Die minister van Polisie, Nkosinathi Nhleko, het ‘n span aangestel om die demilitarisering van die polisiediens te ondersoek, het RSG berig. Hy het by die Polisie Opleidingskollege in Pretoria gesê hy is bekommerd oor die negatiewe persepsie rondom die polisie. Die minister het beklemtoon dat samewerking met die publiek altyd belangrik sal bly. Volgens Nhleko
Geheimedienshoof bedank na sluipskutter Withuis gewapen inkom
Die direkteur van die Amerikaanse geheimediens Julia Pierson, het bedank te midde van toenemende kritiek oor haar hantering van veiligheidsprobleem by die Withuis en bewerings van misleidende openbare verklarings. Omar Gonzalez, ‘n oorlogsveteraan word daarvan beskuldig dat hy die Withuis op 19 September betree het sonder toestemming. Regslui vir Gonzalez sê hy ly aan post-traumatiese
Lees verder: Geheimedienshoof bedank na sluipskutter Withuis gewapen inkom
Mark Shuttleworth wen saak teen Reserwebank, skenk R250m vir regsfonds
Die Suid-Afrikaanse IT-miljardêr, Mark Shuttleworth, wat tans in Engeland woon, het so pas sy hofsaak teen die SA Reserwebank op appèl gewen en gaan die R250 miljoen wat die bank hom skuld, in ‘n fonds vir grondwetlike hofsake stort. Shuttleworth het dié aankondiging gister op sy webblad gemaak. Die R250 miljoen sal in ‘n trust
Lees verder: Mark Shuttleworth wen saak teen Reserwebank, skenk R250m vir regsfonds
Palestyne nader Veiligheidsraad oor Israeli-onttrekking
Die Palestyne het die VN Veiligheidsraad versoek om ‘n sperdatum in te stel vir Israel om uit die besette gebiede te onttrek. Die sperdatum sal vir November 2016 wees vir Israelse magte om uit alle gebiede wat sedert 1967 deur hulle beset word, te onttrek. ‘n Voorlopige resolusie in dié verband is aan alle Veiligheidraadslede
Lees verder: Palestyne nader Veiligheidsraad oor Israeli-onttrekking
SAL se vlerke moet weer geknip word
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens is alweer in die knyp en belastingbetalers moet hoes. Die lugdiens het opnuut die regering om geldelike steun genader, nadat hulle twee jaar gelede leningswaarborge van R5 miljard rand ontvang het. Die minister van Openbare Betrekkinge, Lynne Brown het gesê SAL het aansoek gedoen om verder skuld te maak. Die lugredery het
Kaapse Nobel-beraad sink
Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille sal na verwagting aankondig dat ‘n luisterryke beraad in Kaapstad afgestel gaan word. De Lille sal vanmiddag die aankondiging doen, nadat sy voorheen die versekering gegee het dat die geleentheid sal voortgaan. Die 14de Wêreldberaad van Nobel Vredespryswenners sal glo nie meer in Kaapstad plaasvind nie, en sal
Ander lande by kernbod betrek
Die departement van energie het Woensdag gesê geen bindende kernkragooreenkoms is in Wene met Rusland gesluit nie. Hulle het egter bevestig dat die Russies-Suid-Afrikaanse verklaring die grondslag sal lê vir die bou van 8 kernkragstasies in Suid-Afrika wat 9 600 megawatt aan die land se kragnetwerk sal lewer. Dr. Wolsey Barnard, waarnemende direkteur-generaal van energie, het gesê
Turkye, Israel versorg ISIS-terroriste
Die Jerusalem Post het berig dat Turkye die terreurgroep ISIS befonds. Turkye is ‘n lid van NAVO en ‘n Amerikaanse bondgenoot. ‘n Duitse nuusprogram – met Engelse onderskrifte – het materiaal vrygestel wat aantoon dat Turkye terroriste na Sirië stuur. Turkse opposisiewetgewers sê hulle regering is bedrywig in die beskerming en samewerking met ISIS en
Beeld, Burger en Volksblad nie meer op internet
Media24 het besluit om van vandag af nie meer sy drie dagblaaie Beeld, Die Burger en Die Volksblad aanlyn beskikbaar te stel nie. Slegs ‘n gekonsolideerde webwerf, Netwerk24, sal voortaan aanlyn gelees kan word. Ook die Sondagkoerant Rapport word daardeur geraak, want as ‘n leser Rapport se URL intik, word ‘n mens insgelyks na Netwerk24
Lees verder: Beeld, Burger en Volksblad nie meer op internet
Namibië binnekort stembus toe
Namibiërs gaan op 28 November vanjaar stembus toe om vir lede van die Nasionale Vergadering en ’n nuwe president te stem. Anders as in vorige jare, sal die verkiesings vanjaar net op een dag plaasvind en nie soos in die verlede oor twee dae nie. Die kwessie van twee stemdae was in die verlede ’n
