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Arnie Ons was vandag in ‘n onnodige bek geveg betrokke. Ek weet waarvoor jy jou beywer en jy weet dat ek jou daarin ondersteun. Dit was onnodig en indien ek jou te nagekom of beledig het vra ek hier verskoning. Dit beteken egte nie dat ek van my sienswyse afwyk nie. Ek sal probeer om in die vervolg meer sensitief te reageer.

        1. Arnieann Avatar
          Arnieann

          Hehehe !!! Belowe.
          Het jy nou wragtig gedink ek gaan dit teen jou hou???
          Jy gaan my nog leer ken maat.
          Grap sommer SegNet. Di’s reg so
          Nou luister , wat is ons volgende twispunt???

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Jy nom die datum tyd en plek en ek is daar. Onderwerp kan ons oor praat.

          2. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Veras ???
            Jy sal moet wag tot ek emmer skop.

          3. Seg Net Avatar
            Seg Net

            OK verras voor jy die emmer skop, sal nog of het seker al, agter gekom my spelling is nie so op die bol nie. Disleksie sien.

            Slaap almal lekker.

    2. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Baie beter voorstel om te wat ook al vir die manne.

    3. Revolutionisvital Avatar
      Revolutionisvital

      Het die program gesien, waar die Hollands motor die onderwerp was – net dat die Engelse dit SPAIKER uitspreek.

  11. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Is daar genoeg ooievaars om die aflewerings te doen???

  12. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Verkeerde tyd gekies om my eerste trip dorp toe te vat. Vrydag middag, al wat ek gedoen het was onderstaande . Hoekom Taxi’s.
    Nooit weer nie, sal in die oggend baie vroeg gaan, ook net as ek moet.

    Jammer dit het niks met die berig te doen nie, maar ek moes dit net uit my kry.

    1. Guest Avatar
      Guest

      Dag ek nou eers jy se jy het my dorp te gevat (trip).
      Seg Net – dis soos ek gevoel het vanoggend vanaf 08h00 tot 14h00 toe ek UITEINDELIK my motor in ontvangs kon neem en na ek verneem het hy kan nie bestuur word nie – ALLES IS OPGE ….K.

    2. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Dag ek nou eers jy se jy het my dorp te gevat (trip).

      Seg Net – dis soos ek gevoel het vanoggend vanaf 08h00 tot 14h00 toe ek UITEINDELIK my motor in ontvangs kon neem en na ek verneem het hy kan nie eers aangeskakel word nie – ALLES IS OPGE ….K.

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Waar het jy hom toe op die ou end gekry? As hy by die cop shop was is dit dieselfde as die chop shop, daar sal goed weg, af of gebreek wees.
        Hoop maar nie vir te veel skade nie.

        1. Trippie Trip Avatar
          Trippie Trip

          Pretoria-Wes (naby Yskor) … Seg Net, ek was in my lewe NOG NOOIT in so VUIL, MORSIGE, man ek het nie eintlik woorde nie – polisiestasie nie. Die gordyne hang aan riempies, (nie onse Riempies nie), my skoene wou nie op die vuil matte trap nie, ek kon op geen stoel sit nie, want die goed lyk of daarop gebraak is. Sommige lessenare staan op …. bakstene !!! In die ander kantore waar personeel behoort te sit – is hulle afwesig … die mense staan verward rond.
          NEE F……K, ek moes kom bad toe ek by die huis kom – so vuil het ek gevoel.
          Ja, daar is baie skade. Sou vir my beter gewees het as hy oor die grens geneem is – ek wil hom nie meer he nie.

          1. Riempies Avatar
            Riempies

            Ag dankie tog Trippie ek voel al heeltemal minderwaardig oor al die dinge waaraan my naam gekoppel word 😉

            Nou iets wat ek oor kan saamgesels is vuiler as die
            pikswart nag. Moes eendag ry om n waardasie te gaan doen op n eiendom op n hoewe – toe ek daar uitloop het ek toe ek by my motor gekom het uit my skoene in die motor geklim en die skoene net daar gelos buite die motor en met my sykouse
            petrol getrap huistoe om ook dadelik te gaan bad – ek gaan regtig nie vertel wat ek alles daar op afgekom het nie en die huis het matte ingehad want daar was nog toiings oor – so vuil het ek nie geweet kan bestaan nie – so vuil het ek nog
            nooit weer in my lewe erens teegekom nie.

