praag.co.za

SEB-fronte geteiken

Written by

in

,
Rob Davies
Rob Davies

Die praktyk van fronte vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is onvergeeflik, het president Jacob Zuma Donderdag gesê .

By die eerste nasionale beraad oor breëgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) in Midrand, het Zuma gesê “fronte is onvergeeflik want dit verwring ons bemagtigingsprentjie en gee ‘n indruk van vordering waar daar nie is nie”.

“Dit is om hierdie rede dat ons hard sal werk om dit te verhoed en om hierdie praktyk uit te roei.“

Zuma het die belangrikheid van BBSEB as ‘n integrale deel van die regering se ekonomiese beleid beklemtoon asook van ekonomiese transformasie .

“Dit is deel van ‘n breër doelwit van die bevordering van inklusiewe groei en ekonomiese ontwikkeling,” het hy gesê.

“Ek wil graag beklemtoon dat ekonomiese transformasie is nie net oor groot besigheid vir ‘n paar individue in die samelewing nie.”

BBSEB-beleid moet konsekwent toegepas word op al die dele van die ekonomie om maksimum impak op soveel Suid-Afrikaners as moontlik te verseker.

Baie vordering is gemaak sedert 1993 ten opsigte van ekonomiese transformasie, het hy gesê .

Nasionale per capita huishoudelike inkomste het toegeneem met 40 persent van R27 500 tot R38 500 in 2012.

Besteebare inkomste het toegeneem met 43 persent, en die totale indiensneming met 3,5 miljoen werkgeleenthede sedert 1994.

As gevolg van hierdie ontwikkelings is die groei van die swart middelklas indrukwekkend, van 1,7 miljoen mense in 2004 tot ‘n geskatte 4,2 miljoen in 2012.

Maar, terwyl vordering gemaak is, is “die vlakke van armoede, ongelykheid en werkloosheid onaanvaarbaar”. Daar is ‘n tekort aan swart nyweraars, het hy gesê.

Regering sal die groei van meer Klein, Medium en Mikro-ondernemings in besit van swart mense aanmoedig aangesien dit die “ruggraat” van ‘n ontwikkelende ekonomie is.

Dit sal ‘n groot impak op werkskepping en die ontwikkeling van vaardighede in die ekonomie hê, het Zuma gesê.

Daar moet nie voortdurend oor swart ekonomiese bemagtiging gepraat word nie, alhoewel diit belangrik is, anders is daar ‘n risiko om gevangenes van die verlede te word.

“Ons moet na ‘n punt beweeg waar die melding van ras [ verdwyn ].”

Merkwaardige ooreenkoms tussen Leon Trotski en minister Davies
Merkwaardige ooreenkoms tussen Leon Trotski en minister Davies

Vroeër, het die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies gesê SEB is nie net ‘n politieke noodsaaklikheid nie, maar ook ‘n “kwessie van gelykheid” en “ekonomiese noodsaaklikheid” .

Suid-Afrika se vooruitsigte van ekonomiese groei sal gekniehalter word indien die poel van deelnemers klein bly.

Davies het ook verwys na BBSEB-fronte as ‘n groot probleem .

“Daar is te veel passiewe aandeelhoudingsooreenkomste,” het die minister gesê. “Daar is beduidende fronte in die ekonomie.”

Fronte is in wese ‘n vorm van bedrog, met die fynskrif van komplekse transaksies wat dikwels keer dat bemagtiging plaasvind.

Om hierdie probleem aan te pak, gaan ‘n BBSEB-kommissaris ingestel word as deel van die wysigings aan SEB-wetgewing .

Davies het gesê ‘n sterk simbiose is nodig tussen groot en klein ondernemings in swart besit. – Sapa

Comments

18 responses to “SEB-fronte geteiken”

  1. Gas Avatar
    Gas

    Die Joodse Trotskis gaan nou om wit kennis poele uit te roei soos Pol Pot

  2. Grobbie Avatar
    Grobbie

    Hulle idee van SEB is om hulle inkomste op te stoot van R10000 p/m na R50000 met R500 p/m se kennis.
    Voorheen het bestuurders werk gedeligeer omdat die tyd ontbreek het om alles self te doen. Nou word werk gedeligeer omdat die bestuurders nie weet hoe om dit te doen nie.

    1. Willy Avatar
      Willy

      Waar woorde Grobbie.

  3. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    I hope fronting is forced to end soon & like the gov. spokesman said,they are thrown behind bars to rot,hahaha
    Love the fact that AA & BEE is backfiring on those who were its originators.
    What a fitting end to be jailed/fined by the ANC for denying fellow whites work to appease gov.

  4. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    Eintlik wat ou stortes wil se….”Wittes geteiken.”

    The year started of with our
    President singing, “Shoot the Boer, kill the Farmer!†…and “Bring
    me my machine gun!â€

    Ayasab’ amagwala (the cowards are scared) dubula dubula (shoot shoot) ayeah awe
    mama ndiyekele (mother leave me be) awe mama iyeah (oh mother) awe mama
    ndiyekele (mother leave me be) awe mama iyo (oh mother)

    aw dubul’ibhunu (shoot the Boer)

    Ayasab’ amagwala (the cowards are scared) dubula dubula (shoot shoot ) ayeah

    awe mama ndiyekele (mother leave me be)

    awe mama iyo (oh mother)

    awe mama ndiyekele (mother leave me be)

    awe mama iyo (oh mother)

    Ziyarapa lezinja (these dogs are raping) dubula dubula (shoot shoot) ay iyeah
    dubula dubula (shoot shoot) Ziyarapa lezinja (these dogs are raping) dubula
    dubula (shoot shoot) ay iiiyo dubula dubula (shoot shoot)

