Ipsos: Steun vir Zuma lou

Op die vooraand van president Zuma se staatsrede, wanneer hy die parlement in Kaapstad open, het die Ipsos-prestasiebarometer wat die regering, senior ampsdraers elke ses maande gedoen peil, bevind dat steun die die president lou is. Zuma sal waarskynlik is sy staatsrede klem lê op die koers wat die regering na die verkiesing wil neem.

Lees verder: Ipsos: Steun vir Zuma lou

ANC ontken brandstigting by SAKP-huise

Die ANC in die Nelson Mandelabaai Metro het homself gedistansieer van brandstigting by huise wat aan lede van die Kommunisteparty in die KwaLanga-township in Uitenhage behoort. Dit volg nadat die huis van ‘n optogorganiseerder met petrolbomme bestook is, het RSG berig Dit word beskou as ‘n weerwraak-aanval omdat die SAKP onlangse betogings oor grond gelei

Lees verder: ANC ontken brandstigting by SAKP-huise

Sterftes tydens oproer neem toe

Daar was ‘n skerp styging in die aantal sterftes tydens oproerige diensleweringprotes in Suid-Afrika ná 2009. Die opstande word ooglopend deur politieke opportunisme van die veral die DA en EFF gedryf, wat ontevrede voel dat hulle nie al die voordele van mag geniet nie. Die duidelike toename in geweld kom ná president Zuma in 2009 as

Lees verder: Sterftes tydens oproer neem toe

Duisende in gevaar met Zim-dam wat wil meegee

‘n Nuwe dam wat gebou word op die Tokwerivier in die Masvingo-gebied van Zimbabwe is besig om te verkrummel weens swaar reën. Water stroom deur die gapings in die onvoltooide damwal. Die Tokwe Mukorsidam moes aan die einde van verlede jaar voltooi word, maar die sperdatum is verby en die konstruksie is nog nie klaar

Lees verder: Duisende in gevaar met Zim-dam wat wil meegee

DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

Die DA twiet lustig en onophoudelik oor die party se “suksesse” in die Wes-Kaapse regering. Net so leuenagtig soos die party se plakkate wat lui “Registreer en wen!” asof die verkiesing ‘n lotto is en die party ‘n kans staan om te wen, is die DA se bewerings oor werkskepping. Verklarings oor 60.000 “arbeidsgeleenthede” wat

Lees verder: DA kan nie enkele bron verskaf vir ‘sukses’-bewerings nie

DA-optog verby na geweld uitbreek

Die DA het die witvlag gehys nadat geweld uitgebreek het in Rissikstraat in die middestad van Johannesburg. DA-ondersteuners moes inderhaas teruggelei word na die Westgate-vertrekpunt. Oproermakers wat by die optog wou aansluit is in Rissikstraat met skokgranate afgekeer. Die polisie het ook met rubberkoeëls op ANC-ondersteuners gevuur by Luthulihuis. Duisende DA-lede is Woensdagoggend ingebus vir die

Lees verder: DA-optog verby na geweld uitbreek

MeerKAT se antennabasisse voltooi

Die finale betonbasis, nommer 64, vir die MeerKAT-teleskoopantennaplan is by die SKA-terrein buite Carnarvon in die Karoo gelê. Byna 5.000 kubieke meter beton en meer as 570 ton staal is gebruik om die fondamente te giet, ‘n projek wat nege maande geneem het om te bou. MeerKAT is die Suid-Afrikaanse voorloper tot die SKA-plan, die

Lees verder: MeerKAT se antennabasisse voltooi

Rooi draad, leë kassie lyk na ‘bom’

’n Rooi draad, ‘n betonpaal met ’n staalhouer wat soos ’n elektrisiteitkassie lyk, het Dinsdagoggend tot chaos in Johannesburg gelei. Lede van die Brixtonse polisie het vroegoggend ’n bomoproep ontvang nalv die verdagte kassie, het lt.kol Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, gesê. Die “bom” by die Egoli Gas-gasdepot in Johannesburg is opgemerk deur ’n verbyganger wat gedink het

Lees verder: Rooi draad, leë kassie lyk na ‘bom’

Suid-Afrikaanse ekspedisielid dood

‘n Suid-Afrikaanse ekspedisielid van ‘n span na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan, is oorlede. Johannes Adriaan Hoffman, is Dinsdagoggend tydens sy tweede ekspedisie dood. Zolile Nqayi, ‘n woordvoerder van die departement van omgewingsake het gesê die oorsaak van sy dood word tans ondersoek. Hoffman is dood in sy bed aangetref nadat hy vermoedelik aan braaksel verstik

Lees verder: Suid-Afrikaanse ekspedisielid dood