          2. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Riempies, ek is presies soos jy wat dit aanbetref (eintlik het ek ‘n obsessie oor higiene, ens. Probeer kliphard om daaraan te werk !
            Ek het ‘n paar jaar gelede ALLE matte van ontslae geraak, en net wit teels laat le. Ek wil sien waar ‘n vuil kolletjie is …

          3. Riempies Avatar
            Riempies

            Trip ek het dit nie self besef dat ek n neurose ontwikkel het nie – tot my man vir my gese het ek gaan myself sielsiek maak toe hy vir n naweek wou weggaan en ek vir hom gese het ek gaan nerens oorbly nie want mens gaan NSA pes optel. Ek het permanent n boteltjie water met Jic en n
            bietjie skottelgoed seep daarin in my motor en as ek inkopies gedoen het dan haal ek die waslappie uit en vee my hande af met die Jic waslappie, en my stuurwiel en my sleutels voor ek die motor aanskakel. Ek werk ook baie hard
            daaraan ek het bv. nou al by twee geleenthede myself gedwing om in n Whimpy te eet – en dit oorleef.

            Desensitasie is maar die enigste manier wat werk – ek weet
            – maar om dit toe te pas is nie n maklike pad nie. Ek het al deur my ore betaal vir my neuroses – ek koop klere sonder om dit aan te pas en dan kom ek by die huis en was dit en as ek dit aantrek pas dit gladnie of lyk goedkoop of wat
            ookal en trek dit nooit aan nie. HIerdie vuil NSA is nie speletjies vir eerstewereld mense nie.

          4. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Riemies, ek dra weer Wet Wipes orals saam en wat die klere koop – EK HET IN DIE WEEK vir iemand gese ek DOEN DIESELFDE. Het en sal nooit klere aanpas alvorens dit gewas is by my huis nie.

            Beide my 2 sussies en hul kinders is ook so !

  13. Willy Avatar
    Willy

    Sien julle na die naweek. ‘n Strongman kompetisie in my mooi grootword Oos Vrystaat.
    Gaan weer hier ontspan.
    Eat your heart out! Jy weet wie hahaha!!!

    1. Trippie Trip Avatar
      Trippie Trip

      Geniet dit, veilig ry … en neem weer foto’s van die katte !

      1. Willy Avatar
        Willy

        Dankie Trippie. Sal baie foto’s neem van die grotes.

  14. Nico Avatar
    Nico

    Die dun punt van die wig? Peter Hammond voorspel in sy boek ‘The Pink Agenda’ dat pedofelie die volgende seksuele ‘mense regte’ ‘issue’ sal wees na homoseksualisme. Nou is dit OK as kinders so jonk soos 12 seksueel aktief is….net so lank soos dit tussen tieners is. Dan kom die druk, maar ons kan mos nou nie op grond van ouderdom diskrimineer nie. Wat as ‘n 30jarige nou soooooo lief is vir ‘n 12 jarige. Voor jy weer sien is dit OK en wettig vir enige iemand om seks te hê met kinders van 12 – <18.

    1. JohannSchutte Avatar
      JohannSchutte

      Heeltemal reg Nico. Die klomp idiote op PRAAG (soos duidelik uit die kommentaar elders op hierdie bladsy blyk) verstaan klaarblyklik nie die implikasies nie.

      Ek haal aan:

      Marthinus
      O dinges, dit was ‘n misdaad om te vry toe ek 16 was?!

      Bolletjie blond
      He he ek ook….!

      Seg Net
      Bolletjie nou is of was jy nog heeltyd ‘n misdadiger soos ek ook? Sal ons sondes moet gaan bieg voor die priester.

      Willy
      Sjoe ek was lyk my al vroeg ‘n misdadiger. En ek het dit nie eers geweet nie. Ek was net ‘n ontdekkingsreisiger. Gelukkig is my naam nou in ere herstel danksy die uitspraak van die Grondwethof.

      Bolletjie blond
      Willy, ek kan ook nie glo ek was so jonk al ‘n misdadiger nie, my ouma draai in haar graf om!

      Arnieann
      Waaaat maaaak julle kinders daar innie kamer?????
      Ons spyker Maaaaa !!!!
      OK, moet net nie rook nie,
      netnou brand julle die huis af.
      Is daar genoeg ooievaars om die aflewerings te doen???

      Swak, oppervlakkige afrikaners.

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Johann indien jy so blind of nie kan insien dat dit .’n gespot is jy verseker nie die skerpste potlood nie. Hel man sien soms die humor raak.

        Seg my Johann jy het nou die komplikasies raakgesien, ons nie, wat gaan of kan jy nou daaraan doen maat? Strate toe toi toi en alles aan die brand steek of wat?
        Ons hier is nie almal wat met suur gesigte in die lewe rond loop asof die wêreld ons iets skuld nie. Jy het seker maar ‘n saai lewe en geen vriende nie.
        Lag en die lewe lag saam, huil maat en jy doen dit alleen maat.
        Ons lag vir jou

        1. Willy Avatar
          Willy

          Ek wou iets sê Seg maar dankie dat jy jou nou moes verneder om vir Johann te verduidelik dat ‘n Afrikaner ook ‘n sin vir humor het.