    Ayasab’ amagwala (the cowards are scared) Dubula dubula (shoot shoot) Ay iyeah
    Dubula dubula (shoot shoot) Ayasab’ amagwala (the cowards are scared) Dubula
    dubula (shoot shoot) Ay iyeah

  5. Guest Avatar
    Guest

    “Disobedience, in the
    eyes of anyone who has read history, is
    humanity’s original virtue. It is
    through disobedience that progress has
    been made, through disobedience and
    through rebellion.” – Oscar Wilde,
    1854-1900, from the Irish writer-poet’s
    1891 essay, “The Soul of Man Under
    Socialism

  6. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Eenvoudig gesê deur ‘n swart Amerikaner

    1. Boerseun.Z.A.R Avatar
      Boerseun.Z.A.R

      Dr Ben carson,Dr of what,who made him a Dr?
      I wouldnt even take my dog to him…

      1. Götterdammerung Avatar
        Götterdammerung

        He is a medical doctor in America but is better known for his conservative narratives which makes him extremely unpopular with the likes of Al Sharpton & Jesse Jackson

        1. Boerseun.Z.A.R Avatar
          Boerseun.Z.A.R

          What is this thing even doing in America,
          Should he not be up a tree in the Congo with Sharpton & Jackson?

  7. jan Avatar
    jan

    Help my asb met die een:
    Wat is ‘fronting’ waarvan praat hulle.,Ek verneem dat BEE slegs vir belastingvoordele gebruik word…
    Gee bietjie inligting..

    1. BitterEinder Avatar
      BitterEinder

      Jy het jou eie maatskappy wat nie aan BEE voldoen nie. So jy skep nog ‘n maatskappy wat wel aan BEE voldoen maar wat net ‘n “holding company” is.
      Die BEE maatskappy “koop” ‘n sekere hoeveelheid aandele in jou ander maatskappy. Nou kry jou BEE maatskappy kontrakte en gebruik jou ander maatskappy om die werk te doen.

      1. jan Avatar
        jan

        Is dit wat die lot be-oog met werkersaandele in ‘n plaasgrond of selfs ‘n myn byvoorbeeld.

        As die grondeienaar ‘n tweede frontbesigheid het met swartaandeelhouers dan gaan dit alles goed tot daar ‘n verlies gemaak word. of hoe?

        Ek sien die grondeienaars deversifiseer hul grond in landbou, + toerisme, + natuurbewaring + wildboerdery + selfs mynbou.

        Andersins sny hulle lyndrade en konsolideer in mega kibboets boerderye. Waarvan Orania aandeleblok konsep die bekendste is. Voorheen was dit myndorp -kibboetse…..sonder eiendomsreg vir die inwoners nou koop die werkers die eiendom by die myne.

        Baaaaie interessant.. Dankie Boeta.

        Die regering gaan lelik vasdraai in die SEB – want dit gaan van die valse veronderstelling uit dat daar immer altyd ‘n profyt is en dat dit altyd pap reen om geskep te word – dat daar geen aanspreeklikheid vir Blacks bestaan nie

  8. Desia Avatar
    Desia

    Ivm. “Ons moet na ‘n punt beweeg waar die melding van ras [ verdwyn ].luister na dr.Tom Sunic http://www.youtube.com/watch?v=6JFY3Mz_stA

    1. Shannon Avatar
      Shannon

      Dr Tom Sunic se redenasie, wat die spyker op die lop slaan, word nie verstaan – en nie waardeer deur die groot gros van regsgesinde mense reg oor die wêreld nie.
      Die kern probleem in sy argument – die onderskeie wantroue en vyandigheid tussen die betrokke lande se blankes – strek vir eeue terug in die geskiedenis in. Dus, a.g.v. die selfsugtige bakleiery onder die adelstand van die verlede wat die omliggende bevolkings noodwendig betrek het, en a.g.v. die meegaande godsdienstige oorloê, sit die westerse wêreld nou in `n verlammende gemors waaruit dit blykbaar nie kan ontsnap nie.

      Die man is egter `n bemoedigende ou vlammetjie wat nog vlikker. Dis mense soos hy wat besef dat die enigstes wie voordeel trek uit bg. situasie juis die sosialiste is.

  9. David Ras Avatar
    David Ras

    Eintlik is BEE in al sy variasies net “new speak” vir SWART BAASSKAP.

  10. Shannon Avatar
    Shannon

    Die probleem met ouens soos Trotsky en sy siels genote is dat hulle almal baie goed is met revolusie maar nie met produksie nie. Gewoonlik kan hulle self nie die perd ry wat hulle los gemaak het nie. En dis juis ook hierdie perd wat hulle inhaal en bo oor hulle hardloop. In die geval van Trotsky, Stalin.

    BEE, nes kommunisme, verloor vinnig sy filantropiese glans en lewer erger vrate op in sleutel posisies as kapitalisme. Aan die einde van die dag sit ons nog steeds met `n mens wie `n vis sal eet maar self nie een kan vang nie.

    Die derde wêreld is `n kind wat alewig sy sin kry. Geen moeite word verwag van sy kant af nie. Hy bereik nie prestasies nie, prestasies word geskep vir hom. Teen die tyd dat ander al reeds vir hulle self sorg is hy nog steeds in doeke. En dan, nes Ben Carson sê, verslind die kind sy ouers uit pure frustrasie.
    Die wêreld word vet gemaak vir `n massiewe gemors.

  11. Tag Avatar
    Tag

    BEE is ‘n parasitiese stelsel.Ek ken ‘n likwidateur besigheid. 25 mense werk daar en ‘n BEE persoon wat net ‘n salaris kry. Dis gevaarlik om hom te laat werk want hy weet nie wat gaan aan nie maar deel winste. Dis nie reg nie.

Leave a Reply