Wrede moord, verkragting op Stiglingh-egpaar

Die oortreders in die moord en verkragting van die Stiglingh-egpaar net buite Ventersdorp verskyn tans in die rondgaande hof in Pretoria. Andries Mokataka, 23, en Solomon Mojaki, 22, pleit albei onskuldig. ‘n Genetikus van die polisie se forensiese laboratorium, Lorraine Harris-Barnes, het egter gister getuig dat DNS van Andries Mokataka op die onderklere en liggaam van mev.

Lees verder: Wrede moord, verkragting op Stiglingh-egpaar

Vandeesmaand wag 2 swartes in Oklahoma dodelike inspuitings af

Omdat farmaseutiese maatskappye in die VSA weier om verder middels vir gebruik tydens die doodstraf te verskaf, poog regslui vir twee terdoodverooroordeelde swart mans tans om die voltrekking van hul vonnisse verder uitgestel te kry. Clayton Lockett en Charles Warner sal onderskeidelik op 22 en 29 April deur die deelstaat Oklahoma tereggestel word. Die owerheid het

Lees verder: Vandeesmaand wag 2 swartes in Oklahoma dodelike inspuitings af

ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’

Die ANC-regering het ‘n versoek van die VSA van die hand gewys om deel te wees van ‘n Amerikaanse rampbestuursplan waaruit Suid-Afrika $10 miljard per jaar (ongeveer R100 miljard) vir tien jaar sou ontvang. Luidens die plan sou tydelike huisvesting vir miljoene Amerikaners in Suid-Afrika gebou word ingeval die Yellowstone-supervulkaan in dié land een of

Lees verder: ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’

OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier

Die openbare beskermer (OB) gaan moontlik ‘n verdoemende verslag, Operasie Hlasela, oor die Vrystaatse premier, Ace Magashule, voor die verkiesing bekendstel. Die verkiesing vind oor vyf weke plaas. Ondersoeke na projekte waaronder die Vrede-suiwelprojek, die visprojek asook die ondersoek na die R40 miljoen-webwerf van die Vrystaatse provinsiale regering, is glo reeds in ’n gevorderde stadium. Dit

Lees verder: OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier

Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo

In afsonderlike voorvalle is twee bejaardes binne hul huise wreed vermoor in onderskeidelik Smithfield in die Vrystaat en Ermelo, Mpumalanga, vermoedelik deur swart aanvallers aangevuur deur openlike, staatsgedrewe etniese haat. In Smithfield is Ounooi Badenhorst (77) in ‘n grusame teregstelling vermoor. Badenhorst is met ’n enkele skietwond in haar voorkop aangetref. Dit wil voorkom of Badenhorst op

Lees verder: Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo

Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe

Die uitsaaiowerheid kan van 1 April af verlaagde interkonneksie-tariewe afdwing. Vodacom en MTN het hul saak teen Okosa verloor. Die twee selfoonreuse het vroeër ‘n dringende interdik verkry om die reguleerder te probeer verhinder om die nuwe, aansienlik laer tariewe vir Cel C en Telkom te implimenteer. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg het Maandag ten gunste

Lees verder: Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe

ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie

Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging” in die parlement gestem het nie? Die regulasies van minister Mildred Oliphant verteenwoordig bloot die

Lees verder: ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie

Section27 karring vir invloed oor skoolhandboeke

Die organisasie, Section 27, wat deur die buiteland befonds word en deur ‘n Brit, Mark Heywood, bestuur word, het die departement van basiese onderwys voor die hof gedaag. Section 27 is tans besig met ‘n veldtog om steun te wen in die openbaar oor skoolhandboeke vir ‘n bedekte vyandige veldtog teen Afrikaanse skole. Section 27

Lees verder: Section27 karring vir invloed oor skoolhandboeke

Turkse premier wen verkiesing na smeerveldtog teen hom

‘n Skadu het oor die Turkse politieke toneel neergedaal na die anonieme publikasie op YouTube, op 27 Maart van twee opnames van ‘n nasionale veiligheidsvergadering waarin die Turkse regering oorweeg om onder valse voorwendsels – ‘n sogenaamde ‘false flag’ – in ‘n oorlog teen Sirië gewikkel te raak. Die Turkse eerste minister beskuldig sy voormalige

Lees verder: Turkse premier wen verkiesing na smeerveldtog teen hom

Bodem II, 17: Die speelgrond

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 16. Alle normale seuns hou van oorlogspeletjies. Ek het moderne vrouens geken wat verseg het om vir hulle kleuterseuntjies speelgoedgewere te koop en hulle selfs verbied het om met hulle maatjies sʼn te speel, net om handpalms teen hulle voorkoppe te

Lees verder: Bodem II, 17: Die speelgrond