          1. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Ai ou Willy jy ken my glad nie. Wat jy as vernedering sien is nie vir my ‘n vernedering nie, net soos die verskoning wat ek nou die dag aangebied het waarop jy geseg het ek is ‘n pissie en kruip gat. Ek het integriteit en is nie skaam vir wat ek is of doen nie. Ek het vir jou al verskoning gevra nadat jy met met iets begin het wat kon gebly het. So het ek vir Arnie ook verskoning gebied alhoewel ek dink ons albei verkeerd was. So ek kan nie verstaan dat jy my so verkeerd kan opsom om te dink dat ek my verneder het nie. Dit kan in jou oe vernederend wees, maar vir my glad nie.
            Los maar die uitlokkery soos hier onder ook, jy sal nie met my regkom nie.

          2. Moemf Avatar
            Moemf

            En die onderwerp van die artikel was nouweer?

          3. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Moemf ek glo dat jy darem geskoold genoeg is om dit self uit te pluis.

  15. jan Avatar
    jan

    Johan hier onder spesiaal vir jou: [BAIE kursief]

    Tienerseks het alles te doen met die verval van die maarskaplike boustene van ‘n volk naamlik die gesin/huwelike. Dogters soek liefde elders as hulle nie ‘n vaderfiguur het nie. Dan soek hulle liefde elders en verruil dit met seks. Grooooot navorsing onder tieners 40000+ gevalle het getuig dat hulle dit nie doen vir die lekkerte nie maar alle ander redes rondom liefde en aanvaarding en sekuriteit..

    Die moraliteit van ‘n volk / samelewing word deur die vrouens bepaal.
    Dit gaan oor disfunksionele / afwesige vaders [gesinshoofde/stief en peetouers] en boosaardige feminisme. Pleks dat die moeders die vaders sy ‘ampskleed ‘ aantrek word hy eerder kaalgat uitgetrek en maak hulle hul aanteel soos bokke en hoenders groot.

    Dan gaan soek doggie liefde by vreemde mans en kompeteer met haar ma op seksuele gebied. So ‘n ma maak moffies van hul seuns – hulle beste vriendinne – want daar is nie ‘n pa nie.

    Hulle leer hulle kinders ongehoorsaamheid omdat gehoorsaamheid in hul oge afpersing en manupilasie is – want hulle is seksueel bevry met kontrasepsie.
    Die vrouens is seksueel bevry met kontrasepsie van voor 12 jaar oud af kan hulle die Inspuiting gebruik. – vrylik beskikbaar. Daarna volg die seksindustrie synde die enigste vaardigheid wat oorgebly het

    Pornogafie is vrylik beskikbaar op enige ipad ipod slimfoon – reuse groot werwe. Hoekom doen die regering nie iets daaromtrent nie.? Pornografie is ‘n sekuriteitsrisiko want dit maak die Outatollas moela moslems malller as ooit – om die wêreld te bevry van die infidel….

    Die nuwe kinderwet is ‘n baie goeie wet hoewel die belangrikste spesialiste op die gebied nl die Huisartse wederregtelik vervolg is deur die HPCSA tov gesinsgeweld -.uiters tragies maar ‘n verligting vir die dokters om nie meer betrokke te raak nie.

    So die toekoms van jou kindertjies hang af van jou lieflike Russies vroutjie – en ek is seker sy sal haar liefde teenoor jou uitstort soos net ‘n vrou soos ‘n Ester kan doen.

    ‘n Goeie vrou se waarde kan nie oorskat word nie – die kroon van die ganse skepping.

    1. jan Avatar
      jan

      Ag jammer Johan: Die opskrif van die stukkie moet wees:
      DIE VLOEK VAN ISEBEL [Vrou van Agab]
      Google gerus die geskiedenis van die archtipe boosaardige feminis.
      Groetnis

  16. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Die land is klaar in sy m0er nou begin hulle die morele waardes van die mense ook af te breek. Ek glo nie ‘n 12 jarige is volwasse genoeg om daardie tipe besluit te neem nie. Geen wet sal hulle in elke val keer indien hulle hormone met hulle begin weghardloop nie. Ek glo nie die mense wat hulle kinders waardes leer en ‘n goeie opvoeding gee het enige rede tot kommer nie. Indien kinders van die begin reg grootgemaak word besef hulle op ‘n vroeë ouderdom wat reg en verkeerd is. Hulle is dan ook in staat om nie sommer onder groepdruk te swig nie.

    Daar sal seker ook die wees wat 4-5 gesinne saam bly dat ouma, ma en 12 jarige dogter langs mekaar kan lê en teel. Op 13 jaar kind kry saam met 26 jarige ma en 39 jarige ouma.
    ‘n 13 Jarige kan nou “grands” eis sonder dat daar klagtes teen haar gele word. Dit is al waaroor dit gaan en niks anders nie. Daar loop hordes van hulle, tussen 12 jr en 16 jr., rond wat nie eis nie en vir hulle is die deur nou net oopgemaak.

