Daar woon na raming 56 miljoen siele in Suid-Afrika waarvan 51% vroulik is, volgens die halfjaarlikse berekeninge van Statistiek Suid-Afrika, en hulle sit nie stil nie. Vir die tydperk 2011-2016, het ongeveer 247 437 mense gemigreer vanaf die Oos-Kaap uitwaarts, maar die uitvloei van Limpopo van byna 305 030 mense, was nog groter. Gedurende dieselfde
Groot mediabelangstelling in eiendomsmagnaat se moordsaak
Die uitvoerende hoof van Sotheby’s International Realty, Jason Rohde, sou nog ‘n nag agter tralies deurbring nadat hy in die Stellenbosch-landdroshof verskyn het op ‘n aanklag van moord op sy vrou Susan asook regsverydeling. Rohde is drie dae gelede by sy huis in Bryanston, Johannesburg in hegtenis geneem. Daar is tans groot mediabelangstelling in die
Lees verder: Groot mediabelangstelling in eiendomsmagnaat se moordsaak
ANC-kandidaat staan tereg op 2 aanklagte van moord
‘n ANC-kandidaat sal Maandag op twee aanklagte van moord in die hof verskyn. Zoniselo Magawu (foto bo) is vir die moord op ‘n DA-raadslid van die Kgatelopele-munisipaliteit in Daniëlskuil gearresteer. Dit is volgens die Valke se Hangwani Malaudzi en volg nadat Johannes Baaitjies se sakevennoot, Shuping Nosi, Dinsdagaand in ‘n Kimberley-hospitaal aan sy skietwonde beswyk
Lees verder: ANC-kandidaat staan tereg op 2 aanklagte van moord
Jonathan Jansen daal nog laer met sy aanvalle teen Afrikaners
Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV), het nog laer gedaal met sy aanhoudende aanvalle op Afrikaners. Volgens bronne het die bruinman, wat klaarblyklik erg sukkel om ewewigtig op te tree, by ‘n senaatsvergadering gesê “iets skort met die opvoeding van wit Afrikanermans” asook dat daar “bewyse is dat wit studente
Lees verder: Jonathan Jansen daal nog laer met sy aanvalle teen Afrikaners
Brief: Los ons ‘Stem’ en ander simbole!
Wat beteken simbole vir jou? Simbole is al van die vroegste tye gebruik om volke, stamme, mense en lande uit te ken. Almal van ons moes al op skool die debat voer oor skooluniforms en een van die basiese redenasies daaragter is dat dit die leerlinge as ‘n eenheid saambind. Ons het nou tydens die
Motors met uitheemse geure
Vra enige iemand in Suid-Afrika wat hulle van motorvervaardigers soos Toyota, Mazda, Nissan of Honda dink en hulle antwoord sal eensklaps “betroubaarheid” wees. Dink nou veertig jaar gelede en daardie selfde mense sou dan gepraat het van “Jap Scrap”, want dit is die samehorige gevoel wat oor Japannese motors geheers het. Toe in die negentigs
Cosatu trek ‘n Vrystaatse Penny Sparrow
Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat staar dissiplinêre optrede in die gesig nadat hulle water in die gesig van ‘n sekuriteitswag by een van hekke van die instelling gespuit het. Volgens UV-woordvoerder, Lacea Loader, universiteitswoordvoerder is ‘n klagte ontvang op 16 Augustus. Loader sê die dissiplinêre verhoor is geskeduleer op ‘n dringende basis
Minstens 247 mense dood na aardbewing in Italië
’n Aardbewing het ’n aantal dorpe in die bergagtige sentrale deel van Italië in puin gelê en inwoners onder hope rommel vasgekeer. Minstens 247 mense het omgekom en talle is vermis. Die aardbewing het in die vroeë oggendure van Woensdag plaasgevind toe die meeste mense geslaap het. Wonings is in puin gelê en paaie is
Lees verder: Minstens 247 mense dood na aardbewing in Italië
Nzimande: 0% fooitoename kan 19 universiteite ‘disfunksioneel’ maak
Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, sê hy sal binnekort aankondig hoeveel geld universiteite vir die 2017 akademiese jaar sal kry. Nzimande het gereageer op ‘n verslag van die Raad vir Hoër Onderwys oor die vasstelling van die verhoging in klasgeld vir universiteite. Die Raad het daarop gewys dat sowat 19 universiteite
Lees verder: Nzimande: 0% fooitoename kan 19 universiteite ‘disfunksioneel’ maak
Frankryk ontplooi 3000 reserwemagte om skole te beveilig
Frankryk sal sowat 3000 reserwetroepe ontplooi om veiligheid by skole te voorsien, het die ministers onderwys en sekuriteit aangekondig. Anti-terreur maatreëls daarop gerig om studente vir moontlike aanvalle voor te berei, is ook opgeskerp. Ongeveer 12 miljoen Franse skoolkinders maak reg om terug te gaan skool toe op 1 September wanneer die nuwe skooljaar begin,
Lees verder: Frankryk ontplooi 3000 reserwemagte om skole te beveilig
