Pres. Jacob Zuma het alle grootouers ‘n gelukkige grootouer-dag toegewens.
Oupa- en ouma-dag word Sondag gevier.
”Ons moedig alle Suid-Afrikaners, en veral jongmense, aan om hul grootouers te respekteer en beskermers van grootouers se regte en welstand te wees,” het die president in ‘n verklaring gesê.
”Ek wens alle grootouers namens die regering en die mense van Suid-Afrika ‘n gelukkige en geseënde grootouerdag toe.” – Sapa

Hmmm, noudat lyfstraf by die voordeur uit is, is dissipline saam daarmee in sy maai in. Kinders respekteer nie meer hul ouers, grootouers en in die algemeen – gebrek aan opvoeding tuis.
Leer ook sommer jou volk dieselfde en vra jou mense om nie saam chaos te veroorsaak wanneer die spul staak nie.
As jy nie respek het vir jouself nie, het jy net doodeenvoudig vir niemand anders respek – FEIT !
Zuma hier praat jy seker van die Blankes, aangesien julle mos almal se oompie is en baie nie weet wie wie se pa is nie is nie.
Net een vraag. Ek wonder of die klont enige respek vir ou mense het, indien sou hy lankal iets gedoen het aan die moorde en verkragtings op ou mens. Ek glo nie hy het eers vir homself respek nie.
Dit is werklikwaar die eerste keer wat ek van hierdie dag hoor. Al hierdie dae soos moeder, vader, gesins en nou grootouer- dag is ‘n geld maak foefie in my oge. Ek soek ook nie ‘n grootouer-dag nie maar my eie OUPA dag, dit of niks. Ouma dag is by my huis elke dag vandat ek nou hier sit waar ek sit.
Volgende is dit seker kinder-dag of is dit klaar hier?
16 Junie – Jeugdag
Skoon vergeet kort nou net kleuter en baba dag dan is die sirkel voltooi. Nee ook ‘n teel-dag en verwagtend moeders-dag.
Ek praat onder korreksie, is daar nie reeds ‘n seks-dag wereldwyd nie ?
Sal dan ‘n wêreld vakansiedag moet wees anders ?????????????