    Of wat seg ek Johann? Waar sou jy seg is die Blanke in hierdie twee stellings wat ons glad nie verstaan nie?

    1. JohannSchutte Avatar
      JohannSchutte

      Ek sien jy is ongemaklik. Dit is `n bemoedigende eienskap.

      12 jarige Sannie sal in die hof moet bewys dat die seksuele omgang met Sipho (16), wat onskuldig is tot hy skuldig bevind word, non-konsensueel was.

      Die era van kontrolerende/beskermende chaperones vir pubesente wat met hule natuurlik-ontluikende seksualiteit ekperimenteer is oor en verby. Geen onderwyser/volwassene sal dit waag om Miempie se mensereg om felasie op Jonas te doen, te skend nie.

      Indien Sannie en Miempie konsensueel eksperimenteer met anilingus, het hul ouers (as dit reg verstaan), nie die reg om beswaar aan te teken of stappe te neem om dit te verhoed nie. Terloops, weet jy dalk of daar enige studies gedoen is oor die sistemiese impak van fekale ingestie?

      Wanneer Lenie van agtienjarige ouderdom deur die loop van al haar verdere ontwikkelingstadia `n ‘butplug’ moet dra, sal sy natuurlik met groot dankbaarheid terugkyk na haar vryheid om seksueel te ontluik, sonder inmenging deur haar ouers.

      Die wetgewing was daar om ouers, volwassenes en die gesonde gemeenskap te bemagtig om hulle beskermingsverantwoordelikheid na te kom. Die ouderdomsdrempel was daar om die jeug te beskerm teen morele verval en alles wat daarmee gepaard gaan, wat STDs, verkragting en molestering insluit.

      Jou standpunt oor die impotensie van paslike wetgewing ten aansien van jeugdige libidinale impuls is so absurd dat ek nie die moeite sal doen om daarop te reageer nie.

      Insgelyks is jou argument dat `n kind wat behoorlik opgevoed is nie onder portuurgroepdruk swig nie, belaglik en strydig met die volumes navorsing wat die teendeel uitwys.

      Ek werk daagliks met die patogene gevolge van seksuele ‘bevryding’. Lank al.

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Johann Ten eerste dit sal jou nie help om met jou hoogere Afrikaans mens te beïndruk nie.

        Die volumes navorsing waarna jy verwys, waar kan mens dit kry? Die wetgewing was daar om ouers, volwassenes en die gesonde gemeenskap te bemagtig om hulle beskermingsverantwoordelikheid na te kom. Nee my maat geen wetgewing sal hulle, of enige persoon te stop om enige iets te doen nie.
        Hierdie wetgewing is gemaak om die hordes swart kaffoers “grands” te laat kry en vir geen ander doel of rede nie. Die goed teel van so jonk as 10 jarige ouderdom af.

        Wat is jou verklaring? Waarom is die wet gewysig?

  17. jan Avatar
    jan

    Die beriig opskrif is ook verkeerd: Tiener seks is nie Ge – wettig nie maar BUITE die wet.
    Iets kan wettig wees en aanspraak maak op sekere regte – dis binne die wet. soos ‘n huwelik.
    Of onwettig en strafbaar wees soos seks met diere.
    Of BUITE die wet soos buite-egtelike seks – dan het mens geen aanspraak op die beskerming en geen regte onder die wet nie.
    Die polisie is nie opvoedkundiges nie -hulle is wetstoepassers…..

  18. Koos Willeboer Avatar
    Koos Willeboer

    Ek wil aansluit by die korrespondente wat ‘n probleem het met die swape wat grappies maak oor kinderseks. Ek glo ek het ‘n redelik goeie humorsin, maar seks op die ouderdom van 12 met die seënwense van die staat is nie een van die dinge wat my laat lag nie.

    Van die eerste sake (prioriteite) wat die ANC-bewind “reggestel” het was maatreeëls ten opsigte van seks. Sex wêkas, seks oor die kleur skeidslyn, seks tussen toestemmende polisiebeamptes in univorm aan diens en nou seks tussen kinders. Soos ‘n Hollander dit eenmaal aan my gestel het: Maar de kerels wil allemaal neuke.

    As ‘n mens wil pret maak oor hierdie jongste ANC slenter, dan kan jy maar netsowel sports maak met Swart Ekonomiese Bemagting, Swart skole, sportkwotas , Engelse universiteite ens. ens. ook.

    Die ongeluk met gekke soos hierdie is dat hulle Praag ook tot ‘n grap maak.

Leave a Reply