Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe

Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe in Suid-Afrika, het skokkende syfers getoon. Die misdaadstatestiek van nege groot stede in die land is vervat in die verslag, State of Urban Safety in South Africa, wat aan die begin van die maand vrygestel is. Dit wys dat die aantal seksuele misdryf-sake in Mangaung landwyd die hoogste

Lees verder: Mangaung is die hoofstad van seksuele misdrywe

Breëkoparendster van TV-reeks word boskos

‘n Breëkoparend uit die Kruger Nasionale Park, die ster van ‘n Britse bewaringstelevisiereeks Fierce, is deur bestaansboere in Mosambiek gejag, het navorsers van die Universiteit van Kaapstad bevestig. Die wyfiebreëkoparend van 4,6kg is vroeër vandeesmaand tydens ‘n dokumentêre program deur ‘n bekende TV-aanbieder Steve Backshall aan kykers voorgestel. Die voël is toe toegerus met ‘n

Lees verder: Breëkoparendster van TV-reeks word boskos

Swart wildbewaarder skop ietermago genadeloos vir foto

‘n Video van ‘n swart veldwagter se vreemde houding teenoor ‘n ietermago is op YouTube gelaai. Die veldwagter het tydens ‘n nagrit by Punda Maria in die Kruger Nasionale Park uit sy voertuig gespring en die dier hardhandig begin skop sodat hy ‘n foto kon kry. “Hy het later gesê hy wil teruggaan om die

Lees verder: Swart wildbewaarder skop ietermago genadeloos vir foto

Kambodja verbied skrapse kleding vir tempelbesoekers

Kambodjaanse owerhede het aangekondig dat besoekers wat onbehoorlik aantrek voortaan van die Angkor-tempels verban sal word. Long Kosal, ‘n woordvoerder van die Apsara-owerheid wat beheer oor die argeologiese kompleks het, het gesê van 4 Augustus af sal van plaaslike en buitelandse toeriste vereis word om langbroeke of rompe tot onder die knie en hemde wat

Lees verder: Kambodja verbied skrapse kleding vir tempelbesoekers

Nederlandse ambassadeur in Kenia begaan doodsonde: Eerlikheid

Die Nederlandse ambassadeur in Kenia het ‘n doodsonde begaan: Eerlikheid. Ambassadeur Frans Makken (foto hierbo) het te ver gegaan met ‘n diplomatieke verduideliking. In die vakblad viceversa sê Makken naamlik: “In het verleden hielpen we overheidsinstellingen om hun diensten te verbeteren. Nu lossen we problemen op door samen te werken met de private sector. We

Lees verder: Nederlandse ambassadeur in Kenia begaan doodsonde: Eerlikheid

Vermeende moordenaar van Grootbrak-egpaar dalk landuit

Die polisie het ‘n swartman, die vermeende meesterbrein agter die wrede moorde op Tewie en Eurika Human verlede maand in hul Grootbrakrivier-huis geïdentifiseer. Dit kom na die inhegtenisneming van ‘n 26-jarige van Wolwedans, wat Donderdag in die plaaslike landdroshof verskyn het. Die Wes-Kaapse polisiewoordvoerder het gesê Thamsamqa Howard Sishuba word verbind met die moord deur

Lees verder: Vermeende moordenaar van Grootbrak-egpaar dalk landuit

Afro-Amerikaners weer in opstand oor polisieskietery

Dit sou die Amerikaanse polisie 40 jaar neem om soveel swart mense te dood as wat ander swart mense aan die hand van hul eie ras gesterf het 2012. Daarbenewens is 1400 meer swart Amerikaners vermoor deur ander swartes in net twee jaar as wat tussen 1882-1968 opgehang is. Swart mense in die VSA pleeg

Lees verder: Afro-Amerikaners weer in opstand oor polisieskietery

Skietgeveg op Krugersdorpsnelweg vanoggend

Drie vermeende motordiewe is verwond in ‘n skietgeveg vanoggend op die N14 tussen Krugersdorp en Pretoria, volgens ‘n polisiewoordvoerder. Volgens kaptein Kay Mkhubela het die polisie die diewe by die Total-petroport tussen Diepsloot en Lanseria op die N14 ingewag, nadat hulle inligting ontvang het dat ‘n gesteelde voertuig van die Oos-Transvaal na Pretoria onderweg was.  

Lees verder: Skietgeveg op Krugersdorpsnelweg vanoggend

Plaasmoorde: Die slagting van wit boere in syfers

Daar is ‘n aansienlike toename in plaasaanvalle in Suid-Afrika sedert 2012 sê die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA). Die statistiek sluit plaasaanvalle en moorde in wat sedert 1990 tot Junie 2016 plaasgevind het. ‘n Totaal van 1 824 moorde is aangemeld tydens plaasaanvalle sedert 1990 asook 3 933 aanvalle. Van die 1 824 moorde, was 1

Lees verder: Plaasmoorde: Die slagting van wit boere in syfers

Zim-onrus in Angelsaksiese pers aangekondig

Groot dele van stedelike Zimbabwe het Woensdag soos ‘n oorlogsone gelyk nadat botsings tussen inwoners en die polisie tot geweld gelei het. Die onrus is in al die Angelsaksiese koerante aangekondig en hul ontleders praat van ‘n “militêre coup” wat kan volg. Tonele van brandende bande en groot klippe in die middel van die pad

Lees verder: Zim-onrus in Angelsaksiese pers aangekondig