Pretorianer deur stakers aangeval

‘n Pretorianer en sy vrou Woensdagmiddag deur ‘n bende oproerige Numsa-stakers in Hercules aangeval. Kowie Fourie se bakkie se voor- en agterruite is stukkend geslaan, toe ‘n swart skare met rooi hemde en gewapen met knopkieries en sambokke op hulle toegesak het. Fourie sê hy het aanhou ry omdat hy vir hul lewens gevrees het,

Lees verder: Pretorianer deur stakers aangeval

Britse pedofiele aangekeer onder wolk van toesmeerdery

Die Britse polisie het 660 vermeende pedofiele in hegtenis geneem na maande se ondersoeke. Brittanje het die afgelope twee jaar gebuk gegaan onder ‘n aantal skokkende pedofiel-skandale. Die onthullings oor die oorlede BBC-televisieaanbieder en reeksverkragter Jimmy Savile – ‘n hegte vriend van prins Charles wat ‘n ridderskaptoekenning van die koningin ontvang het – het die

Lees verder: Britse pedofiele aangekeer onder wolk van toesmeerdery

Wêreld se gewildste sangeres twiet vir Palestyne

Die popsensasie Rihanna, ‘n vurige Duitse sokkerondersteuner, ondersteun ook die Palestyne. Sy is een van die gewildste sangsterre in die wêreld en veral in die Midde-Ooste. Sy moes egter noodgedwonge ‘n twiet uitvee na dreigemente van Joodse groepe. Rihanna het glo “#FreePalestine” getwiet voordat sy dit agt minute later vinnig moes verwyder. Volgens Beeld is

Lees verder: Wêreld se gewildste sangeres twiet vir Palestyne

BRICS dring aan op Iran se reg tot kernkrag

Die BRICS-groep (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) het daarop aangedring in sy finale verklaring Dinsdag dat Iran ‘n reg tot vreedsame kernkrag het. “Ons erken die onvervreembare reg van Iran op die vreedsame gebruik van kernkrag in ooreenstemming met sy internasionale verpligtinge,” lui die nota bekend as die Verklaring van Fortaleza, aangehaal deur die

Lees verder: BRICS dring aan op Iran se reg tot kernkrag

Chile skort handelsooreenkoms met Israel op

Chili het alle samesprekinge oor ‘n Vryehandelsooreekoms met die Israeliese regime opgeskort. Chile het ook aangekondig dat hy oorweeg om sy ambassadeur uit Tel Aviv te onttrek. Hulle sal die Veiligheidsraad van die VN nader oor die skendings teen Palestyne, volgens ‘n parlementêre groep wat Maandag met die Minister van Buitelandse Sake, Heraldo Muñoz, vergader

Lees verder: Chile skort handelsooreenkoms met Israel op

Numsa hits lede verder aan na openbare geweld

Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa sal hulself glo tot verdere openbare geweld wend op Rustenburg in Noordwes. Die stakers wil die polisie dwing om 13 van sy lede wat deel was van ‘n betoging buite die Rustenburgse Ingenieursentrum, vry te laat. Die vakbond het reeds borgtog vir al sy lede betaal. Die lede sal aangekla

Lees verder: Numsa hits lede verder aan na openbare geweld

SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa

Suid-Afrika het Israel se ambassadeur na die departement van Internasionale Betrekkinge ontbied om sy land se aanvalle op die Gasastrook te verklaar. Dié aanvalle is ‘n growwe skending van die internasionale reg. Die jongste diplomatieke wrywing kom nadat sowat 200 Palestyne, waaronder meestal burgerlikes en kinders, reeds in lugaanvalle deur die Israelse weermag gedood is.

Lees verder: SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa

Pik Botha wil ook grondeis indien

Nadat die Wysigingswet op die Herstel van Grondregte op 1 Julie in die Staatskoerant gepubliseer is, kan Suid-Afrikaners nog vir vyf jaar, tot 30 Junie 2019, grondeise indien. Dit geld ook vir blanke boere wie se grond kragtens die tuislandkonsolidasieproses onteien is. Oudminister Pik Botha oorweeg dit sterk om insgelyks ‘n grondeis in te dien,

Lees verder: Pik Botha wil ook grondeis indien

Kultuur: Ons derdewêreldmeesters verarm ons geestelik

deur Karel Combrinck Daar is die afgelope tyd heelwat opmerkings gemaak en kommentaar gelewer op Praag oor kultuur en by name die Afrikaanse kultuur,  wat my noop om ook iets oor die onderwerp by te voeg. Die voedingsbronne van die Afrikaanse kultuur is velerlei. Van Nederland, Duitsland, Frankryk en Engeland het ons letterkunde, musiek, ballet

Lees verder: Kultuur: Ons derdewêreldmeesters verarm ons geestelik